05.09.2013 Views

Wat God deur Doxa Deo doen, is inspirerend!

Wat God deur Doxa Deo doen, is inspirerend!

Wat God deur Doxa Deo doen, is inspirerend!

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Chantalle Schutte (Redakteur)

Wat God deur Doxa Deo doen, is inspirerend!

Dit was God wat die Doxa Deobediening

in die lewe geroep het vir

‘n spesifieke rede en doel. God het

Doxa Deo bestem om te bestaan

vir die volgende rede: Om 12 stede

te verander in plekke waar God

regeer. Hy het Doxa Deo ook die

sleutel gegee om hierdie missie te

verwesenlik: Mense. Deur die mense

van Doxa Deo as sy instrument te

gebruik, is God besig om ander

mense se lewens aan te raak en te

verander op verreikende en

kreatiewe maniere. En daarom

wil ons hierdie stories –wat

van alle uithoeke van die Doxa

Deo-bediening kom – deel en

vier, want dit weerspieël die

mooi en asemrowende kern van

dit waarvoor Doxa Deo staan:

LEWENSVERANDERING! Ons

gee Hom alle eer en lof vir die

geleentheid om deel te wees van

iets wat so naby aan ons Vader se

hart lê. Wat ‘n wonderlike voorreg

om saam hierdie inspirerende pad te

kan loop.

Halfjaarlikse elektroniese publikasie vir Doxa Deo Vennote.

Inspirerende Storie #1

Hoe Genade die Wêreld kan heelmaak

Kobus Windt (Kampus Pastoor – Doxa Deo Hartbeespoort)

Hierdie is die storie van twee

vennote by ons kampus, Hein en

Marguerite Enslin. Hoewel hulle

reeds afgetree het en maklik ‘n

kommervrye bestaan kon verkies,

belê hulle hul lewens nog steeds

voluit in die Koninkryk van God.

God gebruik hulle om ‘n diepgaande

impak te hê op die lewens van

gebroke mense wat Hom desperaat

nodig het.

Nadat hulle ‘n aantal jare in die

VSA gewoon het, het Hein en

Marguerite in 2009 na Suid-

Afrika teruggekeer. Gedurende

2011, terwyl hulle daagliks vanaf

Hartbeespoort na Pretoria gereis

het, het hulle ‘n vrou opgemerk

wat bedel by ‘n stopstraat aan die

einde van die Pelindaba-tolpad.

Hulle het dit aan vriende en familie

genoem en toe besef dat hierdie

vrou heelwat mense se aandag

getrek het. Hul harte het na haar

uitgegaan, en mettertyd het hulle

haar vir ‘n vinnige middagete

uitgeneem wanneer dit moontlik

was. Op hierdie manier het hulle

‘n verhouding met haar begin

ontwikkel en sodoende uitgevind

dat sy en haar 24-jarige seun

in ‘n motor bly: snags parkeer

hulle hul motor by ‘n garage en

gebruik die wasgeriewe daar.

Om veiligheidsredes het hulle

oornag waar daar lig was. Dit het

egter nie verhoed dat hulle met ‘n

vuurwapen aangehou en beroof is,

en dat hulle selfs alle bewyse van

hul bestaan hierdeur verloor het

nie. Al wat hulle oorgehou het, was

die klere aan hul lywe.

Die Enslins was verstom om uit te

vind dat die vrou ‘n gekwalifiseerde

Engelse hoërskool-onderwyseres

was. Haar seun is in Parys, Frankryk,

gebore, waar sy en haar man

(wat haar later verlaat het) vir ses

jaar gebly het. Na die egskeiding

en terug in Suid-Afrika, het sy ‘n

finansiële adviseur vertrou, maar

met ‘n bedrogspul het hy al haar

geld verduister. Hein en Marguerite

se verhouding met hul nuwe

kennisse het algaande verdiep, en

gelei daartoe dat beide die vrou

en haar seun hul vertroue in ‘n

getroue en liefdevolle God verklaar

het. Hulle het geglo dat die lewe

meer het om aan hulle te bied,

hoewel dit baie moeilik was om die

vernedering van hul huidige lewens

te verduur.

