06.09.2013 Views

L/P3 - Lyne, Panele, Portrette, Prente - Bybel-Media

L/P3 - Lyne, Panele, Portrette, Prente - Bybel-Media

L/P3 - Lyne, Panele, Portrette, Prente - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Visuele Kategese

L/P3 - Lyne, Panele, Portrette, Prente

• Sistematies deur die Bybel.

• Groot lyne van die Bybel.

• Visuele inprenting.

• Hou kerngroepe (gesinne)

bymekaar.

• Werk volgens kerkjaar.

Panele

Paneel 1: Oerverhale

Paneel 2: Aartsvaders

Paneel 3: Uittog tot intog

Paneel 4: Rigters en

konings

Paneel 5: Ballingskap

en terugkeer

Paneel 6: Jesus kom

Paneel 7: Opstanding tot

NT gemeentes

Paneel 8: Bybel en

belydenis

Paneel 9: Donker

Middeleeue

Paneel 10: Boekdrukkuns

en Hervorming

Paneel 11: Tegnologie en

sending

Paneel 12: Elektroniese era

en ons

Daar is 12 oorsigtelike panele. Vanaf die oertyd tot aan die

einde van die Nuwe Testament is daar 7 panele. ’n Verdere

5 panele is bygevoeg om die groot eras van die geskiedenis

en die kerk tot by vandag te bring. Daar is dus 12 panele in

totaal – ses tot by die kruisiging van Christus en 6

daarna. Dit plaas die kruis in die middelpunt.

Elke paneel is ook ’n agtergrond waarteen

nog prente vasgesit word.

Paneel 2: Aartsvaders

Visuele Kategese

Volgens die LP3-benadering word daar

’n grootgroepbyeenkoms (of erediens)

gehou waartydens die Bybelverhale

en waarhede vertel en verduidelik

word. Daar word sistematies deur die

Bybel gewerk terwyl die groot lyne

van ontwikkeling in die Christendom

getrek word. Met die panele, portrette

en prente wat in een groot geheel

Teikengroep: Graad 1-6

In aanbiedings word die verhalende

gedeeltes uit die

Bybel gebruik. Binne hierdie

verhale is daar bepaalde persone

wat as portretfigure,

behandel word. Hulle funksioneer

as identifikasiefigure.

Hierdie portrette word op die

regte plek teen die 12 panele

aangebring en help om ’n

visuele inprenting te gee van

die periode waarin hierdie

persoon geleef het.

Kleingroepleiers help kinders

om die verhaal wat in die

grootgroep hanteer is, te herroep,

oor te vertel en om af

te lei wie God is en hoe God

ons help om as sy kinders te

leef.

hanteer word, vind visuele inprenting

plaas. Indien moontlik word soveel

lede van die huisgesin (of kerngroepe

in die samelewing) bymekaar gehou

tydens hierdie aanbiedings, sodat die

gesin (oftewel kerngroep) tuis saam

verder daaroor kan besin. Die benadering

maak ook voorsiening daarvoor

om die kerkjaar te volg.

Na die grootgroepbyeenkoms verdeel

kinders in Graad-kleingroepe.

L/P3 word:

• elektronies via CD aangebied,

• saam met permanente panele

in die kerkgebou of

kategeselokaal.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!