06.09.2013 Views

1 “En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word ...

1 “En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word ...

1 “En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DIE NAAM VAN DIE HERE.

“En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word;”..(Joel 2:32)

1

“Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat

sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie.” (Eks 20:7)

Daar is mense wat na die bogenoemde Teks verse verwys en aanspraak maak dat ons God net kan

ken deur Sy Hebreeuse name en as ons dit nie doen nie kan ons nie gered word nie. Dit is ‘n ernstige

mistasting en dit dinge wat skeiding bring. Dit is waar dat die Here Jesus se regte Naam Yeshua is en

dat die Naam van God soos wat dit aan Moses bekend gemaak is YHWH is. Maar God het ook die

Nuwe Testament in die Griekse taal vir ons gegee waar HERE (YHWH) en Here (Adonai) vertaal

word as “kurios”. Kyk na 1 Petrus hoofstuk 3:12:

“Want die oë van die Here (kyrios) is op die regverdiges…” Hier word verwys na Ps. 34:15: “Die

oë van die HERE (YHWH) is op die regverdiges…”

Gen. 18:12: “En Sara het by haarself gelag en gedink: Sal ek wellus hê nadat ek oud geword het en

my heer (adonah) oud is?”

Sien u dit? Die Nuwe Testament vertaal die Hebreeuse woorde YHWH / HERE en Adonai as Here-

heer, beide is ‘kyrios’. As dit so belangrik was vir alle Christene en alle nasies en tale om die

oorspronklike Hebreeuse name te behou, hoekom doen die Nuwe Testamentiese Skrywers dit nie?

Hoekom het die Apostels wat onder die inspirasie van die Heilige Gees geskrywe het- dit nie gedoen

nie? God het verskillende tale vir mense gegee, so is daar Japannees wat ‘n moeilike taal is vir ‘n

Westerling en moeilik om tussen die letters R en L te onderskei. Dit is egter baie duidelik dat die

klanke van verskillende tale nie ‘n voorwaarde is vir redding nie. Maar wat is daar werklik in die

Naam van die Here?

‘n Goeie naam: ‘n Goeie karakter.

In die Bybel word persone se name aan hulle karakter en reputasie verbind. Kyk na die spreuke: Spr.

18:10-11:

“Die Naam van die HERE is 'n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut.”

“Die goed van die ryke is sy sterk stad en soos 'n steil muur in sy verbeelding.” (Spr.18:10-11).

Die Naam van die Here is betroubaar; veilig soos ‘n fort vir diegene wat daarop vertrou. Die

veiligheid van God se naam rus in Sy goeie karakter en nie net die titel waardeur God geken word

nie. Die rykman dink sy rykdom kan vir hom veiligheid gee, maar wat is die grootste; rykdom of ‘n

goeie naam?

‘n Goeie naam is--- beter--- as groot rykdom. Guns is--- beter --- as silwer en goud. (Spr. 22:1) (of

‘goeie genade’)

Soos wat rykdom verbind word aan silwer en goud, word guns verbind aan ‘n goeie naam. Die

woorde wat hier vertaal word as ‘guns’ is tobe en chen, of- goedheid en genade (guns). Die Here se

Naam is afhanklik van Sy goeie en betroubare karakter. So, ons kan God aanroep om ons te red deur

om te vertrou op Sy goedheid en genade. Dit is die verskil om te vertrou op rykdom wat geen

waarborg vir ‘n ewige veiligheid bied nie. Presies dieselfde wat beklemtoon word toe die Naam van

die HERE aan Moses op Sinai bekend gemaak is.

Daarop vra hy (Moses): “Laat my tog u heerlikheid sien.” Maar Hy antwoord: “Ek sal al my

majesteit by jou laat verbygaan en voor jou die Naam van die HERE uitroep; maar Ek sal genadig

wees vir wie Ek genadig wil wees, en My ontferm oor wie Ek My wil ontferm. Verder het Hy gesê:

“Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan My sien en bly lewe nie.” (Eks. 33:18-20)

2

Moses se gebed was dat hy God se heerlikheid kon aanskou maar God het dit nie toegelaat nie en

in plaas daarvan het die Here gesê Hy sal Homself deur die woord bekend maak, dit is om die Naam

van die HERE uit te roep. Wat het die Here bekend gemaak? Al die goedheid van die Here het voor

Moses verbygaan, God se genade en lankmoedigheid is dieselfde twee karaktertrekke van die goeie

naam -‘tob’ en ‘Chen’- wat ons in Spreuke 22:1 sien. In Ex.34: 5-7 het God by Moses verby gegaan

en die Naam aan hom bekend gemaak.

