Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

ecclesia.co.za
from ecclesia.co.za More from this publisher
13.05.2013 Views

Die Bybel word bevestig deur die Sterrekunde Gedurende die tydperk toe die Bybel besig was om geskryf te word, was baie werke oor die Sterrekunde ook besig om geskryf te word. Maar hierdie werke moes elke keer geskrap word na gelang daar nuwe ontdekkinge gemaak was. Dit klink vandag amper ongelooflik wanneer ons ‘n bietjie terugkyk op party van daardie stellinge en teorieë wat daardie filosowe en wetenskaplikes van daardie dae gehuldig het. Byvoorbeeld: Anaximines het geleer dat die wêreld die vorm van ‘n tafel gehad het; Leucippus - die vorm van ‘n drom; Pindar - dat dit op pilare gestaan het; en ander outydse Griekse wetenskaplikes, dat dit op die kop en skouers van Atlas gerus het. Plato en Aristotle het geredeneer dat die aarde ‘n lewende organisme was, en dat aardbewegings veroorsaak was deurdat die aarde vomeer of opgegooi het. Natuurlik het die ware wetenskap al hierdie teorieë as belaglik bewys. Die teleskoop vertel alleenlik maar die verhaal wat God alreeds in sy Boek neergeskryf het. 1) Die Bybel het geweet dat die aarde rond is: “ - - - - - toe Hy ‘n kring afgetrek het op die oppervlakte van die wêreldvloed” - Spreuke 8:27 (1000 v.C). “Hy sit bo die kring van die aarde, - - - - ” - Jes. 40:22 (700 v.C.). Een van die swaarste dinge vir die ouere geslagte om te verstaan, was hoe dat die aarde ‘n sirkelvormige vorm kon hê. Totdat Newton aangetoon het dat wat ons vandag gewig noem, eenvoudig maar net die uitwerking was van die aantrekkingskrag wat daar bestaan het tussen die aarde en liggame in sy omgewing, het dit teenstrydig met die rede gelyk dat liggame aan sy onderkant nie sou afval nie. Maar, volgens die Bybel, is die aarde rond. Wie het hierdie waarheid aan Salomo gegee? Wie het vir Jesaja gesê? 2) Die Bybel het geweet dat die aarde in die ruimte hang: “Hom - - - - - wat die aarde ophang oor ‘n niks;” – Job 26:7 (1500 v.C.). Copernicus was die eerste wetenskaplike wat hierdie feit ontdek het, maar baie eeue voordat hy gebore is, het die Bybel geleer dat die aarde nie net alleen rond is nie, maar dat dit in die ruimte hang. Die ganse mensdom, tot by sy tyd 1475 A.D., het geglo dat die aarde op die een of ander vaste fondament rus. Wie het dit aan Job geopenbaar? 3) Die Bybel het geweet dat die aarde om sy as draai: Dit word baie duidelik in Génesis 1 geïmpliseer, waar die dae beskryf word as 6

