Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

ecclesia.co.za
from ecclesia.co.za More from this publisher
13.05.2013 Views

Daar is drie toesprake in die hoofstuk. Herodus praat, die wyse manne praat en die engel praat. Elke toespraak het numeriese eienskappe wat eie is aan homself, en tog maak elkeen net ‘n deel uit van die hele hoofstuk wat weer fenomenale eienskappe het wat eie is aan homself. Elke afdeling vertoon dieselfde numeriese verskynsel wat in die hele hoofstuk as geheel aangetref word. Wanneer ons die Boek Markus ondersoek, dan vind ons dat presies dieselfde numeriese verskynsels wat in Matthéüs voorkom, ook in Markus voorkom. Markus Hoofstuk 1:1-8: Die aantal afsonderlike Griekse woorde in hierdie eerste agt verse is nie 76 en ook nie 78 nie, maar presies 77, of 11 sewes. Van hierdie 77 woorde is die aantal wat met ‘n medeklinker begin, 35 of 5 sewes. Die aantal woorde wat Johannes gebruik het, is presies 21, of 3 sewes. Hierdie is maar net ‘n paar voorbeelde van die baie numeriese strukture wat in hierdie gedeelte aangetref word. Verse 9, 10 en 11 beskryf vir ons die doop van Jesus, en daar is presies 35 afsonderlike woorde in hierdie gedeelte, d.w.s. 5 sewes. Wanneer ons na Hoofstuk 2 van Markus gaan vir nog ‘n voorbeeld, dan vind ons in verse 13 tot 17 die verslag van die Roeping van Levi, en van Christus se gesprek met die Skrifgeleerdes en die Fariseërs. Die aantal afsonderlike Griekse woorde in hierdie gedeelte is presies 49, of 7 sewes. Van hierdie 49 woorde is die aantal wat deur Christus gespreek is, presies 14, of 2 sewes, terwyl die aantal woorde wat deur die Skrifgeleerdes gebruik is, presies 7 is. In Markus 4:3-20: vertel Christus die Gelykenis van die Saaier. Die aantal afsonderlike Griekse woorde in hierdie gedeelte is presies 49, of 7 sewes. In Markus 13:5-37 vind ons ons Heer se baie belangrike boodskap aangaande die toekomstige gebeure en die Wederkoms van Christus. Die aantal afsonderlike Griekse woorde in hierdie gedeelte is presies 203, of 29 sewes. Wanneer ons aangaan na die laaste gedeeltes van Markus, dan vind ons dieselfde merkwaardige numeriese verskynsel. Die volgende is maar net vier van oor die honderd numeriese eienskappe wat ontdek is in die samestelling van net hierdie een gedeelte van twaalf verse - Markus 16:9-20. Die aantal afsonderlike Griekse woorde in hierdie gedeelte is presies 98, of 14 sewes. Die aantal letters in hierdie 98 woorde is presies 553, of 79 sewes. Van hierdie 553 letters is die aantal klinkers presies 294, of 42 sewes. Die aantal mede-klinkers is 259. of 37 sewes. Van hierdie 98 woorde is die aantal wat deur Christus gebruik is toe Hy sy dissipels toegespreek het, presies 42, of 6 sewes. Die aantal woorde wat geen deel van Christus se toespraak uitmaak nie, is 20