Ex. 34:5-7: “En die HERE het neergedaal in die wolk en daar by hom gestaan. En Hy het die Naam

van die HERE uitgeroep. En toe die HERE by hom verbygaan, het Hy geroep: HERE, HERE,

barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou; wat die

goedertierenheid bewaar vir duisende, wat ongeregtigheid en oortreding en sonde vergewe, maar

nooit ongestraf laat bly nie; wat die ongeregtigheid van die vaders besoek aan die kinders en aan die

kindskinders, aan die derde en aan die vierde geslag.”

Wat hier duidelik bekend gemaak word is God se karakter en net voor dit het Moses die 10 Gebooie

ontvang. In die konteks van die wet, op die berg Sinai in die Ou Testament, is YHWH bekend

gemaak as ‘n God van lankmoedigheid, genade en barmhartigheid, ‘n God van liefde ens. Diegene

wat dink dat die God van die Ou Testament ‘n God van wraak is, in teenstelling met die God van

liefde in die Nuwe Testament, is verkeerd. Dit is ‘n Marcion kettery uit die twee eeu. Hy is bly altyd

dieselfde God, God se karakter verander nooit. Hy is vol genade en voldoen in oorvloed wat ons

nodig het.

Hy het medelye met die armes en die wat hulp nodig het. Hy is vol liefde en deernis, Hy vergewe die

wat Hom aanroep vir genade. Dit is hoekom die wat die Naam van YHWH (HERE) aanroep gered

sal word. Dit is in God se natuur om te doen wat reg is en ons vertroue is dat Hy dit sal doen.

God sal die wat hulle voor Hom verneder vergewe, en ons vertrou dat Hy dit sal doen. Maar ons mag

God nie versoek nie, God sal die ongehoorsames nie ongestraf laat bly nie. God is altyd ‘n God van

reg en geregtigheid en genade. Dit was belangrike nuus vir ‘n volk wat pas teen God gesondig het

deur om ‘n goue kalf te maak en te aanbid!

‘n Verborge God of ‘n Goue Kalf?

God sou nie Sy gesig, Sy volle heerlikheid vertoon nie, maar God het Moses toegemaak sodat hy nie

Sy heerlikheid kon sien en sterf nie, maar God openbaar Sy innerlike heerlikheid, Sy Naam, deur die

Woord. Dit was ‘n bekendmaking van Sy karakter.

“Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping; (Kol. 1:15)

“---in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het, sodat die verligting van die evangelie

van die heerlikheid van Christus, wat die beeld van God is, op hulle nie sou skyn nie.” (2Kor.4:4)

Jesus wat die Woord van God is, het gekom om God se karakter te openbaar. Hy het Sy mag en

heerlikheid agtergelaat en in ‘n gestalte van ‘n mens na ons toe gekom. Hy was nie ‘n slaaf nie

anders sou dit Sy aardse bediening voorkom het, maar Hy het in die gestalte van ‘n gewone mens

gekom. Jesaja 53 beklemtoon die punt.

“Hy tog het soos 'n loot voor sy aangesig opgespruit en soos 'n wortel uit droë grond. Hy het geen

gestalte of heerlikheid gehad, dat ons Hom sou aansien nie, en geen voorkoms, dat ons Hom sou

begeer nie.” (Jes. 53:2)

3

In Jesus se bediening, deur Sy Woord en lering, interaksie met mense op alle sosiale vlakke,

gedrag en voorbeelde, en ten einde sy dood en opstanding, sien ons die volle openbaring van God se

karakter.

Jesus se geregtigheid en absolute erkenning van die Wet word gesien in die Berg Rede. Sy

sagmoedigheid is duidelik deur Sy liefdevolle aanvaarding van bekeerde sondaars. Ons sien God se

genade toe Hy die Apostels met die Heilige Gees gawes wat hulle nodig gehad het toegerus het. Ons

sien God se geregtigheid in die openbaring van die skynheiligheid van die Fariseërs ens. Die

Evangelie van die heerlikheid van Christus is die wyse wat God gekies het om Sy Naam aan die

wêreld bekend te maak.

