10.09.2013 Views

Hoe om Voortrekkers bewus te maak van waterbesparing

Hoe om Voortrekkers bewus te maak van waterbesparing

Hoe om Voortrekkers bewus te maak van waterbesparing

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoe om Voortrekkers bewus te maak van waterbesparing

22 Maart is Internasionale Waterdag. Gebruik die dag om Voortrekkers bewus te maak van

besparing van water. Dit sluit baie goed aan by Voortrekkerkode 6: ʼn Voortrekker waardeer en

bewaar sy omgewing.

Stappe

Gee die volgende inligting vir spanlede:

“Reg oor die wêreld leef miljoene mense in armoede of in droogtegeteisterde gebiede waar toegang

tot water onvoldoende is, maar vir miljoene ander is water ʼn vanselfsprekende gegewe. Hulle stap net

ʼn paar treë na die naaste kraan om toegang te verkry tot redelik goedkoop, redelik skoon water in

groot hoeveelhede.

Sowat 97% van die aarde se water is brak, waarvan die meeste in die oseane gevind word.

Van die minder as 3% vars water wat oorbly, is 2% vasgevang in sneeu en ys – dit beteken minder as

1% van die aarde se water is as vars water beskikbaar vir menslike gebruik, landbou, die afkoeling van

kragsentrales en ander industriële gebruike.

Die hoeveelheid beskikbare vars water op aarde bly konstant, en dit is beskikbaar in die vorm van reën,

riviere, moerasse, mere, mensgemaakte damme en grondwater.

Vars water word oor en oor beskikbaar gestel deur die watersiklus, maar die hoeveelheid wat

beskikbaar is, word nie meer of minder nie: die water wat ons vandag drink, is dieselfde water wat die

dinosourusse miljoene jare gelede gedrink het.

Dit is teoreties moontlik dat ons vars water vinniger kan gebruik as wat dit weer deur die natuur vir ons

beskikbaar gestel word.

Dié moontlikheid word in ons tyd ʼn werklikheid weens bevolkingsgroei, die onvolhoubare onttrekking

van grondwater en die droogpomp van riviere.

Dis nie net mense wat water vir hul huishoudings gebruik nie: nywerhede, landbou en die natuur is ook

aangewese op water.

Sowat 70% van beskikbare vars water word deur landbou gebruik, en namate die wateraanvraag vir

landboudoeleindes toeneem, is daar minder vars water beskikbaar vir huishoudelike gebruik en die

natuur se ekologiese funksies.

Namate die wêreldbevolking groei, raak die beskikbare water vir huishoudelike gebruik óók al hoe

minder”.

1. Besprekingsvraag: Is water ʼn basiese mensereg?

Daar is niks vanselfsprekend aan voldoende, veilige en bekostigbare vars water nie.

2. Wat kan ek as Voortrekker doen om water te bespaar?

Draai die kraan toe terwyl jy tandeborsel, hande of gesig was.

Stort eerder as bad.

Moenie lank stort nie. 1 Minuut se stort gebruik 20 liter water.

Indien jy verkies om te bad, moenie die bad vol maak nie.

Maak die ketel vol met net die hoeveelheid water wat jy gaan gebruik. Dit sal elektristeit

ook spaar.

Gebruik ‘gryswater’ om plante in die tuin nat te gooi.

Gebruik ʼn emmer as jy ʼn kar was eerder as ʼn tuinslang.

Baie water gaan verlore met ʼn lekkende toilet of kraan.

3. Watter kode sluit aan by waterbesparing?

ʼn Voortrekker waardeer en bewaar sy omgewing (kode 6).

4. Laat die spanlede waterspeletjies speel. Hier is ʼn paar voorbeelde:

Waterbalonne:

• Koop waterballonne. Maak die ballonne halfvol met water en knoop die punt.

• Twee-twee lede vorm ʼn span en staan regoor mekaar, sowat 4 treë uitmekaar.

• Die een lid van die span ontvang ʼn waterballon. Hierdie spanlid gooi die ballon vir

sy/haar spanmaat wat probeer om dit te vang sonder dat dit breek.

• Indien die spanlid dit regkry om die balaon te vang en dis nog steeds heel, word die

afstand tussen die deelnemers telkens met een tree vergroot.

• Die ballon word weer teruggegooi aan die eerste spanmaat.

• Met elke suksesvolle vang van die ballon word daar een tree teruggetree voordat

die ballon weer gegooi word.

• Die span (twee persone) wie se ballon die langste hou met die grootste afstand

tussen die twee spanmaats, is die wenners.

• Indien daar baie spelers is, staan al die deelnemers wat ʼn span vorm, teenoor

mekaar en vorm sodoende twee rye.

Koppie water op jou kop

• Water word geskep met ʼn koppie uit ʼn bak/emmer/drom gevul met water.

• Die koppie word nou op die kop gebalanseer, en met een hand vasgehou.

• Die water moet in ʼn leë houer ongeveer 10 treë voor die spanlid gegooi word.

• Kyk wie se houer is eerste vol of wie het die meeste water gedra binne ʼn sekere

tyd.

Kop in die water druk en appel uithaal

• Gooi ʼn paar appels in ʼn drom/bak/emmer/skottel water wat ten minste 40 cm

diep is.

• Deelnemers moet probeer om ʼn appel met die mond uit die water te haal - sonder

om enige hande te gebruik - en dit in ʼn ander bak te gooi.

Blik met gate

• Gebruik ʼn 910 gram konfytblik.

• Kap ongeveer 10 gate in die blik op verskillende hoogtes en van verskillende

groottes.

• Water word geskep met die blik uit ʼn bak/emmer/drom gevul met water.

• Die gate in die blik word met die hande/vingers toegehou.

• Die water moet in ʼn leë houer ongeveer 10 treë voor die spanlid gegooi word.

• Kyk wie se houer is eerste vol of wie het die meeste water binne ʼn sekere tyd

gedra.

5. Bybelstukkie wat pas - Johannes 4: 1 - 14

☺ Wenke

1. Spanne kan teen mekaar speel, ʼn groot span kan in groepe verdeel word of spanlede

kan vir hom/haarself speel.

2. Speletjies van hierdie aard kan as ʼn fondsinsameling gehou word of as ʼn

bemarkingsaksie dien.

Waarskuwings

1. Waarsku spanlede betyds dat hulle klere moet aantrek wat nat kan word.

Bronne

1. http://www.beeld.com/By/Nuus/H2-Oooooo-aarde-hier-kom-n-ding-20110326

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!