Hein en Marguerite het hulle

aangemoedig om alles moontlik

te doen om hul lewenskwaliteit te

verbeter. Die eerste opsie was om

gemeenskapsdienste te betrek,

maar daarvoor het hulle ‘n fisiese

adres benodig. Binne ‘n maand

het Marguerite ‘n Wendy-huis in

‘n Danville-skuiling gevind waar

die vrou en haar seun ten minste

‘n enkelbed elk asook ‘n dak oor

hul koppe kon hê. Hulle het ook

vir die vrou ‘n selfoon gegee sodat

sy kon werk soek. Gedurende die

ses maande wat hulle in hierdie

toevlugsoord gewoon het, het die

Enslins hulle finansieël ondersteun

sodat die vrou nie nodig gehad het

om te bedel nie en kon probeer om

‘n werk kry.

Die Here werk op wonderbaarlike

maniere! Hein en Marguerite staan

steeds verstom deur die resultate

van hul pogings... Die vrou het

werk gekry deur ‘n gesin wat haar

leer ken het gedurende die twee

jaar wat sy op die straathoek staan

en bedel het: sy kon help by ‘n

toevlugsoord in Pretoria-Noord vir

minderbevoorregte voorskoolse

kinders. En die familie het haar ook

finansieël ondersteun, omdat die

betaling maar skraps sou wees. Op

die oomblik is die vrou en haar seun

in staat om twee kamers te huur

en wasgeriewe te deel met ander

huurders in ‘n grotendeels swart

gemeenskap in Pretoria-Noord.

Hein en Marguerite is nog steeds

betrokke en sit hand by deur hul

leefruimte so gesellig as moontlik

te help maak.

Maar dit was nie die einde van God

se oorvloedige genade en liefde

nie! Op ‘n dag het die Enslins met

die seun gaan sit en gesels en

hom gevra wat hy graag sou wou

doen indien hy die geleentheid

kon hê om verder te studeer. Sy

antwoord was dat hy graag sou

wou kwalifiseer as ‘n IT-spesialis.

Met volle vertroue in sy vermoë

om sukses te behaal, het Hein

en Marguerite hom ingeskryf by

Pretoria-Noord se Boston College,

waar hy binnekort die eerste fase

van sy studies sal voltooi. Hy doen

uitstekend en daar is ‘n definitiewe

moontlikheid van ‘n werksaanbod

sodra hy sy studies voltooi het.

bladsy _ een

Hein en Marguerite was ook

besonder beïndruk met die

resultate wat die vrou behaal het

met die verstandelik- en fisies

gestremde kindertjies in haar

sorg. Hulle ondersteun haar tans

finansieël terwyl sy ingeskryf is vir

‘n ses maande lange pre-primêre

onderwyskursus aan die Pretoriase

Onderwyskollege in Groenkloof,

Pretoria. Sy het onderneem om

gedurende die week onderwys

te gee en klas by te woon op

Vrydagmiddae en die hele Saterdag.

En sy is 58 jaar oud! Haar mikpunt

is om te kwalifiseer en dan ‘n

aanstelling te kry by ‘n regerings

voorskool-inrigting, waar sy dan ‘n

formele salaris sal verdien.

Inspirerende Storie #2

Hoe God Skole kan Aanraak

Cias Ferreira (TREE Koördineerder)

TREE is ‘n akroniem vir

“Transforming the Educational

Environment.” TREE is ‘n Doxa

Deo-instrument of -projek wat

daarop gemik is om ‘n Christusgesentreerde

verskil in skole

te maak. TREE het ‘n impak in

skole op die lewens van skoliere,

onderwysers, skoolhoofde en

ouers. Dit is die storie van hoe God

‘n spesifieke jeugwerker gebruik

het om die lewe van ‘n skolier aan

te raak en te herstel in een van die

skole waar TREE betrokke is.

