1 “En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word ...

1 “En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word ... 1 “En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word ...

06.09.2013 Views

8 Die ware Beeld het oë wat sonde sien en lippe wat die waarheid praat, al wil ons dit nie hoor nie! Hy het ore wat die smartkrete en gebede van die regverdiges wat swaarkry hoor. Hy het hande wat red en oordeel. Die gruwel, wat op die bose vrou gegraveer is het net ‘n uiterlike heerlikheid maar absoluut geen karakter nie. Om saam te vat: Die Naam van God is nie net ‘n woord nie maar ook God se karakter. Ons bid in die Naam van die Here onder die gesag van Sy heerskappy en bereidwilligheid om na ons te luister deur die feit dat Hy die weg na God vir ons oopgemaak het. Die Naam van die Here is ‘n sterk toring. Dit is God se getrouheid wat ons red en bewaar, om ons te seën vir ons goeie werke en om ons te beloon vir ons lyding terwille van Hom. Sy Naam is Wonderbaar, moeilik om te verstaan, maar wie kan ooit die diepte van God se karakter begryp? Is jy geroep deur die Naam van God? Moet nie hierdie Naam ligtelik opneem nie. Word jy geken as ‘n Christen? Reinig jouself soos wat Hy rein is, verneder jouself soos wat Christus Homself gedurende Sy aardse bediening verneder het. Ons moet navors om God se karakter te verstaan en te begeer. Ons moet meer genade, meegevoel, goedheid, lydsaamheid betoon en regverdig oordeel, as ons dit nie doen nie word God se Naam deur die wêreld gelaster. Aan die einde sal ons of met die Naam van die Here geseël word (Y-Y-Y: YHWH, Yerushalayim en Y’shua) of met die merk van die dier- die naam van verborge Babilon. Maak jou keuse! Shalom. Moriel Japan. BC / Moriel / The Name of the Lord / vertaal / 06-2012

8

Die ware Beeld het oë wat sonde sien en lippe wat die waarheid praat, al wil ons dit nie hoor nie!

Hy het ore wat die smartkrete en gebede van die regverdiges wat swaarkry hoor. Hy het hande wat

red en oordeel. Die gruwel, wat op die bose vrou gegraveer is het net ‘n uiterlike heerlikheid maar

absoluut geen karakter nie.

Om saam te vat:

Die Naam van God is nie net ‘n woord nie maar ook God se karakter. Ons bid in die Naam van die

Here onder die gesag van Sy heerskappy en bereidwilligheid om na ons te luister deur die feit dat Hy

die weg na God vir ons oopgemaak het. Die Naam van die Here is ‘n sterk toring.

Dit is God se getrouheid wat ons red en bewaar, om ons te seën vir ons goeie werke en om ons te

beloon vir ons lyding terwille van Hom. Sy Naam is Wonderbaar, moeilik om te verstaan, maar wie

kan ooit die diepte van God se karakter begryp?

Is jy geroep deur die Naam van God? Moet nie hierdie Naam ligtelik opneem nie. Word jy geken as

‘n Christen? Reinig jouself soos wat Hy rein is, verneder jouself soos wat Christus Homself

gedurende Sy aardse bediening verneder het.

Ons moet navors om God se karakter te verstaan en te begeer. Ons moet meer genade, meegevoel,

goedheid, lydsaamheid betoon en regverdig oordeel, as ons dit nie doen nie word God se Naam deur

die wêreld gelaster. Aan die einde sal ons of met die Naam van die Here geseël word (Y-Y-Y:

YHWH, Yerushalayim en Y’shua) of met die merk van die dier- die naam van verborge Babilon.

Maak jou keuse!

Shalom.

Moriel Japan.

BC / Moriel / The Name of the Lord / vertaal / 06-2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!