Toe Israel vir hulle die goue kalf afgode gemaak het- het hulle die uiterlike prag van die afgod aan

God toegeskryf terwyl hulle God se karakter totaal ontken het, dit is die kern van afgodery. Mense

sal altyd God se waardes, lering en oordele -ens. totaal ignoreer en net Sy uiterlike heerlikheid

onthou.

Die probleem met sondige mense is, hulle sal altyd die uiterlike heerlikhede begeer, dit is die trots

van Satan, hy wil soos God verheerlik word, hy wil homself bo ander wesens verhef en as God

verheerlik word, hy het die uiterlike heerlikheid gesien en dit begeer.

Die waarheid is, ons is almal skuldig aan dieselfde fatale dwaling. Jy sal nie jou beursie vol geld

openlik in ‘n besige straat vertoon nie, net so sal God ook nie Sy Heerlikheid aan diegene openbaar

wat dit vir hulleself wil vat nie.

“Nie aan ons, o HERE, nie aan ons nie, maar aan u Naam gee eer, om u goedertierenheid, om u trou

ontwil.

Waarom sou die heidene sê: Waar is dan hulle God? terwyl onse God tog in die hemel is; Hy doen

alles wat Hom behaag.” (Ps. 115:1-3)

Die nasies in daardie dae het hulle gode geklee in goud en allerhande versierings, of skrik beelde

uitgekap uit hout en klip en in hulle tempels vertoon. Maar waar was die God van Israel? Israel se

God kon nie gesien word nie, Hy is in die Hemele, die God van Israel het die Tora gegee wat alles

bevat wat Israel nodig gehad het om van Hom te weet. Hy sou nie aanbid word soos die gode van die

ander nasies nie maar die wederstrewige Israel was nie tevrede met so ‘n openbaring nie. Hulle was

gevang deur die lus van die oë, vandag is dit dieselfde.

Wêreldse mense soek eer en nie die waarheid nie, geld kan gesien word, groot huise, spog karre en

klere en vertoon vang die oog. “Jy het jou Bybel maar ek my sport, my duur lewenstyl en rykdom!”

Paulus waarsku ons teen --“slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is,”- (Kol.3:5)

Japan het baie pragtige tempels maar in Boeddhisme is daar nie morele waardes nie en Boeddhisme

kan ook nie deel met die probleem van sonde en dood nie. Niks illustreer dit meer as hulle begrafnis

rituele wat blykbaar geen einde het nie. Die priester herhaal woorde wat niemand kan verstaan nie.

Maar wat sê hy? Dit maak nie saak nie! As die reukwerk net brand, die kamer opgemaak en die

priester in sy tradisionele klere getooi is. Daar is ‘n sensualiteit in dit alles, ’n uiterlike prag wat

almal laat ‘goed voel’. Baie min mense gee om wat die Bybel of Boeddhisme leer oor die dood, vir

baie is dit genoeg om ‘n beeldryke godsdienstige diens te hê.

Terwyl God Sy heerlikheid dikwels kalm op verskillende wyses in die wêreld vertoon, deur om Sy

kinders te seën, of deur ‘n wonderwerk, kan ons God nie evalueer op die standaarde van mense nie.

Al kan Hy ‘gesien’ word of nie, die waarheid oor God is in oorvloed teenwoordig deur die Woord en

die Wet wat met ons harte praat, profesie wat deur die eeue in vervulling gekom het en God se

wysheid wat ver bo die denke van mense is. Dinge wat saamgevat word in die Woord.

Psalm 115:4-8:

Hulle afgode is silwer en goud, 'n werk van mensehande.

Hulle het 'n mond, maar praat nie; hulle het oë, maar sien nie;

ore het hulle, maar hoor nie; hulle het 'n neus, maar ruik nie;

hande, maar hulle tas nie; voete, maar hulle loop nie;

hulle gee geen geluid deur hul keel nie.

Die wat hulle maak, sal net soos hulle word--elkeen wat op hulle vertrou.

