16.09.2013 Views

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

VRAAG 3

3.1 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg.

A

B

C

D

E

F

G

3.1.1 Skryf die letters van die dele wat verantwoordelik is vir die volgende:

(a) Beskerming van die oog teen fisiese beskadiging (3)

(b) Akkommodasie (3)

(c) Breking van ligstrale (3)

3.1.2 Skryf die naam van die benoemde deel wat verantwoordelik is vir die volgende:

(a) Beweging van die oogbal (1)

(b) Omskakeling van ligstimuli na impulse (1)

3.1.3 Verduidelik die rol van deel E tydens helder ligtoestande. (4)

11

Snit deur die mens se oog

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

H

I

J

K

L

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!