13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

hom in die hakskeen byt.

Vervulling:

Hebreërs 2:14;

Aangesien die kinders dan vlees en bloed deelagtig is, het Hy dit op

dieselfde manier deelagtig geword, sodat Hy deur die dood hom tot niet

kon maak wat mag oor die dood het - dit is die duiwel.

3. Profesie aangaande die plek van sy geboorte.

Miga 5:1, (700 v.C.) verklaar dat die God-kind in Bethlehem gebore sou word:

En jy, Bethlehem Éfrata, klein om te wees onder die geslagte van Juda,

uit jou sal daar vir My uitgaan een wat ‘n Heerser in Israel sal wees; en sy

uitgange is uit die voortyd, uit die dae van die ewigheid.

Nou lees ons in:

Matthéüs 2:1, dat Hy in Bethlehem gebore is, net soos dit voorspel is.

Johannes 8:42, deel ons mee dat Hy alreeds geleef het voordat Hy as ‘n mens na

hierdie aarde gekom het: “Ek het uit God uitgegaan en gekom”.

4. Profesie wat die intog van Jesus in Jerusalem beskryf.

Sagaria 9:9, (500 v.C.) voorspel dat Jesus Jerusalem op ‘n esel as ‘n koning sou

binnery.

Matthéüs 21:2-7, bevestig dit dat Hy Jerusalem presies netso binnegery het.

5. Die Profesie wat beskryf hoedat Jesus vir dertig silwerstukke verkoop

sou word.

Sagaria 11:12. (500 v.C.) voorspel hoedat Jesus aan sy vyande vir dertig

silwerstukke verkoop sou word.

In Matthéüs 26:15, lees ons: “En hulle het vir hom dertig silwerstukke afgeweeg”.

6. Profesieë wat die Kruisiging van die Here Jesus beskryf.

a) Sagaria 13:7, (500 v.C.) voorspel dat as die herder (Christus) geslaan word, sal

die skape verstrooi word.

In Matthéüs 26:56, lees ons (nadat hulle die Here Jesus gevange geneem het):

“Toe het al die dissipels hom verlaat en gevlug”.

b) Psalm 35:11, (1000 v.C.) voorspel dat valse getuies teen Hom sou getuig.

In Matthéüs 26:59, lees ons:

En die owerpriesters en die ouderlinge en die hele Raad het valse

getuienis teen Jesus gesoek om Hom dood te maak, en niks gevind nie.

c) In Jesaja 50:6, (700 v.C.) lees ons dat Christus sy rug sou gee vir die wat slaan, sy

wange vir die wat hare uitpluk, en dat hulle in sy gesig sou spuug.

In Matthéüs 26:67-68, lees ons:

67 Toe het hulle in sy aangesig gespuug en Hom met die vuis geslaan,

68 en ander het Hom met stokke geslaan - - - - - ”.

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!