4

Afgode is uiterlike vertoon wat geen karakter het nie. Hulle oë kan nie jou sonde sien nie, in

teenstelling met Christus in Openbaring, die Lam wat alles sien.

“En ek het gesien, en kyk, in die middel van die troon en die vier lewende wesens en in die midde van

die ouderlinge staan daar 'n Lam asof Hy geslag is, met sewe horings en sewe oë, wat die sewe

Geeste van God is wat uitgestuur is oor die hele aarde.” (Op.5:6)

‘n Afgod kan nie sien wat jy alleen in die stilte doen nie, maar Jesus, die Ware Beeld van God- sien

alles. Alhoewel ‘n afgod ‘n mond het kan hy jou nie teregwys as jy verkeerde dinge doen nie,

wanneer jy met sonde speel of onnodige moeilikheid maak nie, hy weet niks van jou vuil gedagtes

nie terwyl die ware Beeld van God met ons praat deur die ewige Gees. Die afgod, alhoewel hy ‘n

neus het is hy kragteloos en kan nie die geeste toets, om te onderskei of hulle van God is of nie, maar

die ware Beeld, die Liggaam van Christus het die gawe van onderskeiding wat elke ware gelowige

ontvang.

Die ware Beeld is ‘n bedreiging vir ons selfsugtige lewenstyl terwyl die afgod nooit in die pad van

enige persoon kom nie. Dit is waarom die wêreld van afgode hou en beledig voel as hy met die

waarheid gekonfronteer word. Maar die Ware God het oë en ore en Hy gebruik dit!

“Kyk, die hand van die HERE is nie te kort om te help nie, en sy oor is nie te swaar om te hoor nie;

(Jes. 59:1)

Die mens is geskape na die Beeld van God, God het vir ons oë, ore en hande ens. gegee en verwag

van ons om dit te gebruik. “As iemand ore het om te hoor, laat hom hoor! (Mark. 7:16)

Maar met die verwerping van Jesus, die ware beeld, en om Hom te vervang met ‘n afgod, het die

mens geword soos sy afgode. “Die wat hulle maak, sal net soos hulle word--elkeen wat op hulle

vertrou.” (Ps.115:8)

Hulle sien nie God se openbaringe nie en ook nie die gevare voor hulle nie. Dit is soos iemand wat

dobbel totdat hy bankrot is. Daar is nie ‘n ware wysheid nie, hulle hoor nie God se stem nie en ook

die smarte van die armes nie. Soos wat ‘n student eendag gesê het: “Ek wens die sondvloed het al die

huislose mense in die see ingewas.”

Daar is nie ‘n opregte meegevoel nie en ook geen onderskeiding tussen die waarheid en die valsheid

nie, en geen liefde vir die waarheid nie, God se karakter is nie in hulle nie.

OM DIE NAAM VAN DIE HERE YDELLIK TE GEBRUIK.

“ Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie,..” (Eks 20:7)

Die hoof aspek van om die Naam van die Here ydellik te gebruik is wanneer ons in Sy Naam geroep

is maar ons het nie God se karakter nie. Dit is wat met Israel gebeur het toe hulle- hulle tot afgodery

gewend het.

“--elkeen wat na my Naam genoem is en wat Ek geskape het tot my eer, wat Ek geformeer, wat Ek

ook gemaak het. Bring uit die volk wat blind is en tog oë het, en die dowes wat ore het.” (Jes. 43:7-8)

5

Om die Naam van die Here ydellik (ligsinnig) te gebruik, beteken nie om dit verkeerd uit te spreek

nie, dit is wanneer jy ‘n Christen genoem word, ‘n kind van God, ‘n seun van Israel en jou ‘naam’

kom nie ooreen met God se karakter nie.

“Kyk wat 'n groot liefde die Vader aan ons bewys het, dat ons kinders van God genoem kan word!

Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdat dit Hom nie geken het nie. Geliefdes, nou is ons

kinders van God, en dit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons weet dat ons, as Hy

verskyn, aan Hom gelyk sal wees, omdat ons Hom sal sien soos Hy is. En elkeen wat hierdie hoop op

Hom het, reinig homself soos Hy rein is.”(1 Joh 3:1-3)

As jy geroep is om ‘n seun van God te wees- dan het jy God se Naam net soos wat enige kind sy

vader se naam kry. Maar die groot vraag is, het jy God se karakter? Het jy jouself gereinig, is jy rein

soos wat Hy rein is? Neem jy Sy naam ernstig of ligtelik (ydellik) op?

“Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir hom toesluit, hoe

bly die liefde van God in hom?” (1 Joh.3:17)

As die ryke geen meegevoel vir die arme het nie, hoe kan God se liefde in hom bly? Hoe word God

se karakter, Sy goeie naam op hom van toepassing gemaak?

Christene wat nie ‘n poging aanwend om te verstaan wat reg en verkeerd is nie, wat deel het aan

enige soort sonde en sê: “Ons is onder die genade en nie onder die wet nie”- dit is mense wat die

Naam van die Here ydellik gebruik! Paulus sê: “--Laat elkeen wat die Naam van Christus noem,

afstand doen van die ongeregtigheid.” (2 Tim. 2:19)

Baie sê hulle is Christene maar vertel vuil grappe, rook en drink, kyk soos die wêreld na immorele

vuil TV prente, vloek hulle ouers en mense wat oor hulle aangestel is. As jy die naam van die Here

gebruik en deel het aan bose dinge, pasop! “--want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik

gebruik, nie ongestraf laat bly nie.” (Ex. 20:7)

Jakobus beskryf ‘n persoon wat die rykes beter behandel as die armes, so ‘n persoon het nie die

karakter van God nie.

“Luister, my geliefde broeders--het God nie die armes van hierdie wêreld uitverkies as rykes in die

geloof en erfgename van die koninkryk wat Hy beloof het aan die wat Hom liefhet nie? Maar julle

het die arm man oneer aangedoen. Is dit nie juis die rykes wat julle oorweldig en julle voor die

regbanke sleep nie? Is dit nie hulle wat die edele Naam belaster wat oor julle aangeroep is nie?”

(Jak. 2:5-7)

Soos wat God die armes van die wêreld uitverkies het en aan hulle geloof en die koninkryk gegee

het, verwag Hy van ons om die wat in Sy Naam geroep is ook te eer. Die karakter van God is om

prakties goed en sleg lief te hê. (God gee son en reën aan almal) So moet ons wat in Sy Naam geroep

is dieselfde doen. As ons net diegene liefhet wat ons liefhet dan maak ons die naam Christen ligtelik

op ons van toepassing; ons gebruik die Naam van die Here ydellik.

Die Naam van God op hulle geskryf.

Die merk van die dier, die naam en die getal van die dier se naam word aan die einde op die

voorhoofde van die ongehoorsames geskryf. (Op. 13:17) Dit is die seel van die karakter van die

Antichris. (Op.13:17) Maar net so is daar ’n belofte van God aan die getroues.

“En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd vier en veertig

duisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe.” (Op. 14:1)

Dit gaan verder en hulle ‘goddelike karakter’ word beskryf.

6

“Dit is hulle wat hulself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle

wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir

God en die Lam. En in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor

die troon van God.” (Op. 14:4-5)

Hierdie gelowiges wat die karakter van God het word aan die einde verseël, hulle op wie die Naam

van God geskrywe is, dieselfde is waar van die Kerk van Filadelfia.

“Wie oorwin, Ek sal hom 'n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal daar nooit weer

uitgaan nie; en Ek sal op hom die Naam van my God skrywe en die naam van die stad van my God,

van die nuwe Jerusalem, wat uit die hemel van my God neerdaal, en my nuwe Naam.” (Op. 3:12)

Kom ons volg hierdie motief. Paulus verwys na hierdie seel in 2 Tim. 2:19: “Ewenwel, die

fondament van God staan vas met hierdie seël: Die Here ken die wat syne is; en: Laat elkeen wat die

Naam van Christus noem, afstand doen van die ongeregtigheid.”

Die woord wat hier vir seel gebruik word is (sphragis) ‘n merk van egtheid, dit is dieselfde as die

seel van gelowiges in Openbaring 9:4. Hier word spesifiek verwys na die gelowiges in Filadelfia.

Drie dinge was op hulle hoofde geskryf: God se Naam, die Nuwe Jerusalem en Jesus se nuwe Naam.

