13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ons baie kwaad was toe die Arabiere vir ons sê dat hulle hulle tente baie myle ver

van die bouvalle vir die nag moes opslaan. Ons het hulle probeer omkoop om

hulle kamp daar reg op die plek op te slaan, maar hulle het geweier en gesê dat

geen Arabier dit nog ooit gedoen het nie, want dit het snags daar gespook en

allerhande soorte van bose geeste het daar rondgedwaal wat hulle sekerlik sou

doodmaak of vir hulle groot kwaad sou aandoen.”

Dr. Hamlin het toe sy Bybel by hierdie verse in Jesaja oopgemaak en die Kolonel

dit self laat lees. Deur hierdie een vervulde profesie was daardie Turkse Kolonel

oortuig dat die Bybel ‘n deur God-geïnspireerde Boek is.

Die Bybel word bevestig deur die profesieë,

aangaande die eerste koms van die Here Jesus.

Baie eeue voor die geboorte van die Here Jesus was sy geboorte en karakter, sy

lyde en verheerliking alles in die fynste besonderhede in die Ou Testament beskryf.

Hy is die enigste persoon wat ooit in hierdie wêreld gebore is van Wie die

afkoms, tyd van geboorte, voorloper, geboorteplek, wyse van geboorte,

kinderdae, jongelingsjare, lering, karakter, loopbaan, prediking, ontvangs,

verwerping, dood, begrafnis, opstanding en hemelvaart in die mees

wonderbaarlike wyse lank voor sy geboorte beskryf is. Wie anders as God kan

so ‘n volledige prent skilder van ‘n Man wat nog nie eers gebore was nie?

1. Profesieë aangaande die koms van God in die vlees.

In Jesaja 9:5, lees ons:

Want ‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy

is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke

God, Ewige Vader, Vredevors.

Hier is ‘n baie duidelike voorspelling wat in 700 v.C. gemaak is dat die God-kind

gebore sou word.

As ons nou kyk na:

Johannes 1:1,14;

1 IN die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was

God.

14 En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon, - - - - - ”.

In Jesaja 7:14 lees ons dat hierdie God-kind uit ‘n maagd gebore sou word.

Matthéüs 1:18-25 sê vir ons dat Hy so gebore is uit die maagd genoem Maria en dat

God self deur die Heilige Gees sy Vader was.

2. Profesie aangaande die stryd en oorwinning van die Messias oor Satan.

Profesie:

Génesis 3:14-15;

14 “Toe sê die Here God aan die slang: - - - - - -”.

15 “ - - - - - - -Hý (die Saad van die vrou) sal jou die kop vermorsel, en jý sal

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!