15.09.2013 Views

SKAPE EN MIELIES: 'N VOLHOUBARE KOMBINASIE? - Voermol

SKAPE EN MIELIES: 'N VOLHOUBARE KOMBINASIE? - Voermol

SKAPE EN MIELIES: 'N VOLHOUBARE KOMBINASIE? - Voermol

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SKAPE EN MIELIES: ‘N VOLHOUBARE KOMBINASIE?

Hendrik van Pletzen (Voermol Voere)

SKAPE EN MIELIES

• Hoe lyk die som?

• Resultate van 5-jaar

studie

Rente verdien op kapitaal belê (%)

Produksiejaar 1 2* 3 4 5* Gem

Mielies 26.7 -7.4 30.5 28.5 -13.8 12.9

Droëbone 58.5 -6.8 38.6 48 -15 24.7

Vleisbeeste 5.8 -1.2 6.2 13.9 7.3 6.4

Skape 14.7 13.5 8.3 23 24 16.7

WEIDINGBEPLANNING VIR SKAAPBEDRYFSTAK

IN SAAIGEBIEDE

Hoofbronne

• Mieliereste vir oorwintering

• Weimielies – strategies vir lamafronding en

lammerooie

• Mieliegronde omskakel na meerjarige somer

aangeplante weidings

MEERJARIGE SOMER AANGEPLANTE WEIDINGS

Verskillende opsies

• Oulandsgras vir die hoë reënval oostelike

gebiede

• Smutsvinger vir die sentrale en westelike

gebiede

• Droëlandlusern – groei waar mielies groei

Droëland lusern

Hoë kwaliteit, lae koste weiding

Peulgewas, lae bemestingskoste (geen N)

By uitstek geskik vir ooiboerdery

Hoë produksie en drakrag

Verbouingspraktyke skakel in by

mielieverbouing – dieselfde rywydtes, ens.

Minimum leeftyd 5 jaar

Uitstekende wisselbougewas

EFFEK VAN LUSERN AS WISSELBOUGEWAS OP

MIELIEPRODUKSIE (Wildebeesfontein Praktykproef)

JAAR MIELIES OP MIELIES

KONTROLE (t/ha)

MIELIES OP

LUSERN (t/ha)

VERBETERING

1 3.63 5.96 64

2 4.06 6.60 63

3 4.30 5.00 16

WISSELBOU VOORDELE OP SKAPE

• Inwendige parasietlading (veral rondewurms) is

‘n probleem op intensiewe weiding

• Parasiete raak weerstandig a.g.v. baie doserings

• Lusern word na bv. 5 jaar omgeploeg en is vir 2

of 3 jaar weer onder mielies

• Opbou van parasiete tot ‘n groot mate opgehef

RISIKO OP LUSERN

• Opblaas by aggresiewe vreters

• Lusern verloor blare in droogte

• Moet voorsiening maak in voervloeibeplanning

vir alternatiewe somerweiding soos bv.

Smutsvingergras

Vestig lusern breedwerpig onder besproeiing,

maar in rye onder droëland

Skoffelbewerking verhoog drakrag met 30 %

MIELIERESTE VIR OORWINTERING

Lae koste

Hoë drakrag

Hoë energiewaarde

Speel ekonomies belangrike rol in

Speel ekonomies belangrike rol in

oorwintering van vee

Drakrag van oesreste van somerkontantgewasse

Gewas KVE/ha Weiperiode (dae)

Mielies 6-12 90-120

Graansorghum 6-10 90-120

Sonneblomme 4-6 80-100

Sojabone 5-7 80-100

PROBLEME MET RESTE EN WEIMIELIES

• Speenlammers neem ongeveer 3 weke om heel

mielies te leer vreet.

• Proteïenwaarde te laag vir lammerooie en

speenlammers. Vet ooie met boeppens lammers!

• Spoorelemente laag, veral Zn, Mn, Cu en Se

• Blaasstene by hamels wat lank op mielies wei –

meer as 75 dae

• Suurpens – die grootste risiko!

• Brommers – maaiers, veral in herfsmaande

Slukdermfistelmonster van mielieresteweiding

Voermol Landelek

Voermol Landelek

Klaargemeng en bevat 26% medium kwaliteit

deurvloeiproteïen

Bevat ionofore en buffers om suurpens te beperk

Anioonsoute om blaassteenvorming teen te werk

Minerale en spoorminerale reg gestel

In proewe met Landelek het goeie gehalte speenkalwers

tot 1.2 kg/dag gegroei

Lammers groei tot 240 g/dag

ONTHOU – Landelek is nie ’n waarborg teen suurpens

omdat lekinname wisselvallig is, maar dit verlaag die

risiko drasties.