In die spesifieke primêre skool

waarby die jeugwerker betrokke

was, was diefstal ‘n besondere

uitdaging. Die diefstal was

ongewoon omdat die gesteelde

items twee of drie dae nadat dit

gesteel is weer iewers anders in die

skool te voorskyn gekom het. Die

skool het alles in hul vermoë

Hein en Marguerite prys die Here

dat Hy toegelaat het dat hul paaie

kruis met twee mense wat nou

albei ‘n nuwe passie en doel in

die lewe gevind het. Hulle getuig

dikwels van God se liefde en sorg

gedoen om die skuldige vas te trek,

maar sonder sukses. Na verloop

van tyd is die dief geïdentifiseer

d.m.v. die skool se CCTV (Geslote

Kringloop Televisie). Die prinsipaal

vir al Sy kinders. Onthou hierdie

storie wanneer jy weer ‘n bedelaar

op die straathoek raaksien – dalk

is dit jou kans om uit te reik en God

se genade toe te laat om ‘n gebroke

wêreld te heel.

wou die leerling permanent

skors, aangesien sy vantevore ook

probleme veroorsaak het.

Die leerling kom uit ‘n gebroke huis

waar haar ouers min aandag of

liefde aan haar gegee het. Toe die

prinsipaal die ouers ontmoet om die

situasie met hulle te bespreek, was

dit duidelik dat hulle nie besonder

besorg was oor die uitslag daarvan

of die gevolge vir hul kind nie. Die

leerling het aan die jeugwerker

vertel dat sy steel om aandag te trek

a.g.v. die intense pyn wat sy ervaar

omdat sy glo dat haar pa “haar

afgeskryf het.” Toe die prinsipaal ten

einde laaste besluit om die meisie

te skors, het die jeugwerker gevra

vir die geleentheid om met haar

te werk om te sien of daar enige

ruimte vir verbetering was.

bladsy _ twee

Aanvanklik het die jeugwerker

gesukkel om die meisie se vertroue

te wen, maar algaande het sy

begin oopmaak en erken dat dit

verkeerd was om te steel. Haar

lewe het drasties verander; in so

‘n mate dat sy nou ‘n leier van die

TREE-samekoms by die skool is.

Pleks van steel, deel sy nou haar

getuienis met ander leerlinge,

vriende en familie; sy verklaar die

liefde van Jesus en vertel van die

impak wat Hy op haar lewe gehad

het. Die jeugwerker beskou dit as ‘n

voorreg en ‘n verrykende ervaring

om hierdie leerling se konstante

geestelike groei en genesing te

aanskou.

Daar is soveel geleenthede om ‘n

Christus-gesentreerde verskil in

skole te maak! Hierdie is die storie

Inspirerende Storie #3

Hoe God voorsien vir Sy Droom

Alistair Westcott (POPUP Ministry Coordinator)

POPUP (Persoons Opheffings

Program) is ‘n Doxa Deoprojek

wat markverwante

vaardigheidsopleiding verskaf aan

werkloses en hulpbehoewendes.

Studente verwerf nie net

vaardighede nie, maar word

holisties herstel in elke area van hul

lewens. Studente ontvang soveel

meer as net vaardighede: hulle

ontvang Jesus wat hul lewens op

‘n buitengewone manier aanraak.

Omdat dit ‘n Geloofsgebaseerde

Organisasie is (Faith Based

Organisation: FBO), maak POPUP

staat op God se finansiële

voorsiening om mense wat hoop

verloor het se lewens te verander.

van slegs een lewe wat ‘n drastiese

verandering ondergaan het – wat

sou kon gebeur as TREE in elke skool

in Suid-Afrika kon betrokke raak?

Dit is hierdie visie om jong lewens

aan te raak en te help genees wat

aanhou om ons te inspireer, waar

ons tans uitreik om uit te brei na

meer skole in Suid-Afrika.

