13.05.2013 Views

aanhalings van bekende mense.pdf - Kleuters

aanhalings van bekende mense.pdf - Kleuters

aanhalings van bekende mense.pdf - Kleuters

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

A. J. Liebling

1904-1963

Albert Einstein

1879-1955

Albert Einstein

1879-1955

Anton Rupert

Arnold Schwarzenegger

1947

Arturo Toscanini

(1867-1957)

Augustinus

Ben Stein

Benjamin Disraeli

Bettie Cilliers-Barnard

Chris Stals

Christo Wiese

"Ek kan beter skryf as enige iemand wat vinnig skryf en ek

kan vinniger skryf as enige iemand wat beter skryf.”

"Nie alles wat getel kan word, tel nie - en nie alles wat tel

kan getel word nie”.

"Net twee dinge is oneindig, die heelal en menslike

domheid, maar ek is nie seker in watter volgorde nie”.

“...As ons arm buurman nie eet nie, sal ons nie kan slaap

nie.”

"Almal ontferm hulle oor die swakkes, maar jaloesie moet

verdien word.”

"Assassins!" – aan sy orkes.

“Vertrou die verlede toe aan die genade van God, die hede

aan Sy liefde en die toekoms aan Sy voorsienigheid.”

“Geloof is om nie net te glo dat God kan nie, maar om te

weet dat Hy sal.”

“Voeg jou gemoed met goeie gedagtes want jy sal net so

hoog kan vlieg a wat jy dink.”

“Eiesoortige inspirasie vorm die beginpunt van ’n proses

waar die kunstenaar as’t ware die medium word waardeur

die kunswerk vloei.”

“Ek het die belangrike les geleer om nooit te kla nie, maar

altyd net pligsgetrou jou bes te doen en hard te werk.”

“Miskien is die grootste les wat die lewe my geleer het dat

elke mens sy eie horisonne bepaal.”

Cicero “’n Vertrek sonder boeke is soos ’n liggaam sonder siel”.

Don Herold “The brighter you are, the more you have to learn.”

Don Quixote "Feite is die vyand van die waarheid."

Doug Horton

Earl Nightingale

Emile Zola

1840-1902

“Gedagtes is die geweer, woorde die koeëls, dade die teiken,

die kolskoot is Hemel.”

“Wyse mense soek nie net veiligheid in elke situasie nie,

hulle soek in elke situasie ’n geleentheid.”

"Die kunstenaar is niks sonder die gawe nie, maar die gawe is

niks sonder werk nie”.

Frans Claerhout

Friedrich Nietzsche

1844-1900

Friedrich Nietzsche

1844-1900

Gary Player

Genl. George S. Patton

1885-1945

Helen Keller

Henry Ford

1863-1947

Irvin Berlin

J. Paul Getty

1892-1976

Jimmy Durante

Louw Alberts

Martin Luther King Jr.

1929-1968

Martin Luther King Jr.

1929-1968

Martin Luther King Jr.

1929-1968

Moeder Teresa

Napoleon Bonaparte

1769-1821

Napoleon Bonaparte

1769-1821

Oprah Winfrey

Pablo Picasso

(1881-1973)

Paul Kruger

“Die lewe het my geleer dat ek ander mense moet aanvaar

as mense vir wie ek ook moet liefhê.”

"Daar is geen feite nie, slegs interpretasies.”

"Wanneer ek klim word ek gevolg deur ’n hond met die

naam ‘Ego’."

“... deur geloof ontvang mens kalmte, gemoedsrus, moed en

liefde vir al God se skepsels.”

"As iemand sy beste gee, wat is daar dan nog oor?”

“Die lewe is vol pyn; maar ook vol mense wat pyn

deurlewe en daardeur gegroei het."

"As jy gedink het dat jy kan of kan nie, jy is gewoonlik reg.”

Die moeilikste deel van sukses is dat jy dit nie net een keer

kan doen en dit dan so los nie – jy moet aanhou om

daaraan te werk.

"As jy jou geld kan tel, het jy nog nie ’n miljoen dollar nie."

"Wees gaaf met mense op jou pad boontoe, want jy ontmoet

hulle weer op jou pad terug onder toe."

“Daar is baie mense op die planeet aarde wat slegter as ons

daaraan toe is en terselfdertyd moontlik baie meer begaafd

en verdienstelik is.”

"Aan die einde, sal ons nie die woorde van ons vyande

onthou nie, maar die stilte van ons vriende."

"Aan die einde, sal ons nie die woorde van ons vyande

onthou nie, maar die stilte van ons vriende."

"Niks in die wêreld is meer gevaarlik as onkunde of

konstante domheid.”

“Be faithful in small things – because it is in them that your

strength lies.”

Oorwinning is verganklik maar die duisternis is vir ewig.”

"Moenie jou vyand onderbreek wanneer hy ’n fout maak

nie."

“As jy bly fokus op wat jy nie het nie, sal jy nooit genoeg hê

nie.”

"Gee my ’n museum en ek sal dit vol maak".

“Gelukkig ontvang ons nie alleen genade van Bo nie, maar

ook vergifnis van ons naaste”.

Paul Kruger

Penny Coelen

Plato

427-347 v.C.

Skaakmeester Savielly

Grigorievitch Tartakower

1887-1956

“Die lewe het my geleer dat aardse sukses slegs gedien kan

word. Genade is ’n skenking.”

“Daar is vandag nog volop geleenthede in die lewe as ons

maar net daarvan gebruik wil maak.”

"Goeie mense het nie wette nodig om hulle

verantwoordelikheid te leer nie, terwyl slegte mense ’n weg

sal vind om die wette."

"Victory goes to the player who makes the next-to-last

mistake."

T.S. Elliot “Tyd wat jy geniet het, was nie verlore tyd nie.”

Thich Nhat Hanhas

Thomas Edison

1847-1931

Thomas Henry Huxley

1825-1895

Thomas Jefferson

1743-1826

Vince Lombardi

Walt Disney

1901-1966

Walt Disney

1901-1966

Yogi Berra

“Soms is jou vreugde die bron van jou glimlag maar soms

kan jou glimlag die bron van jou vreugde word.”

"Ek het nie misluk nie. Ek het net 10 000 maniere ontdek

wat nie werk nie."

"Probeer om iets te leer van alles en alles van iets.”

"Hoe harder ek werk, hoe meer geluk kom my toe”.

"Ons het nie die speletjie verloor nie, die tyd het ons

ingehaal."

“As jy 'n droom het, kan jy dit bereik.”

"Dit is nogal pret om die onmoontlike reg te kry."

"In teorie is daar geen verskil tussen teorie en praktyk nie,

maar in die praktyk is daar ’n verskil.”

“Juffrou “Juffrou Hessie Hessie Fourie”

Fourie”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!