13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Bybel word bevestig deur die Sterrekunde

Gedurende die tydperk toe die Bybel besig was om geskryf te word, was baie

werke oor die Sterrekunde ook besig om geskryf te word. Maar hierdie werke

moes elke keer geskrap word na gelang daar nuwe ontdekkinge gemaak was.

Dit klink vandag amper ongelooflik wanneer ons ‘n bietjie terugkyk op party van

daardie stellinge en teorieë wat daardie filosowe en wetenskaplikes van daardie

dae gehuldig het.

Byvoorbeeld:

Anaximines het geleer dat die wêreld die vorm van ‘n tafel gehad het;

Leucippus - die vorm van ‘n drom;

Pindar - dat dit op pilare gestaan het;

en ander outydse Griekse wetenskaplikes, dat dit op die kop en skouers van Atlas

gerus het.

Plato en Aristotle het geredeneer dat die aarde ‘n lewende organisme was, en dat

aardbewegings veroorsaak was deurdat die aarde vomeer of opgegooi het.

Natuurlik het die ware wetenskap al hierdie teorieë as belaglik bewys. Die

teleskoop vertel alleenlik maar die verhaal wat God alreeds in sy Boek neergeskryf

het.

1) Die Bybel het geweet dat die aarde rond is:

“ - - - - - toe Hy ‘n kring afgetrek het op die oppervlakte van die wêreldvloed”

- Spreuke 8:27 (1000 v.C).

“Hy sit bo die kring van die aarde, - - - - ” - Jes. 40:22 (700 v.C.).

Een van die swaarste dinge vir die ouere geslagte om te verstaan, was hoe dat die

aarde ‘n sirkelvormige vorm kon hê. Totdat Newton aangetoon het dat wat ons

vandag gewig noem, eenvoudig maar net die uitwerking was van die

aantrekkingskrag wat daar bestaan het tussen die aarde en liggame in sy

omgewing, het dit teenstrydig met die rede gelyk dat liggame aan sy onderkant

nie sou afval nie. Maar, volgens die Bybel, is die aarde rond.

Wie het hierdie waarheid aan Salomo gegee?

Wie het vir Jesaja gesê?

2) Die Bybel het geweet dat die aarde in die ruimte hang:

“Hom - - - - - wat die aarde ophang oor ‘n niks;” – Job 26:7 (1500 v.C.).

Copernicus was die eerste wetenskaplike wat hierdie feit ontdek het, maar baie

eeue voordat hy gebore is, het die Bybel geleer dat die aarde nie net alleen rond is

nie, maar dat dit in die ruimte hang. Die ganse mensdom, tot by sy tyd 1475 A.D.,

het geglo dat die aarde op die een of ander vaste fondament rus.

Wie het dit aan Job geopenbaar?

3) Die Bybel het geweet dat die aarde om sy as draai:

Dit word baie duidelik in Génesis 1 geïmpliseer, waar die dae beskryf word as

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!