13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Maar dit is nog nie al nie.

Die eerste drie van hierdie sewe woorde bevat die onderwerp en die gesegde van

die sin. Hierdie drie woorde word vertaal as -”In die begin het God - - - - geskape”.

Die aantal letters in hierdie drie Hebreeuse woorde is presies 14, of 2x7. Die laaste

vier van hierdie sewe woorde bevat die voorwerp van die sin. Hierdie vier woorde

word vertaal - “die hemel en die aarde.” Die aantal letters in hierdie laaste vier

Hebreeuse woorde is 14, of twee sewes. Verder bestaan hierdie laaste vier

Hebreeuse woorde uit twee voorwerpe. Die eerste is “die hemel” en die tweede is

“en die aarde.” Die aantal letters in die eerste voorwerp is presies 7. Die aantal

letters in die tweede voorwerp is 7.

Die drie hoof woorde in hierdie vers van presies sewe woorde, is “God” - die

onderwerp - en “hemel” en “aarde” - die voorwerpe. Die aantal letters in hierdie drie

Hebreeuse woorde is presies 14, of 2 sewes. Die aantal letters in die orige vier

woorde van die vers is 14, of 2 sewes.

Die kortste van hierdie sewe woorde is presies in die middel, met drie aan elke kant.

Die aantal letters in hierdie woord plus die aantal letters van die woord aan sy

linkerkant is presies sewe. En dit is presies ook so met hierdie woord, en die aan sy

regterkant.

U kan dus sien dat hierdie sewes, hierdie numeriese eienskappe en feite, op ‘n

merkwaardige wyse onder die oppervlakte as het ware weggesteek is. Hulle sal

nooit sigbaar vir die gewone leser van die Hebreeuse teks wees nie, maar sal

alleenlik ontdek word wanneer daar spesiaal daarna gesoek word. Hierdie feite

hierbo aangegee is maar nog net ‘n paar voorbeelde van nog baie meer

merkwaardige numeriese feite wat ontdek is in die samestelling van hierdie eerste

vers van die Bybel met sy sewe woorde. Daar is nog letterlik tientalle van ander

fenomenale numeriese feite wat in die struktuur van hierdie vers vasgelê is.

Hierdie patroon is in elke vers van die Bybel vanaf Génesis tot Openbaring

ingeweef. Dit sal onmoontlik wees om in die bestek van ‘n Studie soos hierdie vir u

al die besonderhede te kan gee, maar ons sal nog ‘n paar gee net om vir u te wys

dat die Bybel onmoontlik nie net deur die mens alleen geskryf is nie, maar dat dit

‘n bo-natuurlike, God-geïnspireerde en God-gegewe Boek is.

Ons gaan nou kyk na die Griekste Teks van die eerste verse van die Nuwe

Testament.

Matthéüs 1:1-17 - Die Verslag van die Afkoms van Jesus Christus na die Vlees.

Die eerste sewentien verse van die boek Matthéüs maak op hulleself ‘n natuurlike

logiese indeling uit, want hulle handel oor een bepaalde onderwerp, naamlik die

afkoms of geslagsregister van Christus. Hierdie verse kan weer op hulle beurt in

twee hoof onderafdelings verdeel word, nl. :

(1) Verse 1-11 en (2) Verse 12-17.

Elk van hierdie afdelings bevat merkwaardige numeriese eienskappe in die

samestelling van die teks.

Die volgende is ‘n paar voorbeelde van die groepe van “sewes” wat onder die

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!