Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

ecclesia.co.za
from ecclesia.co.za More from this publisher
13.05.2013 Views

esonderhede hierdie voorspelling ‘n 1000 jaar later vervul is. I k) In Psalm 22:19, word dit voorspel hoedat hulle sy klere sou verdeel; In Johannes 19:23-24, lees ons van die letterlike vervulling. Hoe het Dawid dit geweet 1000 jaar voordat Christus gebore is? Daar is net een logiese antwoord, en dit is dat hierdie woorde deur God geïnspireerd was. l) Psalm 69:22, voorspel dat hulle vir Christus asyn sou gee om te drink; In Johannes 19:28-29, lees ons die vervulling. m) In Jesaja 53:9, lees ons dat Hy by ‘n ryke sou wees in sy dood. In Matthéüs 27:57-60, lees ons dat Josef van Arimathéa vir Pilatus vir die liggaam van Jesus gevra het, en dit in sy eie nuwe graf gaan weglê het. Lees ook: Sagaria 11:13 met Matthéüs 27:3,5-7. 7. Profesieë aangaande die opstanding van Christus. Lees Psalm 16:9-10 met Handelinge 2:29-31; Psalm 2:7, met Handelinge 13:32-33. 8. Jesus het die val van Jerusalem voorspel wat letterlik vervul is 40jaar na sy dood en opstanding. Lees: Lukas 19:43-44; Lukas 21:20-24. Die geskiedenis bevestig die letterlike vervulling van hierdie profesie toe die Romeinse Generaal Titus in die jaar 70 n.C. die stad Jerusalem ingeneem, dit afgebreek en ‘n groot slagting in die stad aangerig het. Die Joodse geskiedskrywer Josepfus bereken dat daar een en ‘n half miljoen Jode in daardie slag in Jerusalem gesterf het. Lees nou ook: Matthéüs 23:37-38. 9. Die Bybel word bevestig deur die getuienis van die tekens van die tye. Sommige van die mees uitstaande tekens van die tye word behandel in ons boekie oor “Die Wederkoms van Christus”. 10. Die Bybel voorspel ons huidege Ekonomiese Krisis. (Dis nou Oktober 1971) en voorspel dat dit al erger en erger gaan word totdat dit eindig in ‘n algehele ekonomiese ineen-storting wat sal saamval met die aanslag van die hordes van die Ooste op die Weste, en sal eindig met die laaste slag van Armagéddon. Hierdie is een van die mees wonderbaarlike voorspellings van die Bybel, en een van die mees onomstootbare bewyse dat die Bybel waar is. Dit word volledig behandel in ons verhandeling oor die “Boek van Openbaring” - (veral Hoofstuk 18 oor die Val van Babilon) en in ons boekie “Joël - Sy Profetiese Boodskap en Waarskuwing”. Vir diegene wat in die Bybel glo en sy Boodskap ken, is dit met opwindende 14

elangstelling dat hulle vandag aanskou hoedat die nasies vorentoe aanstu in daardie juiste bewegings wat so raak beskryf word deur die Profete Joël, Eségiël, Sagaria, Daniël, en so aan. “Die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God” - (Open. 16:14), wat sy intensiewe stadium nog in die toekoms moet bereik, sal binnekort in al sy woede skielik oor ‘n onvoorbereide mensdom losbars. Hoe eerder die Christen wêrelddeel dit besef, hoe beter. Alle ware Christene behoort hulle kragte saam te span vir die laaste allerbelangrikste gebeurtenis. Maar dank God, sy hand is nog steeds aan die stuur. Hy is maar net besig om sy volmaakte Plan uit te werk. Hy openbaar ondeurgrondelike en verborge dinge; Hy weet wat in die duister is, en die lig woon by Hom - (Dan. 2:22) Lees ook Openbaring 16:12-16. Die groot Eufraatrivier, wat die lewensaar van die outydse Babilon in die dae van haar glorie was, stel hier die geldmag voor, wat die lewensaar van ons hedendaagse Babiloniese Stelsel is wat op die mag van geld gebou is, waar daar net een leuse geld, en dit is: mag is reg. Aanhoudende spandabelheid en ‘n ryk en verkwistende lewenswyse is besig om die rivier op te droog. Dit word al meer en meer duidelik dat die “opdroging van die Finansies” gevolg gaan word deur die weswaartste opmars van die Russies-Asiatiese magte (“die konings wat van die Ooste af kom”) teen ‘n dekadente en teruggevalle Christendom. Huidige toestande is maar te duidelik en ons kan sien hoedat die Ooste al sterker en sterker word en die Weste al swakker en swakker. Die “Eufraat” is vinnig aan die opdroog. Die moment wanneer die rivier heeltemal droog is, sal die huidige rewolusies en smeulende onrus aanmekaarsmelt en tot ‘n hewige uitbarsting kom; dan sal die konings van die Ooste met hul opmars begin! 11. Die Bybel bevestig deur die wonderbaarlike Matematiese partoon wat in die oorspronklike grondteks ingeweef is. Hierdie matematiese feite bewys onteenseglik dat die Bybel nie net deur die mens alleen geskryf is nie, maar dat dit ‘n bo-natuurlike, God-geïnspireerde, God-gegewe boek is! Hierdie feite het deur die eeue heen verborge gebly, maar is nou geopenbaar in hierdie tyd, glo ek, om aan ‘n skeptiese, wetenskaplike wêreld ‘n wetenskaplike bewys te gee dat die Bybel alleen deur God ingegee kon gewees het. Dit is nie net ‘n paar losstaande feite nie, maar daar is honderde en duisende van hulle en hulle loop deur vanaf die eerste vers in Génesis tot by die laaste vers in Openbaring. Dit slaan die voete van godloënaars en vrydenkers skoon onder hulle uit, want niemand kan dit weerspreek of weerlê nie. Dit is feite wat skeptiese en modernistiese denkers dwing om die Bybel te aanvaar as ‘n bo-natuurlike, Godgeïnspireerde Boek. Wat is hierdie wonderlike feite? Die OT is oorspronklik in Hebreeus geskryf en die NT oorspronklik in Grieks. Hierdie feite is in hierdie oorspronklike woorde waarin die Bybel geskryf is, ontdek. Vereers moet ons u aandag vestig op iets wat baie belangrik is. Die getal 15

