Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

ecclesia.co.za
from ecclesia.co.za More from this publisher
13.05.2013 Views

Die Bybel Is Waar Outeur F.W.C. Neser Kopiereg F.W.C. Neser Uitgewer F.W.C. Neser Posbus 31571 Wonderboompoort 0033 Tel / Faks: (012) 379-8954 e-pos: ekklesia@telkomsa.net Kantoorure: Maandag,Dinsdag Donderdag,Vrydag 09:00-12:00 Drukker Jotha Drukkers, CK95/28940/23 Tel: (012) 46-5964 (083) 453-0969 Nuwe Druk 2006 ISBN 2

Die Bybel is Waar Inleiding Die Bybel se groot aanspraak aangaande Homself Daar kan geen twyfel omtrent wees nie, dat die Bybel self daarop aanspraak maak dat dit ‘n bo-natuurlike, God-geïnspireerde en God-gegewe Boek is. Die Bybel verklaar dat “Die hele Skrif is deur God ingegee” - 2 Tim. 3:16. Die uitdrukking “is deur God ingegee” is ‘n vertaling van die een Griekse woord “theopneustos”, wat letterlik “deur God-uitgeasem” beteken. Die groot aanspraak van die Bybel is dus dat “die hele Skrif”, die Bybel in geheel, ‘n “deur God-uitgeasemde” Boek is. Die Bybel se aanspraak is dat die skrywers van die Skrif geskryf het, nie uit hulle eie wil nie, maar alleenlik soos hulle “gedrywe” of beheer was deur die Heilige Gees. 2 Petrus 1:21 verklaar: want geen profesie is ooit deur die wil van ‘n mens voortgebring nie, maar deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek. Die Bybel sê dus dat die woorde wat die profete geskryf het, nie hulle eie woorde was nie, maar die werklike woorde van God Self. Die Persoon wat gespreek het was God, en nie die mens nie. God het alleenlik “deur middel van” of “deur” die mens gespreek. “God het in die ou tyd gespreek tot die vaders deur die profete”- Heb. 1:1. Lees ook: Luk. 1:70; 2 Sam. 23:1-2; Jer. 1:9; Eség. 2:7. Die doodstraf is oor die profeet uitgespreek wat enige van sy eie woorde by God se woorde sou byvoeg. God het verklaar: Maar die profeet wat so vermetel is om ‘n woord in my Naam te spreek wat Ek hom nie beveel het om te spreek nie, of wat in die naam van ander gode spreek, dié profeet moet sterwe – (Deut. 18:20). God het aan Moses gesê: Julle mag by die woord wat ek julle beveel, niks byvoeg nie, en julle mag daar niks van weglaat nie - - - - - ” - (Deut. 4:2). Die Bybel onderskei homself dus baie duidelik op hierdie wyse van die woord van ‘n mens. Die profete het maar net die woorde neergeskryf wat hulle van God ontvang het. Hulle het nie altyd die volle betekenis of implikasies verstaan van dit wat hulle geskryf het nie, want hulle het wat hulle self geskryf het “ondersoek” en “nagevors” sodat hulle dit meer ten volle kon verstaan – (1 Petrus 1:10-12). Die Apostel Paulus verklaar, “dat wat ek aan julle skrywe, bevele van die Here is” - nie sy eie bevele nie – (1 Kor. 14:37). Lees ook 1 Kor. 2:13; 1 Thes. 2:13. 3

Die Bybel Is Waar

Outeur F.W.C. Neser

Kopiereg F.W.C. Neser

Uitgewer F.W.C. Neser

Posbus 31571

Wonderboompoort

0033

Tel / Faks: (012) 379-8954

e-pos: ekklesia@telkomsa.net

Kantoorure: Maandag,Dinsdag

Donderdag,Vrydag

09:00-12:00

Drukker Jotha Drukkers,

CK95/28940/23

Tel: (012) 46-5964

(083) 453-0969

Nuwe Druk 2006

ISBN

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!