13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Bybel is Waar

Inleiding

Die Bybel se groot aanspraak aangaande Homself

Daar kan geen twyfel omtrent wees nie, dat die Bybel self daarop aanspraak

maak dat dit ‘n bo-natuurlike, God-geïnspireerde en God-gegewe Boek is. Die

Bybel verklaar dat “Die hele Skrif is deur God ingegee” - 2 Tim. 3:16. Die

uitdrukking “is deur God ingegee” is ‘n vertaling van die een Griekse woord

“theopneustos”, wat letterlik “deur God-uitgeasem” beteken. Die groot

aanspraak van die Bybel is dus dat “die hele Skrif”, die Bybel in geheel, ‘n “deur

God-uitgeasemde” Boek is.

Die Bybel se aanspraak is dat die skrywers van die Skrif geskryf het, nie uit hulle

eie wil nie, maar alleenlik soos hulle “gedrywe” of beheer was deur die Heilige

Gees.

2 Petrus 1:21 verklaar:

want geen profesie is ooit deur die wil van ‘n mens voortgebring nie, maar

deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek.

Die Bybel sê dus dat die woorde wat die profete geskryf het, nie hulle eie woorde

was nie, maar die werklike woorde van God Self. Die Persoon wat gespreek het

was God, en nie die mens nie. God het alleenlik “deur middel van” of “deur” die

mens gespreek.

“God het in die ou tyd gespreek tot die vaders deur die profete”- Heb. 1:1.

Lees ook: Luk. 1:70; 2 Sam. 23:1-2; Jer. 1:9; Eség. 2:7.

Die doodstraf is oor die profeet uitgespreek wat enige van sy eie woorde by God

se woorde sou byvoeg.

God het verklaar:

Maar die profeet wat so vermetel is om ‘n woord in my Naam te spreek wat

Ek hom nie beveel het om te spreek nie, of wat in die naam van ander

gode spreek, dié profeet moet sterwe – (Deut. 18:20).

God het aan Moses gesê:

Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag

daar niks van weglaat nie - - - - - ” - (Deut. 4:2).

Die Bybel onderskei homself dus baie duidelik op hierdie wyse van die woord van

‘n mens. Die profete het maar net die woorde neergeskryf wat hulle van God

ontvang het. Hulle het nie altyd die volle betekenis of implikasies verstaan van dit

wat hulle geskryf het nie, want hulle het wat hulle self geskryf het “ondersoek” en

“nagevors” sodat hulle dit meer ten volle kon verstaan – (1 Petrus 1:10-12).

Die Apostel Paulus verklaar, “dat wat ek aan julle skrywe, bevele van die Here is”

- nie sy eie bevele nie – (1 Kor. 14:37).

Lees ook 1 Kor. 2:13; 1 Thes. 2:13.

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!