13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ontwerp van die Bybel onmoontlik nie deur die skrywers self beplan kon gewees

het nie: Die dubbele ontwerp van sewes in die naam van Moses. Dit moet onthou

word dat die skrywers nie in dieselfde tyd geleef het nie - hulle leeftye is baie jare

van mekaar verwyder. Daar is ‘n periode van 1600 jaar tussen die eerste en die

laaste boek van die Bybel. Dit moet ook onthou word dat die 66 boeke van die

Bybel deur 33 verskillende persone geskryf is. Boonop was hierdie persone oor

verskillende lande van die wêreld versprei, en was hul agtergrond heeltemal

verskillend.

Hoe kon hierdie manne die verspreiding van die naam “Moses” dwarsdeur die

hele Bybel beplan het om aan hierdie merkwaardige numeriese patroon te

voldoen? Hoe het elke skrywer geweet om oor 1600 jaar hulle woorde so te kies dat

wanneer alles klaar geskryf is, dit net mooi deelbaar deur sewe sou wees?

Die ganse Bybel is van Génesis tot Openbaring op duisende maniere deur hierdie

aaneenlopende manier aanmekaar gekoppel. Dit voeg bymekaar in paragraaf met

paragraaf, boek met boek, en die Ou Testament met die Nuwe Testament. Die

numerieke van die Ou Testament en die Nuwe Testament vorm saam

wonderbaarlike harmonieuse patrone, wat sou uitmekaarval as die een of die

ander weggelaat word. Die Ou Testament was voltooi 400 jaar voor die Nuwe

Testament begin het, en tog vorm die twee saam een volledige openbaring. Hulle

stem volkome saam - beide is deel van een harmonieuse geheel.

Die Bybel is die enigste Boek wat volgens ‘n wonderbaarlike numeriese patroon

saamgestel is.

Daar is geen ander boek bekend in die hele wêreld wat volgens hierdie of enige

ander matematiese patroon geskryf is nie. Selfs die Apokriewe Boeke bevat nie

hierdie patroon nie. Baie mense het baie jare deurgebring om die ou klassieke van

die Ou Grieke deur te soek, maar kon geen patroon vind nie.

Dit is dus duidelik dat die Bybel nie die werk is van baie breinkragte nie, maar die

van net Een Groot Outeur, naamlik God. Alleen die Alomteenwoordige Alwetende

en Almagtige God kon so ‘n Boek deur die inspirasie van die Heilige Gees geskryf

het.

En as ons dan nog besef dat Jesus Christus self die Woord is wat vlees geword

en onder ons kom woon het, dan word ons nog meer deur hierdie groot Wonder

oorweldig en tot aanbidding laag aan sy voete gebring.

Dradtye:

Mens 280 dae; Skaap 147; Leeu 98; Hond 63; Kat 56; Haas en Rot 28;

Muis 21; Eend 28; Hen 21. Almal deelbaar deur sewe.

Einde.

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!