13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

56, of 8 sewes.

Hierdie gedeelte bevat nie net merkwaardige numeriese eienskappe as ‘n geheel

nie, maar dit bevat ook eienskappe binne eienskappe, en daar weer verdere

eienskappe binne daardie eienskappe. Die afsonderlike paragrawe het eienskappe

eie aan hulself, wat weer saamgaan met die eienskappe van die gedeelte as

geheel. Dit is voorwaar merkwaardig. Dit is veral besonder verblydend en

geloofsversterkend as in aanmerking geneem word dat daar sommiges is wat

hierdie gedeelte betwis omdat hulle sê dat dit nie in die oorspronklike

manuskripte van die Bybel voorkom nie. Met hierdie numeriese patroon in, wat

dwarsdeur die Bybel voorkom, is daar nou geen twyfel meer nie dat dit net so

Goddelik geïnspireerd is as enige ander deel van die Bybel.

“Ketting” Eienskappe

Die voorbeelde wat ons tot dusver gegee het, is voorbeelde of eienskappe wat

onder die oppervlakte van enkele gedeeltes voorkom. Die volgende eienskappe

kom egter op ‘n ander manier voor. Hulle word ketting eienskappe genoem,

want hulle kom voor in woorde wat ver van mekaar verwyder is. Die woorde in ‘n

“ketting” eienskap is dwarsoor verskillende boeke van die Bybel versprei. Hulle is

nie tot een enkele besondere gedeelte beperk nie.

Die name van die Bybel-skrywers byvoorbeeld, is wyd dwarsdeur die Bybel

versprei. Dit is voorwaar merkwaardig om op te merk dat die getal “sewe” selfs in

die verspreide voorkoms van hierdie name aangetref word. Die aantal Ou

Testamentiese skrywers wat in die Bybel genoem word, is presies 21, of 3 sewes.

Die numeriese waarde van hierdie 21 Hebreeuse name is ook deur 7 deelbaar;

dit is presies 3808 of 544 sewes. Van hierdie 21 Ou Testamentiese skrywers, is

diegene wat in die Nuwe Testament genoem word, Moses, Dawid, Jesaja,

Jeremia, Daniel, Hosea, Joel - presies net 7. Die numeriese waarde van hierdie 7

name is presies 1554, of 222 sewes. Die naam wat die grootste aantal kere in die

Ou Testament voorkom is Dawid. Die aantal kere wat sy naam aangetref word is

presies 1134, of 162 sewes. Die naam Jeremia, byvoorbeeld, kom in 7 Ou

Testamentiese boeke voor en in 7 verskillende Hebreeuse vorme, en die aantal

kere wat dit in daardie 7 boeke van die Ou Testament voorkom is presies 147, of

21 sewes.

Die aantal kere wat Moses, die skrywer van die eerste Boek van die Bybel, in die

Bybel voorkom, is presies 847, of 121 sewes. Hierdie is weereens net ‘n paar

voorbeelde van die baie merkwaardige numeriese eienskappe wat onder die

oppervlakte van die name van die skrywers van die Bybel voorkom. Daar is

byvoorbeeld 38 of meer eienskappe in die voorkoms van net die naam van Moses.

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!