13.05.2013 Views

Laai die artikel in PDF-formaat af soos dit in Stywe Lyne verskyn het.

Laai die artikel in PDF-formaat af soos dit in Stywe Lyne verskyn het.

Laai die artikel in PDF-formaat af soos dit in Stywe Lyne verskyn het.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

H E N G E L M E T K U N S A A S - 1

Kunsaashengel is een van die gewildste maniere

om vis te vang. Die goeie blootstelling wat

kunsaashengel deesdae op TV kry, dra daartoe

by dat al hoe meer hengelaars kunsaashengel

wil bemeester. Hierdie reeks handel oor hoe om

varswatervisse soos karp, baber, kurperspesies, makriel,

geelvis, tiervis en klein spesies soos dwergtiervis met

kunsaas te vang. Swartbaarshengel word nie bespreek nie

aangesien daar baie inligting oor dié visspesie beskikbaar is.

Die belangrikste aspek van suksesvolle kunsaashengel is om

’n nuwe denkpatroon omtrent varswaterhengel te vestig. Die

uitgangspunt tussen aashengel en kunsaashengel is

heeltemal verskillend. By aashengel gebruik die hengelaar

aas met kleur en geur om die vis na die hoek te lok. By

kunsaashengel gebruik die hengelaar ’n nabootsing van die

voedsel wat die vis vreet en jag hy eerder die vis. Die vis

word dikwels op sig gevang, wat beteken dat dit gewoonlik in

water vlakker as heupdiepte gevang word. By aashengel

word die vis egter in diep water opgespoor. Vir die opspoor

van vis help dit geweldig baie om vanaf ’n boot met ’n

“trolling”-enjin te hengel aangesien ’n mens baie meer water

op ’n dag dek. Hoewel swartbaarshengel ’n deel van

kunsaashengel uitmaak omdat swartbaars een van die

visspesies is om te vang, verskil die hengelmetode in die

volgende opsig: Swartbaarshengel is struktuurhengel, met

ander woorde as jy die regte struktuur soos bome, rotse of

gras vind, hengel jy van ’n afstand na die struktuur en vang

die vis op die struktuur. Kunsaashengel, synde meestal

sighengel, is kortafstandhengel en jy beweeg tussen die

struktuur in. Vlieghengel is ook deel van kunsaashengel en

vliegstokke word geredelik gebruik soos die geleentheid dit

vereis.

Omdat kunsaashengel daarop fokus om verskillende

visspesies te vang, het jy verskillende visstokke en kunsaas

nodig om suksesvol te wees. Deur die regte gerei aan te skaf

kan jy egter met relatief min hengelgerei baie ver kom en

benodig jy dikwels meer hengelgerei om swartbaars te teiken

as al die ander visspesies in kunsaashengel. Jy verloor ook

baie minder kunsaas van ’n boot af as van die kant omdat jy

meestal jou kunsaas kan gaan losmaak met die boot en dit

nie net afbreek nie. Ek sal in die loop van die reeks my

keuses betreffende hengelgerei vir die verskillende visspesies

verduidelik. Ongelukkig is sommige van die hengelgerei wat

benodig word nie altyd so geredelik in die handel beskikbaar

nie.

Wat die kunsaas betref, glo ek dat jy met slegs

tien soorte kunsaas enige varswatervis kan vang:

1. Loodkop (groter en kleiner grootte)

2. Sada Curlytail (verskillende groottes)

3. Swaailemmetjie (spinnertjie)

4. Effzett-lepel

5. Punkinseed of Salmo Slider

6. Plastiese wurm (bv Fluke, Deadringer)

7. Rattle trap

8. Salmo Hornet (no 2 en 4)

9. Bo-loper (Zara Spook)

10. Spinnerbait

ekocare@telkomsa.net

Bernard Venter is die

nasionale skakelbeampte

van die Suid-Afrikaanse

Kunsaashengel Vereniging.