Onderwerp: Groete uit Duitsland

Hierdie is ‘n storie wat handel oor

God se OORVLOEDIGE voorsiening.

Op 14 Januarie 2012 het ‘n

voorbeeld van hemelse voorsiening

begin ontvou toe POPUP die

volgende e-pos uit Duitsland

ontvang het.

“Hallo Alistair

Ek hoop jy onthou nog vir my en Dorothy. Jy het ons getrou op die 13de April 2007 by Diamond Hill. Ons is die afgelope

twee jaar in Erlangen in Duitsland (op ‘n drie-jaar-kontrak by Siemens). Dit gaan goed met ons en die Here seën werklik

ons getroude lewe.

Die agtergrond van hierdie e-pos is dat ek nou al ‘n rukkie lank uitkyk vir die regte geleentheid om iets van myself terug te

gee.

Ek het vir myself drie kriteria gestel:

• Ek wil ‘n bydrae maak waar ek minder-bevoorregte mense kan ondersteun, maar dit moet mense wees vanuit beide

die swart en wit gemeenskappe.

• Die ondersteuningsprogram moet ‘n langtermyn fokus hê en nie net “eenmalig” wees nie, m.a.w. ondersteuning wat

beide opvoeding en opleiding behels.(Verkieslik sou ons persoonlik betrokke wou wees deur ons talente by te dra en

in die toekoms betrokke te raak by die organisasie.)

• Ons wil verseker dat waar ons ookal betrokke raak, duidelike Christelike beginsels en grondslae geld en dat mense in

‘n Christelike omgewing opgelei en onderrig sal word.

bladsy _ drie

Sedert ons in Duitsland aangekom het, het ek baie tyd daaraan bestee om te soek en te bid vir so ‘n geleentheid.

Aanvanklik wou ek die “perfekte” geleentheid vind, maar toe het die Here met my gepraat en gesê ek moet ophou om my

daaroor te bekommer: Hy sal die regte geleentheid bied waar die geld goed benut sal word. Vanaand het ek gaan draf en

het gevoel die Here praat met my, en dat Hy sê ek moet soek vir die Doxa Deo Webwerf wanneer ek by die huis kom.

Ek het gehoop dat ek ‘n geleentheid sou vind wat die presiese bedrag benodig wat ek wou gee, want dit sou vir my ’n

duidelike teken wees dat dit presies is waar Hy wil hê ek moet belê. Toe ek egter vir POPUP op die Doxa Deo Webwerf

ontdek en alles daaroor begin lees, het ek gevoel dat daar aan al drie die kriteria wat ek vir myself gestel het se vereistes

voldoen word. En toe sien ek jou naam daar – dit was vir my die duidelikste teken!

Ek wil dus drie vrae aan jou stel:

• Word die program vir alle kulturele en rassegroepe aangebied, en, indien wel, is daar alreeds studente uit al die

bogenoemde groepe daarby betrokke?

• Wat is die langtermyn-beplanning vir die POPUP-programme en waar beoog julle om uit te brei? Is daar

onmiddellike finansiële behoefte vir sulke voorgestelde uitbreidings?

• Is daar gesonde finansiële bestuur by POPUP?

Ek vertrou dat dit goed gaan met jou en dat God al Doxa Deo se werk sal seën.

Groete

Braam en Dorothy.”

In my antwoord op Braam se e-pos het ek ‘n gedetailleerde verslag oor al POPUP se

werksaamhede gegee. Op die 23ste Januarie het ek nog ‘n e-pos van Braam uit

Duitsland ontvang.

Onderwerp: RE: Groete uit Duitsland

“Hi Alistair

Dankie vir die gedetailleerde e-pos – ek en Dot het geniet om dit te lees. Ek waardeer dit en glo dat God my en Dorothy

gelei het om ‘n bydrae te maak, hoewel dit huidiglik net finansieël sal wees (Duitsland is so ietwat ver van POPUP af!)