elangstelling dat hulle vandag aanskou hoedat die nasies vorentoe aanstu in

daardie juiste bewegings wat so raak beskryf word deur die Profete Joël, Eségiël,

Sagaria, Daniël, en so aan. “Die oorlog van daardie groot dag van die almagtige

God” - (Open. 16:14), wat sy intensiewe stadium nog in die toekoms moet bereik,

sal binnekort in al sy woede skielik oor ‘n onvoorbereide mensdom losbars. Hoe

eerder die Christen wêrelddeel dit besef, hoe beter. Alle ware Christene behoort

hulle kragte saam te span vir die laaste allerbelangrikste gebeurtenis. Maar dank

God, sy hand is nog steeds aan die stuur. Hy is maar net besig om sy volmaakte

Plan uit te werk.

Hy openbaar ondeurgrondelike en verborge dinge; Hy weet wat in die

duister is, en die lig woon by Hom - (Dan. 2:22)

Lees ook Openbaring 16:12-16.

Die groot Eufraatrivier, wat die lewensaar van die outydse Babilon in die dae van

haar glorie was, stel hier die geldmag voor, wat die lewensaar van ons

hedendaagse Babiloniese Stelsel is wat op die mag van geld gebou is, waar daar

net een leuse geld, en dit is: mag is reg. Aanhoudende spandabelheid en ‘n ryk

en verkwistende lewenswyse is besig om die rivier op te droog. Dit word al meer

en meer duidelik dat die “opdroging van die Finansies” gevolg gaan word deur die

weswaartste opmars van die Russies-Asiatiese magte (“die konings wat van die

Ooste af kom”) teen ‘n dekadente en teruggevalle Christendom.

Huidige toestande is maar te duidelik en ons kan sien hoedat die Ooste al sterker

en sterker word en die Weste al swakker en swakker. Die “Eufraat” is vinnig aan

die opdroog. Die moment wanneer die rivier heeltemal droog is, sal die huidige

rewolusies en smeulende onrus aanmekaarsmelt en tot ‘n hewige uitbarsting

kom; dan sal die konings van die Ooste met hul opmars begin!

11. Die Bybel bevestig deur die wonderbaarlike Matematiese partoon wat in

die oorspronklike grondteks ingeweef is.

Hierdie matematiese feite bewys onteenseglik dat die Bybel nie net deur die

mens alleen geskryf is nie, maar dat dit ‘n bo-natuurlike, God-geïnspireerde,

God-gegewe boek is! Hierdie feite het deur die eeue heen verborge gebly, maar

is nou geopenbaar in hierdie tyd, glo ek, om aan ‘n skeptiese, wetenskaplike

wêreld ‘n wetenskaplike bewys te gee dat die Bybel alleen deur God ingegee kon

gewees het. Dit is nie net ‘n paar losstaande feite nie, maar daar is honderde en

duisende van hulle en hulle loop deur vanaf die eerste vers in Génesis tot by die

laaste vers in Openbaring.

Dit slaan die voete van godloënaars en vrydenkers skoon onder hulle uit, want

niemand kan dit weerspreek of weerlê nie. Dit is feite wat skeptiese en

modernistiese denkers dwing om die Bybel te aanvaar as ‘n bo-natuurlike, Godgeïnspireerde

Boek.

Wat is hierdie wonderlike feite?

Die OT is oorspronklik in Hebreeus geskryf en die NT oorspronklik in Grieks.

Hierdie feite is in hierdie oorspronklike woorde waarin die Bybel geskryf is,

ontdek. Vereers moet ons u aandag vestig op iets wat baie belangrik is. Die getal

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!