Natuurlik kan mens die lysie baie langer maak, byvoorbeeld

Twitchbaits, Shadraps, en dies meer. Die punt wat ek egter

wil maak is dat meeste hengelaars baie meer kunsaas het as

wat nodig is.

64 STYWE LYNE Die Hengelaar se Vriend April 2010

Kunsaashengel leer jou om die water-ekosisteem baie goed

te ken omdat jy al die soorte visspesies vang. Elkeen het sy

eie habitat en gewoontes. So teiken jy sekere visspesies soos

makriel vroegoggend en ander spesies soos kurpers weer as

dit lekker warm is. Ek verkies kunsaashengel omdat dit lekker

is om te weet hoe om al die verskillende visspesies te vang,

veral as ’n spesifieke spesie nie wil byt nie. Kunsaashengel is

vir seker een van die suksesvolste hengelmetodes. Die

uitstekende vangste deur kunsaashengelaars by

geldhengeltoernooie is ’n sprekende bewys hiervan.

Baie hengelaars dink kunsaashengel is ’n baie moeilike

hengelfaset om te bemeester. As ek dit met ander

hengelfasette soos byvoorbeeld swartbaarshengel,

spesiehengel (boilie) en selfs hedendaagse oewerhengel

vergelyk, is hulle almal baie gespesialiseerd maar tog

makliker as wat jy dink. Deur by ’n hengelklub aan te sluit en

saam met ervare hengelaars te hengel, sal jy baie meer in ’n

jaar as in ’n ganse leeftyd leer.

Ongeag in watter hengelfaset jy spesialiseer, kos hengel

ongelukkig vandag baie geld. Maar ’n mens kan tog nie net

werk nie! Hengel is myns insiens die beste belegging vir

gesondheid en lewenskwaliteit in ’n gejaagde lewe. Jy kan dit

immers beoefen tot jy stokoud is. Afgesien van hengelgerei is

voertuie, kampeertoerusting en bote noodsaaklike

bykomstighede om jou sport te kan beoefen. Kunsaashengel

kan suksesvol van die oewer af beoefen word, veral as jy

toegang tot privaat damme het. Ek sal enige voornemende

kunsaashengelaar aanraai om ’n boot met ’n “trolling”-enjin te

koop sodat jy op die meeste openbare damme kan gaan

hengel. Vir kunsaashengel hoef jy nie die grootste en duurste

motorboot te koop nie. Jy kan kunsaashengel baie suksesvol

vanaf ’n platdekmotorboot met ’n 40 pk-buiteboord beoefen.

Die kleiner bote kan in baie vlak water beweeg en kom

makliker binne die struktuur in waar die groot bote nie kan

bykom nie. Koop die grootste “trolling”-enjin wat jy kan

bekostig. Ek glo aan Minn Kota omdat dit baie sag loop en

beter deur watergras beweeg as die meeste ander enjins op

die mark.

Koop ’n voetkontrolemodel wat jy self met ’n tou oplig om in

en uit die water te plaas. Die meganieseafstandbeheermodelle

werk nie vir kunsaashengel in vlak water nie.

Visvinders is baie handige toerusting, veral omonderwatereilande

en vlak water te vermy wanneer die boot op spoed is

en om struktuur op te spoor. Dit is egter nie ’n vereiste vir

kunsaashengel nie omdat jy gewoonlik in vlak water hengel.

Die boot moet verkieslik livewells hê om jou vis lewendig te

hou as jy dit gaan inweeg. Jy is wetlik verplig om

lewensreddingsbaadjies vir elke mens op die boot te hê.

Deesdae moet jy ’n skipperslisensie besit om skipper van ’n

boot te wees en jou boot moet ’n geldigegeskiktheidsertifikaat

hê om wettig op die water te vaar.