YHWH, Yerushalayim en Y’shua. Al drie woorde begin met die letter Y. In Hebreeus is die kleinste

letter ‘Yod. Jesus sê dat geen yod (jota) of titel van die wet sal val nie, met ander woorde, nie die

kleinste gedeelte daarvan nie.

‘n Trippel Yod dui op nederigheid- die hoof karaktertrekke van Christus, Hy wat Sy Goddelike

Heerlikheid prysgegee en Homself verneder het om gelykvormig te word aan ‘n mens, om aan ‘n

kruis te sterf om Sy Vader te verheerlik. In God se koninkryk is die minste waarlik die grootste.

Hooglied van Salomo beskryf die nederigheid van God se mense deur ‘n wonderlike metafoor:

“Ek is 'n narsing van Saron, 'n lelie van die dale .(Die bruid wat praat)

Soos 'n lelie tussen die dorings, so is my vriendin onder die dogters .(Die man wat praat)

Soos 'n appelboom onder die bome van die bos, so is my beminde onder die seuns. Ek het verlang om

in sy skaduwee te sit, en sy vrugte is soet vir my verhemelte.” (Die bruid wat praat) (Hooglied 2:1-3)

Die bruid beskryf haarself as ‘n lelie van die laagtes. ‘n grasblom in ‘n laagte, pragtig maar

eenvoudig nederig.

In kontras word haar geliefde beskryf as ‘n groot appelboom waar die bruid tevrede is om net in die

skadu van die boom te kan sit. Vir die Kerk behoort dit ‘n eer bo alles te wees om al die heerlikheid

aan God te kan gee.

Toe die kerk egter begin het om haar eie heerlikheid- haar imposante geboue, groot mense getalle,

aantreklike style van haar jeugdige predikers- eerste te stel, het sy al minder eer aan God begin gee.

Die ware kerk mag miskien in ‘n mooi gebou saamkom maar vir haar gaan dit geen verskil maak of

sy in mooi gebou of onder ‘n appelboom saamkom nie. As God in die liggaam verheerlik word dan

is die oë van Sy mense op Hom en Sy Woord gerig en nie op die dekor van geboue en dinge nie.

DIE NAAM VAN DIE HOER.

Oor die hoer van Babilon in Openbaring 17 word daar drie dinge gesê:

“--en op haar voorhoof was 'n naam geskrywe: Verborgenheid, die GROOT BABILON, DIE MOEDER

VAN DIE HOERE EN VAN DIE GRUWELS VAN DIE AARDE.”

7

In plaas van YHWH is dit nou DIE MOEDER VAN DIE HOERE. In plaas van die Nuwe Jerusalem is dit

nou Babilon, en in plaas van die Seun, die ware beeld van God, is dit die moeder van die hoere- dit is

afgode of vals beelde.

YHWH (Die Vader van die getroues)------Verborge Babilon (Die moeder van die ontroue hoere.)

Jerusalem (Die groot stad van God)------Babilon (Die groot stad van die gevalle wêreld)

Jesus (Die Enige ware Beeld)--------------Gruwels (Vals beelde, (namaaksels). (Deut. 29:17)

Dit is wat op haar geskrywe staan omdat dit haar karakter beskryf, die feit is, dit beskryf al die bose

dinge waaroor sy regeer en wat geassosieer word met ‘Verborge Babilon’ die moeder van die hoere-

die vals idee dat die mens sy eie weg na die hemel kan bewerk. Soos wat ‘n hoer met baie mans kan

omgaan, net so kan Verborge Babilon baie of enige god aanhang. Die gelowiges in Filadelfia is

getrou aan die Enige ware God. “Hoor, Israel, die HERE onse God is 'n enige HERE. (Deut. 6:4)

Tweedens, beide word verbind aan stede. Die ware gelowige met Jerusalem, nie die bose stad wat

Sodom en Egipte genoem word nie, maar die nuwe Jerusalem wat van die hemel van God sal

neerdaal. Dit word gekarakteriseer met reinheid, geen onreinheid kan daar ingaan nie. Wel, kan ons

dit van die kerk van ons dag sê? Wat moet ons doen met homoseksuele predikers en die heidense

gebede van die opreisende kerk? Onrein dinge wat nooit deel kan wees van die Nuwe Jerusalem nie!

