15.09.2013 Views

Akademiese Beplanning 2de Kw 2013 - Laerskool Louis Leipoldt

Akademiese Beplanning 2de Kw 2013 - Laerskool Louis Leipoldt

Akademiese Beplanning 2de Kw 2013 - Laerskool Louis Leipoldt

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

AKADEMIESE BEPLANNING 2DE KWARTAAL 2013

Alle benodigdhede wat die leerders ekstra gaan benodig die kwartaal soos bv. verf, plakkate ens moet ingevul word.

Graad Vak Datum Opdrag

Gr 4 Afrikaans 15‐19 April Weerberig uit koerant

Engels Geen

Wiskunde 15‐16 April

30 April

6‐8 Mei

NW 22‐26 April

20‐24 Mei

27‐31 Mei

Witbordmerkers (enige kleur)

Liniaal en enige meettoerusting om vir die klas te kom wys

(indien beskikbaar)

A4 karton, gom, skêr

Watersiklus – Kyk lêer bl 19

Kleeflint en 5 velle A4 papier

7 kartonstroke – dieselfde lengte gesny, 12 splitpenne,

gaatjiesdrukker (as jy een het)

SW Kaart van Suid Afrika en ‘n wêreldkaart

LO Geen

KK Week v 22 April Bring ‘n leë blik en versierings vir die maak van ratels. Sade en

klippies vir klank as geskud word

6 Mei

Bewertjie Opd – bl 89 handboek.

30cm houtstokkie

Natuurlike material soos vere, skulpe, krale, blare ens.

Wol

Gr 5 Afrikaans Geen

Engels 15 April Engelse Verklarende Woordeboek

Wiskunde 20 Mei Kleeflint & 2x A4 gekleurde karton of papier

NW Bl 165 handboek. Inligting oor vlekvrye staal

SW 15 plastiese sakkie vir pers leer

Lyntjiespapier

LO Tydskrifte

KK 29 April

5W, 5X

2 Mei

5Y, Z

29 April

Kartondoos (leë ontbytpap of skoendoos) – moet oor leerder se

kop kan pas, of ‘n papierbord

Krale, wol, lap, lint ens vir versiering

Ponal gom

Ons gaan maskers maak

Taak – Maksimum 3x A4 kartonne, minumim 2x

Prente, informasie, versierings oor 1 van 4 Genres nl.

Popmusiek

Tradisionele musiek

Klassieke musiek

Opera musiek

Rek 13‐17 April Toets – MP3 speler

Prakties ‐ Access

Gr 6 Afrikaans Verklarende Woordeboek

Engels

Wiskunde Passer, Gradeboog, Sakrekenaar

NW Geen

SW 29 April Inligting en prente oor teleskoop of kompas

Graad Vak

LO

Datum Opdrag

KK

Rek

Benodigdhede – Taak oor danse (kies slegs een): Hip Hop,

Zoeloedanse, Gumbootdanse, Volkspele

Karton, prente, versierings, kryte

3x A4 Maksimum 4x A4

Gr 7 Afrikaans Verklarende Woordeboek

Engels Geen

Wiskunde Geen

NW Geen

SW Geen

EBW Geen

Tegn 22‐26 April

14‐31 Mei

Inligting oor een van die hoë strukture in die wêreld

Projek – Maak van ‘n koelhouer

Sien aantekeninge in leer oor wat jy nodig het vir die projek

LO Geen

KK Karton, informasie, prente, versierings ens vir taak oor enige

dans. Gaan pop aantrek volgens die dans gekies

Rek

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!