volgende die een op die ander, en dat elke dag bestaan uit: “Aand en more”, “Dag en nag.” Hierdie reëlmatige opeenvolging van lig en duisternis, kan alleenlik verklaar word deur die aarde se draaiing rondom sy as; en ons Here Jesus het duidelik gewaarsku dat wanneer Hy kom, sal dit nag wees op een plek, en dag op ‘n ander. Wie het vir Moses vertel? Hoe het Jesus geweet? 4) Die Bybel het geweet dat die sterre ontelbaar is: Hipparchus (125 A.D.) het verklaar dat daar 1022 sterre is. Ptolemy (200 A.D.) het gesê dat daar net 1026 sterre is. Galileo (gebore 18.2.1564) was die eerste wetenskaplike wat geleer het dat die sterre ontelbaar is. Die Bybel, egter, het lank voor Galileo dit geleer. “Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel - - - - ” - Gen. 15:5 (1900 v.C.). “Soos die leër van die hemel (dit bedoel hier die sterre) nie getel kan word nie, - - - - ” Jer, 33:22 (600 v. C.) Hoe kan dit dan verklaar word dat die Bybel reg was oor hierdie onderwerp in ‘n tyd toe al die geleerdes van die wêreld nie geweet het van hierdie wetenskaplike feit nie? Daar is maar net een verklaring: Die Bybel is deur God ingegee. 5) Die Bybel en die Wetenskap stem saam oor Josua se lang dag: Na die intog van Israel in die Beloofde Land, vertel die Skrif ons van ‘n wonderwerk wat God ten behoewe van Israel verrig net. Ons lees dat Josua gesê het: Josua 10:12-13; 12 “- - - - - - - - Son, staan stil in Gíbeon, en maan, in die dal van Ájalon! 13 Toe staan die son stil - - - - - - - - ”. Josua het verlang dat God die daglig sou verleng totdat hy genoeg tyd gehad het om die vyf konings heeltemal te verslaan. Prof. Totten van Yale Universiteit het in sy groot werk “Joshua’s Long Day” (Josua se Lang Dag) baie duidelik bewys dat daar so ‘n lang dag in die wêreld se geskiedenis presies in daardie tyd van Josua was. Nou onlangs was daar ook ‘n volledige verslag van hoedat die rekenaar van een van Amerika se ruimte-opsporingstasies nie wou werk totdat een van die operateurs vir die wetenskaplikes gesê het dat hy op Sondagskool geleer het van die “missing day” (verlore dag), en toe hulle dit in die masjien insit, toe begin dit weer funksioneer. Sodoende is ook hierdie insident ‘n bewys dat dit nie net ‘n Bybelverhaal is nie, maar ‘n geskiedkundige feit. Gods Woord is waarheid, Sy stellinge is juis en sy geskiedenis volmaak betroubaar. 7

volgende die een op die ander, en dat elke dag bestaan uit: “Aand en more”,

“Dag en nag.” Hierdie reëlmatige opeenvolging van lig en duisternis, kan alleenlik

verklaar word deur die aarde se draaiing rondom sy as; en ons Here Jesus het

duidelik gewaarsku dat wanneer Hy kom, sal dit nag wees op een plek, en dag op

‘n ander.

Wie het vir Moses vertel?

Hoe het Jesus geweet?

4) Die Bybel het geweet dat die sterre ontelbaar is:

Hipparchus (125 A.D.) het verklaar dat daar 1022 sterre is.

Ptolemy (200 A.D.) het gesê dat daar net 1026 sterre is.

Galileo (gebore 18.2.1564) was die eerste wetenskaplike wat geleer het dat die

sterre ontelbaar is.

Die Bybel, egter, het lank voor Galileo dit geleer.

“Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel - - - - ” -

Gen. 15:5 (1900 v.C.).

“Soos die leër van die hemel (dit bedoel hier die sterre) nie getel kan word

nie, - - - - ” Jer, 33:22 (600 v. C.)

Hoe kan dit dan verklaar word dat die Bybel reg was oor hierdie onderwerp in ‘n

tyd toe al die geleerdes van die wêreld nie geweet het van hierdie wetenskaplike

feit nie? Daar is maar net een verklaring: Die Bybel is deur God ingegee.

5) Die Bybel en die Wetenskap stem saam oor Josua se lang dag:

Na die intog van Israel in die Beloofde Land, vertel die Skrif ons van ‘n wonderwerk wat

God ten behoewe van Israel verrig net.

Ons lees dat Josua gesê het:

Josua 10:12-13;

12 “- - - - - - - - Son, staan stil in Gíbeon, en maan, in die dal van Ájalon!

13 Toe staan die son stil - - - - - - - - ”.

Josua het verlang dat God die daglig sou verleng totdat hy genoeg tyd gehad het om

die vyf konings heeltemal te verslaan. Prof. Totten van Yale Universiteit het in sy groot

werk “Joshua’s Long Day” (Josua se Lang Dag) baie duidelik bewys dat daar so ‘n lang

dag in die wêreld se geskiedenis presies in daardie tyd van Josua was. Nou onlangs

was daar ook ‘n volledige verslag van hoedat die rekenaar van een van Amerika se

ruimte-opsporingstasies nie wou werk totdat een van die operateurs vir die

wetenskaplikes gesê het dat hy op Sondagskool geleer het van die “missing day”

(verlore dag), en toe hulle dit in die masjien insit, toe begin dit weer funksioneer.

Sodoende is ook hierdie insident ‘n bewys dat dit nie net ‘n Bybelverhaal is nie, maar ‘n

geskiedkundige feit. Gods Woord is waarheid, Sy stellinge is juis en sy geskiedenis

volmaak betroubaar.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!