Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
“sewe” kom meermale in die Bybel voor as enige ander getal. Dit is die geval vanaf

die eerste boek van die Bybel tot by die laaste.

(1) So byvoorbeeld was die Sabbat die sewende dag.

(2) In Egipte was daar sewe jaar van oorvloed en sewe jaar van hongersnood.

(3) Met die inname van Jérigo moes sewe Priesters met sewe trompette die volk

sewe maal rondom die stad lei.

(4) Elke sewende jaar moes Israel die grond ‘n volkome rus laat kry het.

(5) Salomo het sewe jaar lank aan die tempel gebou, en vir sewe dae lank fees

gevier met die inwyding.

(6) Naäman moes sewe keer in die Jordaan onder die water ingaan.

(7) In die Boek van Openbaring, die laaste Boek in die Bybel, is hierdie getal

besonder prominent. Daar is sewe gemeentes, sewe kandelare, sewe seëls,

sewe basuine, sewe skale, sewe sterre, sewe geeste, en so aan.

(8) Alles tesame kom die getal sewe meer as vyftig keer in die Boek van

Openbaring voor.

Hierdie feit is al lankal bekend dat die getal sewe meer dikwels as enige ander getal

in die Bybel voorkom. Dit is egter betreklik heel onlangs dat dit ontdek is dat die

getal sewe ook op ‘n heel mistieke wyse ook onder die oppervlakte as het ware, van

die “Hebreeuse Ou Testament” en die “Griekse Nuwe Testament” voorkom. Dit

beteken dat hierdie feit nie opgemerk sal word as ‘n mens na die oorspronklike teks

bolangs as net die woorde kyk nie. Die gewone Hebreeuse en Griekse lesers sal

dit nie raaksien nie. Hulle is op ‘n wonderbaarlike wyse onder die oppervlakte

verborge. Duisende wat die oorspronklike Hebreeuse en Griekse teks van die Bybel

bestudeer het, het nooit hierdie verborge voorkoms van die getal sewe raakgesien

nie. Hierdie sewes is so diep verborge dat alleenlik ‘n spesiale ondersoek en

navorsing dit aan die lig sal bring.

Dit is ontdek dat letterlik duisende van hierdie sewes op ‘n geheimsinnige wyse in

die samestelling van die oorspronklike teks verborge en ingeweef is, en dat dit dien

as God se “watermerk” as het ware op sy Woord. Op ‘n bo-menslike en uiters

merkwaardige wyse is hulle op elke denkbare wyse ingeweef en versteek in die

oorspronklike Hebreeuse en Griekse letters, woorde, sinne, paragrawe en hele

gedeeltes van die Bybel. Dit is hierdie merkwaardige patroon wat ons die

onweerlegbare wetenskaplike bewys van die woord vir woord Goddelike

inspirasie van die Bybel gee.

Hier volg nou enkele voorbeelde van wat ons bedoel, en onthou dat daar geen

ander boek ter wêreld is, in watter taal ookal en in watter tyd ookal geskryf, wat

hierdie eienskap besit nie, net die Bybel alleen.

Die Boek Génesis, Hoofstuk 1:1.

Dit is voorwaar merkwaardig dat die aantal woorde in hierdie vers (in die oorspronklike

Hebreeus) nie 6 en ook nie 8 is nie, maar 7! Tel jy nou weer die aantal

letters in hierdie woorde, dan is hulle ‘n volkome veelvoud van 7. Hulle is nie 27

of 29 nie, maar presies 28, of 4x7.

16