13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

d) In Jesaja 53:7, (700 v. C.) sê dit:

Hy is mishandel, hoewel Hy onderworpe was, en Hy het sy mond nie

oopgemaak nie - - - - - - ”.

Matthéüs 27:12, sê:

En terwyl Hy deur die owerpriesters en die ouderlinge beskuldig word, het

Hy niks geantwoord nie.

e) Jesaja 53:5-6, (700 v.C.) sê:

5 Maar Hy is terwille van ons oortredinge deurboor, terwille van ons

ongeregtighede is Hy verbrysel - - - - - en deur sy wonde het daar vir ons

genesing gekom.

6 Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop; maar

die HERE het die ongeregtigheid van ons almal op Hom laat neerkom.

In Matthéüs 26:28, bevestig ons Here Jesus hierdie voorspelling waar Hy sê:

Want dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir baie

uitgestort word tot vergifnis van sondes.

Die Apostel Paulus bevestig dit ook in:

1 Petrus 2:24;

Wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het - - - - - ”.

f) In Jesaja 53:4, voorspel die profeet dat Christus “ons krankhede (siektes) op

Hom sou neem, en ons smarte (pyn) sou dra.”

Lees nou Matthéüs 8:16-17, vir die vervulling hiervan, 700 jaar later, en dit staan

vandag nog, ‘n verdere 2000 jaar later.

g) Psalm 22:17 (1000 v. C.) voorspel dat sy hande en voete deurboor sou word.

In Lukas 23:33, lees ons dat hulle Hom gekruisig het, dit beteken dat hulle die

spykers deur sy hande en voete geslaan het.

h) In Jesaja 53:12, lees ons dat Hy onder die oortreders getel sou word.

In Markus 15:27, lees ons dat Hy tussen twee rowers gekruisig was.

i) In Jesaja 9:5, skryf die profeet:

“Want ‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee - - - - - - Hy word

genoem Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors -

Deur te voorspel dat hierdie Kind, wat in werklikheid die Almagtige God en Ewige

Vader was, as ‘n misdadiger tussen misdadigers sou sterf, bewys onteenseglik dat

Jesaja deur God geïnspireerd moes gewees het. Geen mens kon uit homself so ‘n

menslik gesproke onmoontlike voorspelling gemaak het nie.

j) In Psalm 22:8-9, lees ons dat hulle met Christus sou spot, die lip sou uitsteek

en die kop sou skud en Hom sou uitdaag omdat Hy op God vertrou het, om Hom

te verlos.

In Matthéüs 27:39-44, lees ons hoe wonderbaarlik en tot in die fynste

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!