Leerderbron Vraestel II

Leerderbron Vraestel II Leerderbron Vraestel II

hsmontana.co.za
from hsmontana.co.za More from this publisher
16.09.2013 Views

2.7 Beantwoord die volgende vrae gebaseer op die outonome senustelsel 2.7.1 Noem die twee onderafdelings van die outonome senustelsel 2.7.2 Tabuleer die reaksies van die outonome senustelsel ten opsigte van 2.8 (a) hartkloptempo (b) velbloedvate (c) peristalse (d) pupilgrootte (9) Bestudeer die diagram hieronder wat 'n refleksboog illustreer. 2.8.1 2.8.2 2.8.3 2.8.4 Identifiseer die neuron gemerk A. 10 Refleksboog Noem die tipe neuron wat aan struktuur B geheg is. Verduidelik wat die effek op die liggaam sal wees, as die neuron genoem in VRAAG 1.8.2, beskadig word. Verduidelik die betekenis van refleksaksies by die mens. Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath B A (1) (1) (3) (2) (7)

VRAAG 3 3.1 Bestudeer die volgende diagram en beantwoord die vrae wat volg. A B C D E F G 3.1.1 Skryf die letters van die dele wat verantwoordelik is vir die volgende: (a) Beskerming van die oog teen fisiese beskadiging (3) (b) Akkommodasie (3) (c) Breking van ligstrale (3) 3.1.2 Skryf die naam van die benoemde deel wat verantwoordelik is vir die volgende: (a) Beweging van die oogbal (1) (b) Omskakeling van ligstimuli na impulse (1) 3.1.3 Verduidelik die rol van deel E tydens helder ligtoestande. (4) 11 Snit deur die mens se oog Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath H I J K L

2.7 Beantwoord die volgende vrae gebaseer op die outonome senustelsel

2.7.1 Noem die twee onderafdelings van die outonome senustelsel

2.7.2 Tabuleer die reaksies van die outonome senustelsel ten opsigte van

2.8

(a) hartkloptempo

(b) velbloedvate

(c) peristalse

(d) pupilgrootte (9)

Bestudeer die diagram hieronder wat 'n refleksboog illustreer.

2.8.1

2.8.2

2.8.3

2.8.4

Identifiseer die neuron gemerk A.

10

Refleksboog

Noem die tipe neuron wat aan struktuur B geheg is.

Verduidelik wat die effek op die liggaam sal wees, as die neuron genoem in

VRAAG 1.8.2, beskadig word.

Verduidelik die betekenis van refleksaksies by die mens.

Aangepas en saamgestel deur J. Gerber en J. Goliath

B

A

(1)

(1)

(3)

(2)

(7)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!