13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

esonderhede hierdie voorspelling ‘n 1000 jaar later vervul is.

I

k) In Psalm 22:19, word dit voorspel hoedat hulle sy klere sou verdeel;

In Johannes 19:23-24, lees ons van die letterlike vervulling. Hoe het Dawid dit

geweet 1000 jaar voordat Christus gebore is? Daar is net een logiese antwoord,

en dit is dat hierdie woorde deur God geïnspireerd was.

l) Psalm 69:22, voorspel dat hulle vir Christus asyn sou gee om te drink;

In Johannes 19:28-29, lees ons die vervulling.

m) In Jesaja 53:9, lees ons dat Hy by ‘n ryke sou wees in sy dood.

In Matthéüs 27:57-60, lees ons dat Josef van Arimathéa vir Pilatus vir die liggaam

van Jesus gevra het, en dit in sy eie nuwe graf gaan weglê het.

Lees ook: Sagaria 11:13 met Matthéüs 27:3,5-7.

7. Profesieë aangaande die opstanding van Christus.

Lees Psalm 16:9-10 met Handelinge 2:29-31;

Psalm 2:7, met Handelinge 13:32-33.

8. Jesus het die val van Jerusalem voorspel wat letterlik vervul is 40jaar na

sy dood en opstanding.

Lees: Lukas 19:43-44; Lukas 21:20-24.

Die geskiedenis bevestig die letterlike vervulling van hierdie profesie toe die Romeinse

Generaal Titus in die jaar 70 n.C. die stad Jerusalem ingeneem, dit afgebreek en ‘n

groot slagting in die stad aangerig het. Die Joodse geskiedskrywer Josepfus bereken

dat daar een en ‘n half miljoen Jode in daardie slag in Jerusalem gesterf het.

Lees nou ook: Matthéüs 23:37-38.

9. Die Bybel word bevestig deur die getuienis van die tekens van die tye.

Sommige van die mees uitstaande tekens van die tye word behandel in ons

boekie oor “Die Wederkoms van Christus”.

10. Die Bybel voorspel ons huidege Ekonomiese Krisis.

(Dis nou Oktober 1971) en voorspel dat dit al erger en erger gaan word totdat dit

eindig in ‘n algehele ekonomiese ineen-storting wat sal saamval met die aanslag

van die hordes van die Ooste op die Weste, en sal eindig met die laaste slag van

Armagéddon.

Hierdie is een van die mees wonderbaarlike voorspellings van die Bybel, en een

van die mees onomstootbare bewyse dat die Bybel waar is. Dit word volledig

behandel in ons verhandeling oor die “Boek van Openbaring” - (veral Hoofstuk 18

oor die Val van Babilon) en in ons boekie “Joël - Sy Profetiese Boodskap en

Waarskuwing”.

Vir diegene wat in die Bybel glo en sy Boodskap ken, is dit met opwindende

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!