56, of 8 sewes. Hierdie gedeelte bevat nie net merkwaardige numeriese eienskappe as ‘n geheel nie, maar dit bevat ook eienskappe binne eienskappe, en daar weer verdere eienskappe binne daardie eienskappe. Die afsonderlike paragrawe het eienskappe eie aan hulself, wat weer saamgaan met die eienskappe van die gedeelte as geheel. Dit is voorwaar merkwaardig. Dit is veral besonder verblydend en geloofsversterkend as in aanmerking geneem word dat daar sommiges is wat hierdie gedeelte betwis omdat hulle sê dat dit nie in die oorspronklike manuskripte van die Bybel voorkom nie. Met hierdie numeriese patroon in, wat dwarsdeur die Bybel voorkom, is daar nou geen twyfel meer nie dat dit net so Goddelik geïnspireerd is as enige ander deel van die Bybel. “Ketting” Eienskappe Die voorbeelde wat ons tot dusver gegee het, is voorbeelde of eienskappe wat onder die oppervlakte van enkele gedeeltes voorkom. Die volgende eienskappe kom egter op ‘n ander manier voor. Hulle word ketting eienskappe genoem, want hulle kom voor in woorde wat ver van mekaar verwyder is. Die woorde in ‘n “ketting” eienskap is dwarsoor verskillende boeke van die Bybel versprei. Hulle is nie tot een enkele besondere gedeelte beperk nie. Die name van die Bybel-skrywers byvoorbeeld, is wyd dwarsdeur die Bybel versprei. Dit is voorwaar merkwaardig om op te merk dat die getal “sewe” selfs in die verspreide voorkoms van hierdie name aangetref word. Die aantal Ou Testamentiese skrywers wat in die Bybel genoem word, is presies 21, of 3 sewes. Die numeriese waarde van hierdie 21 Hebreeuse name is ook deur 7 deelbaar; dit is presies 3808 of 544 sewes. Van hierdie 21 Ou Testamentiese skrywers, is diegene wat in die Nuwe Testament genoem word, Moses, Dawid, Jesaja, Jeremia, Daniel, Hosea, Joel - presies net 7. Die numeriese waarde van hierdie 7 name is presies 1554, of 222 sewes. Die naam wat die grootste aantal kere in die Ou Testament voorkom is Dawid. Die aantal kere wat sy naam aangetref word is presies 1134, of 162 sewes. Die naam Jeremia, byvoorbeeld, kom in 7 Ou Testamentiese boeke voor en in 7 verskillende Hebreeuse vorme, en die aantal kere wat dit in daardie 7 boeke van die Ou Testament voorkom is presies 147, of 21 sewes. Die aantal kere wat Moses, die skrywer van die eerste Boek van die Bybel, in die Bybel voorkom, is presies 847, of 121 sewes. Hierdie is weereens net ‘n paar voorbeelde van die baie merkwaardige numeriese eienskappe wat onder die oppervlakte van die name van die skrywers van die Bybel voorkom. Daar is byvoorbeeld 38 of meer eienskappe in die voorkoms van net die naam van Moses. 21

Daar is drie toesprake in die hoofstuk. Herodus praat, die wyse manne praat en

die engel praat. Elke toespraak het numeriese eienskappe wat eie is aan

homself, en tog maak elkeen net ‘n deel uit van die hele hoofstuk wat weer

fenomenale eienskappe het wat eie is aan homself. Elke afdeling vertoon

dieselfde numeriese verskynsel wat in die hele hoofstuk as geheel aangetref

word.

Wanneer ons die Boek Markus ondersoek, dan vind ons dat presies dieselfde

numeriese verskynsels wat in Matthéüs voorkom, ook in Markus voorkom.

Markus Hoofstuk 1:1-8:

Die aantal afsonderlike Griekse woorde in hierdie eerste agt verse is nie 76 en

ook nie 78 nie, maar presies 77, of 11 sewes. Van hierdie 77 woorde is die

aantal wat met ‘n medeklinker begin, 35 of 5 sewes. Die aantal woorde wat

Johannes gebruik het, is presies 21, of 3 sewes. Hierdie is maar net ‘n paar

voorbeelde van die baie numeriese strukture wat in hierdie gedeelte aangetref

word.

Verse 9, 10 en 11 beskryf vir ons die doop van Jesus, en daar is presies 35

afsonderlike woorde in hierdie gedeelte, d.w.s. 5 sewes.

Wanneer ons na Hoofstuk 2 van Markus gaan vir nog ‘n voorbeeld, dan vind ons in

verse 13 tot 17 die verslag van die Roeping van Levi, en van Christus se gesprek

met die Skrifgeleerdes en die Fariseërs. Die aantal afsonderlike Griekse woorde in

hierdie gedeelte is presies 49, of 7 sewes. Van hierdie 49 woorde is die aantal wat

deur Christus gespreek is, presies 14, of 2 sewes, terwyl die aantal woorde wat deur

die Skrifgeleerdes gebruik is, presies 7 is.

In Markus 4:3-20: vertel Christus die Gelykenis van die Saaier. Die aantal

afsonderlike Griekse woorde in hierdie gedeelte is presies 49, of 7 sewes.

In Markus 13:5-37 vind ons ons Heer se baie belangrike boodskap aangaande die

toekomstige gebeure en die Wederkoms van Christus. Die aantal afsonderlike

Griekse woorde in hierdie gedeelte is presies 203, of 29 sewes. Wanneer ons

aangaan na die laaste gedeeltes van Markus, dan vind ons dieselfde

merkwaardige numeriese verskynsel.

Die volgende is maar net vier van oor die honderd numeriese eienskappe wat

ontdek is in die samestelling van net hierdie een gedeelte van twaalf verse -

Markus 16:9-20. Die aantal afsonderlike Griekse woorde in hierdie gedeelte is

presies 98, of 14 sewes. Die aantal letters in hierdie 98 woorde is presies 553, of

79 sewes. Van hierdie 553 letters is die aantal klinkers presies 294, of 42 sewes.

Die aantal mede-klinkers is 259. of 37 sewes. Van hierdie 98 woorde is die aantal

wat deur Christus gebruik is toe Hy sy dissipels toegespreek het, presies 42, of 6

sewes. Die aantal woorde wat geen deel van Christus se toespraak uitmaak nie, is

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!