Ek waardeer jou antwoorde op my vrae en voel baie tevrede met wat ek gehoor het. Die bedrag geld wat ek wil oordra, is

taamlik substansieël (of liewer – vir my is dit) en daarom wou ek seker maak dat dit goed bestuur sal word. Uit jou e-pos

lei ek af dat POPUP goed bestuur word en dat die bydrae effektief aangewend sal word.

Moet ek die geld direk oordra soos op julle webwerf aangedui, of moet ek ‘n alternatiewe prosedure volg?

Ek wil R500, 000 oordra.

Groete

Braam en Dorothy.”

VYFHONDERDDUISEND RAND!!

Ek onthou dat ek by Marlene

Freislich (HUB van POPUP)

ingestorm het om haar te vra om

die aantal nulle te help tel. Haar

oë was vol trane van dankbaarheid

en vreugde. Die woorde, “O

kleingelowiges!” het onwillekeurig

by my opgekom gekom – die Woord

van God sê “tot oorlopens toe vol”

en Hy bedoel wat Hy sê!

“En my God sal elke behoefte

van julle vervul na sy rykdom en

heerlikheid deur Christus Jesus.”

(Filippense 4:19).

bladsy _ vier

Inspirerende Storie #4

Hoe die Skepper die Kunste gebruik vir Verandering

Nagel Myburgh (Bedieningsleier – Doxa Deo Wes-kampus, Port Elizabeth)

Die Griekse woord “ARTUO” beteken

“om te orden en orde te bring.”

Sedert 2001 het God ‘n dringende

begeerte in my hart geplaas om Sy

orde (ARTUO) in mense se lewens

te bring deur die Kunste. Dit is

‘n storie van hoe die Skepper die

Doxa Deo-span in Port Elizabeth

gelei het om die Kunste as ‘n

middel te gebruik om mense in ‘n

waarheidsverhouding met Hom te

bring.

Gedurende 2007 het die Here met

ons begin praat deur die skrif in

Esegiël 17:22-23 wat sê: “So sê

die Here: Dan sal Ek self van die

verhewe top van die seder ‘n steggie

neem en dit insit – van die boonste

van sy lootjies sal ek ‘n teer puntjie

afpluk en self dit plant op ‘n hoë

en verhewe berg. Op die hoë berg

van Israel sal ek dit plant, en dit sal

takke voortbring en vrugte dra en ‘n

heerlike seder word, sodat die voëls

van allerhande vere daaronder kan

woon; in die skaduwee van sy takke

sal hulle woon.”

God het die feit beklemtoon dat Hy

wou hê dat “baie verskillende soorte

voëls” in hierdie boom waarna

Esegiël verwys, moes kom bly. Die

boom verteenwoordig Christus

en die voëls is die verskillende

soorte mense wat sou kom en lewe

vind in hierdie Boom. Op die pad

wat ons oor die laaste jare in Port

Elizabeth geloop het, het ons baie

mense ontmoet wat by die Kunste

betrokke is, insluitende musikante,

orkeste, kore en musiekstudente.

Dit was ook tydens hierdie tydperk

dat gereelde Kunsteproduksies deel

geword het van wie ons is as Doxa

Deo in Port Elizabeth.

Aan die begin van 2012 het ‘n

fasiliteit in die Richmond Hill-area

beskikbaar geraak. Toe ek en Braam

Botha (Kampus Pastoor) die gebou

binnegaan, het ons ‘n goddelike

oomblik beleef: die besef dat alles

wat in ons harte geroer het hier

inmekaar pas soos die los stukkies

van ‘n hemelse legkaart. Ons het

geweet dat ons die volgende stap

van gehoorsaamheid aan die

opdrag in Esegiël 17 bereik het:

om uit te reik na mense in ‘n nuwe

opset.