Vergeet van kunsaashengel sonder ’n Polaroid-sonbril. Dit is

nie nodig om die duurste bril te koop nie. ’n Bril het ’n

beperkte leeftyd op ’n boot want mens verloor dit in die water

of jy trap daarop. Ek gebruik ’n Ballistic-donkerbril met geel

lense en is baie gelukkig daarmee. As jou bril se lense te

donker is, sien jy nie goed in die water as die lig swakker

word nie, byvoorbeeld vroegoggend, laatmiddag of selfs as

daar wolke voor die son inskuif. Die Polaroid-bril sal jou help

om die bodem en die visse in die water raak te sien. ’n

Kunsaashengelaar raak gewoond daaraan om baie goed in

die water te sien en die verskillende visspesies te identifiseer.

As jy weet watter vis jy sien, sal jy weet watter hengelgerei jy

moet gebruik om dit te vang. ’n Sonbril is nie net belangrik vir

goeie sig nie maar beskerm ook jou oë teen die weerkaatsing

van sonlig op die water en teen ’n kunsasie wat dalk skielik

loskom na dit vasgehaak het. Dra altyd jou bril op die water!

Natuurlik moet jy ook ’n hoed en sonbrandmiddel byderhand

hê, anders gaan die son jou vir seker doodbrand op die boot.

Jou klere is belangrik. Moenie helderkleurige kledingstukke

dra nie. Die vis gaan jou baie gouer raaksien as jy met ’n rooi

hemp op die boot staan. Kakie of liggroen is beter as wit of

rooi. Ek dra langmouhemde en ’n lang kortbroek om

blootstelling aan die son te beperk. Sagte skoene wat maklik

uittrek en nat kan word as jy die boot lanseer, is gemaklik

want jy staan heeldag op jou voete.

Nog ’n item waarsonder jy nie kan klaarkom nie is ’n

bootpaal. Gebruik ’n teleskopiese aluminium-swembadpaal

met ’n T-voetstuk. Die bootpaal word gebruik om jou boot

deur vlak watergras te stoot as dit nodig is of om die boot stil

te hou sodat die wind jou nie oor die skool vis waai nie. Aan

die ander kant van die paal draai jy ’n gordynringskroefie vas

wat jy as ’n “lure retriever” gebruik wanneer jou kunsaas

byvoorbeeld aan ’n boom vashaak. Haak die lyn in die ring en

laat die paal langs die lyn afgly tot waar jou kunsaas vashaak.

Daar is ook oulike “lure retrievers” te koop wat jou baie geld

kan spaar.

Jy het ’n stewige skepnet nodig. Ek het ’n kleiner een vir

kleiner vis en ’n groot een vir groot vis. ’n “Lipgrip” is baie

handig vir groot babers of tiervis. Pasop om nie die “lipgrip” te

verloor as jy die vis vrylaat nie. ’n Skerpbektang en

naelknipper is ook handig om hoeke los te maak en vislyn te

knip.

Kunsaashengel is vir seker vir die hengelaar bedoel wat nie

daarvan hou om te wag dat die vis by sy hoek uitkom nie,

maar besig wil bly. Dit word meestal bedags beoefen en hoe

warmer dit is en hoe minder die wind waai, hoe beter is die

vangs. Die wind veroorsaak rimpels op die water wat dit

moeilik maak om te sien en die boot met die “trolling”-enjin te

bestuur. Jou uitgawes vir kunsaas is nie groter as vir

aashengel nie want jy hou die kunsaas baie langer en hoef

nie met elke hengeluitstappie aas en voer te koop nie. Jou

boot en hande bly skoon – vry van bebroeide kuikens,

platannas en erdwurms, geursels en kleursels. Elke

hengelaar het immers sy eie voorkeure. Saans as die

oewermanne die grotes vang, rus ons kunsaashengelaars

lekker om die kampvuur en spog met die grotes wat nie

weggekom het nie! Om die bielies te vang, vereis die regte

hengelgerei, kennis en vaardigheid. En natuurlik is Gary

Player se leuse in hierdie geval ook baie waar: “The more I

practise, the luckier I get!”

TIGHT LINES The Angler’s Friend April 2010 65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!