Die ander karaktertrekke is nederigheid. Die ware bruid soek nie haar eie eer om haarself te

verheerlik nie. Op haar huweliksdag ontvang sy die heerlikheid van haar man, sy loop nie ses

maande voor haar huwelik al in haar huweliksdrag rond en spog hoe mooi sy lyk nie! Aan die ander

kant—Babilon is—“-bekleed met purper en skarlaken en versierd met goud en kosbare stene en

pêrels,” (Op.17:4) Sy doen alles om haarself verheerlik.

Vandag is daar baie populêre Christene en kerke wat uit hulle pad gaan om hulleself te verheerlik.

Hulle kan nie sonder die beste musiek, die mooiste geboue en die mees vleiende predikers en die

koelste jeugleiers klaarkom nie. Hulle het geen ruimte vir probleme in hierdie lewe nie, net sukses en

eer.

Maar die ware bruid soek die eer van God en nie haar eie eer nie. Die Here Jesus sê:

“Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.” (Mat 5:4) In kontras het Babilon geen tyd vir

droefheid en hartseer nie.

“Namate sy haarself verheerlik het en weelderig geleef het, na dié mate moet julle haar pyniging en

droefheid aandoen. Omdat sy in haar hart sê: Ek sit as KONINGIN EN IS GEEN WEDUWEE NIE, en

droefheid sal ek nooit sien nie--” (Op. 18:7)

Babilon is vol trots, selfverering, sy soek haar eie eer en sy buig nie voor swaarkry nie. Die ware

bruid aanvaar dat baie dinge nie in haar lewe kan uitwerk sonder swaarkry nie. God gebruik dit om

haar baie mooier te maak. In nederigheid aanvaar sy dissipline en swaarkry omdat sy weet dat God

genadig is om haar staande te hou in haar hoop op ‘n geseënde einde.

“--maar namate julle gemeenskap het aan die lyde van Christus, moet julle bly wees, sodat julle ook

by die openbaring van sy heerlikheid met blydskap kan jubel. As julle beledig word oor die Naam

van Christus, is julle gelukkig, omdat die Gees van die heerlikheid en van God op julle rus. Wat hulle

betref, word Hy wel gelaster; maar wat julle betref, word Hy verheerlik.” (1Pet. 4:13-14)

Ware gelowiges word geassosieer met Jesus, die ware Beeld van God, dit is na Hom wat hulle

opkyk, volg en wat hulle leer.

8

Die ware Beeld het oë wat sonde sien en lippe wat die waarheid praat, al wil ons dit nie hoor nie!

Hy het ore wat die smartkrete en gebede van die regverdiges wat swaarkry hoor. Hy het hande wat

red en oordeel. Die gruwel, wat op die bose vrou gegraveer is het net ‘n uiterlike heerlikheid maar

absoluut geen karakter nie.

Om saam te vat:

Die Naam van God is nie net ‘n woord nie maar ook God se karakter. Ons bid in die Naam van die

Here onder die gesag van Sy heerskappy en bereidwilligheid om na ons te luister deur die feit dat Hy

die weg na God vir ons oopgemaak het. Die Naam van die Here is ‘n sterk toring.

Dit is God se getrouheid wat ons red en bewaar, om ons te seën vir ons goeie werke en om ons te

beloon vir ons lyding terwille van Hom. Sy Naam is Wonderbaar, moeilik om te verstaan, maar wie

kan ooit die diepte van God se karakter begryp?

Is jy geroep deur die Naam van God? Moet nie hierdie Naam ligtelik opneem nie. Word jy geken as

‘n Christen? Reinig jouself soos wat Hy rein is, verneder jouself soos wat Christus Homself

gedurende Sy aardse bediening verneder het.

Ons moet navors om God se karakter te verstaan en te begeer. Ons moet meer genade, meegevoel,

goedheid, lydsaamheid betoon en regverdig oordeel, as ons dit nie doen nie word God se Naam deur

die wêreld gelaster. Aan die einde sal ons of met die Naam van die Here geseël word (Y-Y-Y:

YHWH, Yerushalayim en Y’shua) of met die merk van die dier- die naam van verborge Babilon.

Maak jou keuse!

Shalom.

Moriel Japan.

BC / Moriel / The Name of the Lord / vertaal / 06-2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!