13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Van hierdie 49 Griekse woorde is die aantal wat in net een vorm voorkom presies

42, of 6 sewes. Die aantal wat in meer as een vorm voorkom, is 7.

Hierdie numeriese feite van sewes is natuurlik vir die gewone leser van die

Griekse Teks verborge. Hulle is voorwaar op ‘n mistieke wyse onder die

oppervlakte verborge en kon alleen ontdek word deur doelgerigte naspeuring en

berekening.

Die tweede gedeelte, naamlik verse 12-17, bevat net sulke merkwaardige

kenmerke. Die feite wat hierbo genoem is, is maar net ‘n paar van nog baie meer

werklik merkwaardige numeriese eienskappe wat in hierdie gedeelte opgesluit lê.

Ons sal nou nog na ‘n paar eienskappe kyk wat in ander gedeeltes van die Nuwe

Testament voorkom.

Matthéüs 1:18-25: Die Verhaal van die geboorte van Christus.

Dit is weereens voorwaar merkwaardig, en selfs aangrypend, dat die aantal

afsonderlike Griekse woorde wat in hierdie gedeelte voorkom nie 76, of 78 is nie,

maar presies 77, of 11 sewes.

Dit is ook besonder interessant om te merk dat van hierdie 77 woorde, is die

aantal woorde wat die engel gebruik het in sy gesprek met Josef, presies 28, of 4

sewes is.

En selfs hierdie kort boodskappie van die engel het merkwaardige numeriese

eienskappe in sigself. Hulle is heeltemal afsonderlik van die res van hierdie

gedeelte, en tog maak hulle deel uit van die numeriese eienskappe van die hele

gedeelte. Hulle is op so ‘n wyse ingevleg dat die hele gedeelte merkwaardige

verskynsels van die getal 7 bevat.

Hier volg nou net twee numeriese feite wat op ‘n sonderlinge wyse in die tweede

Hoofstuk van Matthéüs verskuil lê:

Matthéüs Hoofstuk 2: Verhaal van die kinderjare van Christus.

Die aantal afsonderlike Griekse woorde in die tweede hoofstuk van Matthéüs is

presies 161, of 23 sewes.

Die aantal Griekse letters in hierdie 161 woorde is presies 896, of 128 sewes.

Daar is verskeie paragrawe in hierdie Hoofstuk, en elke paragraaf het verbasende

numeriese eienskappe wat heeltemal eie aan elkeen is. Hulle is afsonderlik van

die res van die gedeelte, en tog, op ‘n besondere en ingewikkelde wyse, maak

hulle deel uit van die merkwaardige eienskappe van die hele hoofstuk. So

byvoorbeeld is die aantal afsonderlike Griekse woorde in die eerste ses verse

presies deelbaar deur 7.

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!