In Februarie 2012 is die ARTUO

Bedieningspunt geloods , met

verskeie kunstenaars in die

stad wat op ‘n Sondagoggend

bymekaarkom om van God te hoor.

Die samekomste geskied in die

vorm van ‘n Straatkafee-bediening,

waar kunstenaars bymekaarkom

om die Woord te hoor en mekaar

te bedien. Ons staan verstom

oor die wonderlike werk van ‘n

wonderbaarlike en kreatiewe God!

bladsy _ vyf

Inspirerende Storie #5

Hoe God City Changers oprig deur Sy Skole

Chris Zaayman (Doxa Deo –Oos Skool & College)

Doxa Deo se skole en kolleges is

plekke waar leerlinge aangemoedig

word om hul volle potensiaal in

Christus te bereik. Dit is God se

voedingsarea vir ‘n jong generasie

wat hul doel ontdek en met passie

leef sodat hulle ‘n verskil kan maak

in hul wêreld. Hierdie storie wys hoe

God ‘n Graad 9 Doxa Deo-leerling

gebruik het om die President van

Suid-Afrika direk te beïnvloed met

Christus-gesentreerde gedagtes en

beginsels.

Caela Bennett is ‘n Graad 9-leerling

aan ons Doxa Deo Oos-college.

Vroeêr vanjaar het sy ingeskryf vir

‘n kompetisie waarvoor sy ‘n brief

moes skryf aan die Suid-Afrikaanse

President, mnr. Jacob Zuma, waarin

sy haar kommer uitspreek oor

sekere netelige vraagstukke in Suid-

Afrika. Sy moes ook voorstelle maak

oor hoe sy voel die President hierdie

vraagstukke moes aanspreek. Caela

Metamorpho is die Doxa Deoinstrument

waardeur God die

potensiaal en karakter van die jeug

ontwikkel. Metamorpho is spesiaal

ontwerp vir skoolverlaters of

studente tussen die ouderdomme

van 18 en 25. Metamorpho

funksioneer tans in Pretoria (SA),

Port Elizabeth (SA) en Auckland

(NZ). Hier volg die storie wat vertel

hoe God Metamorpho gebruik het

om soos ‘n vars briesie van genade

en guns deur die lewe van Kurt

Murray, een van ons Meta-studente

se brief is gekies en sy is genooi

om die President vir middagete te

ontmoet.

“My ouers het ‘n oproep ontvang

wat hulle ingelig het dat my brief

gekies is. Dit het beteken dat ek

die President van Suid-Afrika sou

ontmoet! Ek en ses leerlinge van

ander skole het senuagtig by die

Sheraton Hotel gewag. Elkeen van

ons het ‘n boekie met ons stories

ontvang, voordat ons in ‘n besonder

luukse bus na die Presidentswoning

vervoer is. Daar aangekom, het

elkeen van ons die President se hand

geskud – met groot blydskap en

glimlaggende gesigte. Tydens die ete

het ons die kans gekry om ons briewe

hardop aan die President voor te

lees voor videokameras. My brief het

gehandel oor misdaad en kommer

oor ons polisiemag in Suid-Afrika.

Ek het aan hom voorgestel dat

dinge slegs ten goede sal verander

Inspirerende Storie #6

Hoe God Sy Identiteit in die Jeug herstel

Adriaan Heijns (Doxa Deo Auckland Kampus – Metamorpho Koördineerder)

by die Doxa Deo Auckland Kampus,

te waai. Hy vertel self die storie

verder:

“Ek is gebore in Kaapstad, Suid-

Afrika, in ‘n rowwe buurt waar

bendes die strate regeer het. Ek was

‘n kind wat daarvan gehou het om

voor mense op te tree, reeds vanaf

drie-jarige ouderdom. In my vroeë

kinderjare het ek begin tromme speel

in ons plaaslike kerkdiens waar my

pa die lofprysingsleier was. Ek was

slegs agt jaar oud toe ek stuurjonge

wanneer ons nasie terugkeer na

sterk familiebande en wanneer ons

die Here die middelpunt van ons

gemeenskappe maak. Dit was ‘n

absoluut wonderlike ondervinding.