WEIMIELIES – die laekoste skaapvoerkraal op die

land.

Praktyk is so oud as wat skaapboere mielies

plant. Navorsing reeds in 1980 begin doen

Geen stroop-, wegry-, opberg- of

terugvoerkoste

Geen maal- en mengkoste nie

Geen voerkraalfasiliteite nie

Spaar op arbeidskoste

Weimielies – die lae koste voerkraal vir skape.

Verbruik ongeveer 110kg mielies in 80-90 dae

DRAKRAG VAN WEIMIELIES

Graanopbrengs bepaal tot ‘n groot mate drakrag

Vir elke 1 ton graan is die drakrag 1000 skaap- of

KVEweidae per ha (1 kg mielies/45 kg skaap/dag).

Bv. 3 t/ha : 33 (30-35) skape/ha/90 dae

4 t/ha : 45 (42-48) skape/ha/90 dae

5 t/ha : 56 (50-60) skape/ha/90 dae

Verhoog drakrag deur spaarveld in aanliggende kamp

Ontwikkelingsproewe van Landelek op weimielies met ooie

met lammers. GDT ooie 232g; GDT lammers 265g

Lammerooie op weimielies met Landelek lam tot 68%

tweelinge in die volgende lamseisoen.

LANDELEK

Mieliereste

Graansorghum- en sonneblomreste

LANDELEK is ‘n medium deurvloeiproteïen lek

Vir tweeling ooie en hoog produseerders

Meng Landelek as volg:

4 sakke Landelek (80%)

1 sak Procon (20%)

WEIDINGBEPLANNING VIR 500 OOI-EENHEID

Grondpotensiaal: 4t mielies

• 50 ha somer aangeplante weiding (6 maande)

40 ha lusern

10 ha Smutsvinger

• 50 ha mieliereste (4 maande)

• 15 ha weimielies (2 maande)

(In die Karoo het jy 1500 ha nodig vir 500 ooie)

Hoe groot is die verskil tussen diere en is daar ‘n

geleentheid om beter “geldmakers” te teel?

Is daar ‘n verskil in die reproduksievermoë

van verskillende ramme se dogters?

Reproduksie van dogters van verskillende vaars

Item Ramgroep A Ramgroep B

Lam % 85.1 95.3

kg lam/kg ooi 0.237 0.293

Reproduksie

doeltreffendheid

100 148

Dogters van Ramgroep B het dus 48 % méér lammers

geproduseer

DOELTREFFENDHEID

Navorsing wys dat daar groot verskille tussen diere is

in hul vermoë om weiding (voer) te benut. Dus verskille

in doeltreffendheid.

Groot verskille kom voor in die tempo van

styseldeurvloei deur die spysverteringstelsel.

In sommige diere is meer as dubbeld die hoeveelheid

aminosure en stysel beskikbaar vir produksie as in

ander diere. Hierdie verskille is oorerflik (Meissner et al.

1995)

BLUP TEELWAARDES OM REPRODUKSIE EN

PRODUKSIE TE VERHOOG – BENUT DIE

GELEENTHEDE!

DIT GAAN OOR INLIGTING

Teelwaardes om vrugbaarheid te verhoog (TWW)

Teelwaarde om vleisproduksie te verhoog

Teelwaarde om wolproduksie te verhoog

Teelwaardes om wolkwaliteit te verhoog

(veseldikte en stapellengte)

SPEENPERSENTASIES VAN TOP

SKAAPBOERE IN SA

(Resultate uit databasis van die Nasionale

Skaapboer van die Jaar Kompetisie)

SPEENPERSENTASIES VAN NASIONALE WENNERS

Skaapboer

van die

Jaar

Grey &

Grey

Landgoed

Ben

Brynard

Freddie

Schmidt

Weidingshulpbron Hulpbron

potensiaal

Besproeide

weidings/kontant

gewasse/reste

Peulplantweidings/

karooveld

Suurgrasveld

reste/weimielies

Lamseisoene Speen

Strategiese

byvoeding

9 3 in 2 jaar 186 Maxiwol/

mieliemeel

6 Lente en

herfs

6 Lente en

herfs

156 Maxiwol/

mieliemeel

135 Maxiwol/

mieliemeel

Boontjies Peulplantweidings/ 8 Kombinasie 163 Maxiwol/

kraal

Landgoed

kontantgewasse

gars

AG

Joubert

Bismarck

Bdy

Peulplantweidings/

Kontantgewasse

AangeplanteW

weimielies/reste

8 3 in 2 jaar 149 Maxiwol/

graan

7 Lente en

herfs

143

132

Winslek/

mieliemeel

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!