13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die frase “Woord van God” kom dikwels voor en is altyd besonder betekenisvol.

Stellings soos “So spreek die Here”, “God het gesê” en dergelike uitdrukkings kom

meer as 2,500 maal in die hele Bybel voor. Die Skrif moet dus ontvang word in

der waarheid, nie as die woord van ‘n mens nie, maar as die Woord van God. Die

Bybel is in der waarheid soos hy daarop aanspraak maak, nie ‘n natuurlike Boek

nie, maar ‘n bo-natuurlike, en deur God ingegee, die Woord van God voorwaar.

Dit is die onmiskenbare taal van die Bybel.

Die Bybel verskil van alle ander godsdienstige boeke daarin dat dit ook

gerugsteun word deur baie onomstootbare feite en bewyse. Baie van hierdie feite

gaan ons in hierdie boekie behandel. Daar is byvoorbeeld: Profesieë wat honderde

en selfs duisende jare vantevore gemaak is, en letterlik tot vervulling gekom het.

(Sommige hiervan behandel ons meer in besonderheid in ons boekies en boeke

soos:

“Rusland in Profesie”, “Joël - Sy Profetiese Boodskap en Waarskuwing”,

“Die Boek van Openbaring”, “Die Verlore Tien Stamme van Israel”,

“Die Wederkoms van Christus”, “Die Groot Verdrukking”, en andere)

Die wetenskaplike juistheid van die Bybel, sy geskiedkundige juistheid soos

bewys deur die argeologie, die wonderbaarlike eenheid van die Bybel, sy

onuitputlike dieptes, sy onvernietigbaarheid, sy onoortreflike lering, sy

ongeëwenaarde invloed, die afwesigheid van een enkele weerspreking, die

getuienis van die Here Jesus self, die karakter van Christus, die getuienis van sy

invloed op ‘n mens se persoonlike lewe, en nog baie meer.

Een van die wonderlikste en mees onomstootbare bewyse, naamlik die

Numeriese en Matematiese struktuur wat die Bybel in die oorspronklike tale ten

grondslag lê, is deur die Russiese wetenskaplike, Ivan Panin, aan die einde van

die vorige eeu ontdek. Ons sal ‘n kort opsomming daarvan in hierdie boekie gee,

maar later D.V. ‘n volledige artikel daaroor skryf.

“Slegte mense of duiwels sou nie die Bybel geskryf het nie, want dit veroordeel

hulle en hulle werke. Goeie mense, of engele, kon die Bybel nie geskryf het nie,

want deur te sê dat dit van God was terwyl dit hulle eie verdigsel was, sou hulle

aan valsheid skuldig gemaak het, en kon hulle dus nie goed wees nie. Die

enigste wese wat nog oorbly wat dit kon geskryf het, is GOD” - Flavel.

Alhoewel die Bybel deur ongeveer veertig mense oor ‘n periode van ongeveer

sestienhonderd jaar geskryf is, is daar nie een enkele weerspreking of

verandering van tema nie. Om hierdie inleiding mee af te sluit, haal ons die

volgende aan uit: “Vrytraktaatjie Nr.149 van die Christelike

Uitgewersmaatskappy”:

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!