President Zuma was hartlik en sy

glimlag het die vreugde wat hy

uitstraal, weerspieël. Dit was ‘n eer

om hom te ontmoet en my hart met

hom te deel.”

vir ‘n plaaslike bendeleier geword

het; my taak was om pakkies en

boodskappe te besorg aan bendelede

in my omgewing. Ek het skelm en

slinks geraak en het geleer om te

jok. Om skade te berokken was

baie opwindend – ons het bure se

vensters gebreek, kos uit winkels

gesteel, klippe na mense gegooi en

gevegte tussen mekaar begin.”

Toe Kurt nege jaar oud was, het hy

saam met sy ouers na New Zealand

verhuis bladsy _ ses

en daar het sy moeilike tienerjare

begin. Dwelmmisbruik,

dwelmhandel, diefstal,

selfmoordpogings en depressie

het deel van Kurt se lewensverhaal

geword. Toe die belangrikste

persoon in sy lewe, sy ouma,

in 2001 oorlede is, het hy ‘n

laagtepunt bereik: hy het hom

onttrek van die mense by sy kerk en

begin rondhang met die verkeerde

groep vriende. Maar nogtans was sy

passie en natuurlike talent vir sang,

dans en drama steeds daar, ten

spyte van sy gevaarlik-onstabiele

lewenstyl. Dit was die een ding

waarvan hy seker was; die een

konstante aspek in sy lewe. Maar

teen die einde van 2011 sou Kurt se

lewe drasties verander:

“Teen die einde van 2011 het my

ouers my van Metamorpho vertel.

Ek was nie regtig lus daarvoor nie

– totdat ek ‘n jeugdiens by Doxa

Deo Auckland bygewoon het waar

ek ‘n wonderbaarlike ontmoeting

met God gehad het. God het my

duidelik gelei en ek het dadelik vir

my ouers gesê dat ek Meta moet

doen. My ondervinding in Meta tot

dusver het my soveel meer gefokusde

perspektief op die lewe gegee – ek is

totaal verlos van my verlede en het

God se vernuwende genade en guns

persoonlik ervaar. Ek het uiteindelik

my identiteit in Christus ontdek en

verstaan my doel op aarde soveel

beter. Ek hou nou van wie ek is en glo

in wat ek doen.”

Nadat Kurt by ons in Metamorpho

aangesluit het, het hy sy ware

identiteit, waarde as man, doel

en lewensrigting leer ken. Hy is ‘n

baie talentvolle kunstenaar met

‘n besondere dramatalent asook

‘rapping’(kletsrymer)-vermoë. Hy

word op die oomblik oorweeg vir ‘n

dramarol in een van New Zealand

se hoofteaters en het ingeskryf vir

die “New Zealand’s Got Talent”kompetisie.

Hy tree tans op in

Auckland in sy eie spesiale Christen-

‘rap’-aanbieding. Soos julle kan

verwag, bid ons almal dat hy “New

Zealand’s Got Talent” wen! Dit is so

inspirerend om te sien hoe God te

werk gaan!

bladsy _ sewe

As jy meer

inligting kort

besoek asb die Doxa Deo

Familie webwerf.

Redakteur

Chantalle Schutte

Kommunikasie Bestuurder

+27 12 991 5838

chantalle@doxadeo.co.za

www.doxadeo.co.za

Hab 2:14:

Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van

die Here soos die waters die seebodem oordek.

Grafiese Ontwerp

Johan Wentzel

Senior Designer (Etiket)

www.etiket.co.za

kraak.vars@yahoo.com

Special thanks to:

Lize Kreuser

Editor & Translator

(Member of SATI)

kreuser@telkomsa.net

083 3887 783

City Changers Foundation

Gerrit Heymans

Foundation COO

+27 83 380 0229

gerrit@doxadeo.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!