13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

oppervlakte van die eerste hoofindeling, naamlik verse 1-11, ontdek is:

Die aantal afsonderlike woorde wat in die oorspronklike Griekse Teks gebruik

word, is nie 48 of 50 nie, maar presies 49, of sewe sewes.

Wat ons bedoel met afsonderlike woorde is dit: die aantal afsonderlike woorde

wat in ‘n passaat gebruik word is gewoonlik verskillend van die totale aantal

woorde wat daarin voorkom. Byvoorbeeld, die woord “en” kan ‘n paar keer in so

’n passaat voorkom, maar is net een afsonderlike woord. ‘n Persoon kan

byvoorbeeld sê ‘n woordeskat van net vyfhonderd woorde hê, maar daarmee ‘n

artikel van vierduisend woorde skryf.

Die aantal letters in hierdie 49 woorde is presies 266, of 38 sewes. Van hierdie

266 letters van hierdie 49 afsonderlike woorde is die aantal klinkers (of vokale)

presies 140, of 20x7, en die aantal medeklinkers (of konsonante) 126, of 18

sewes.

Van hierdie 49 woorde is die aantal wat met ‘n klinker begin, presies 28, of 4

sewes, en die wat met ‘n mede-klinker begin 21, of 3 sewes.

Die aantal selfstandige naamwoorde in hierdie 49 woorde is presies 42, of 6

sewes, en die aantal wat nie selfstandige naamwoorde is nie, is 7. Van hierdie 42

selfstandige naamwoorde in hierdie eerste elf verse is die aantal eie selfstandige

naamwoorde presies 35, of 5x7, en die aantal gemene selfstandige naamwoorde

7.

Die aantal Griekse letters in hierdie 7 soortname is presies 49, of 7x7. Dit is

merkwaardig om op te merk dat in hierdie 7 soortname alleen, daar meer as 20

verskillende numeriese eienskappe is.

Die aantal kere wat hierdie 35 eiename voorkom is presies 63, of 9 sewes. Die

aantal manlike name in hierdie 35 eiename is presies 28, of 4x7, en die aantal wat

nie manlik is nie, is 7.

Die aantal kere wat hierdie 28 manlike name voorkom is presies 56, of 8 sewes.

In hierdie eerste 11 verse word daar drie vroue genoem - Tamar, Ragab en Rut.

Die aantal Griekse letters in hierdie drie name is presies 14, of 2 sewes. Net een

stad word in hierdie gedeelte genoem, naamlik Babilon. Die aantal Griekse

letters in hierdie woord is presies 7.

Van hierdie 49 afsonderlike woorde in die eerste 11 verse, is die aantal woorde

wat meer as eenkeer voorkom presies 35, of 5 sewes. Die aantal woorde wat net

eenkeer voorkom is 14, of 2 sewes.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!