13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Lees Matthéüs 11:20,23.

Dit is ‘n verskriklike oordeel wat die Here Jesus oor hierdie stad uitgespreek het.

Hierdie woorde is in die Heilige Skrif neergeskryf lank voordat Kapernaum se

agteruitgang begin het. Kapernaum het nie net alleen baie wonderwerke van die

Here Jesus aanskou nie, maar Hy het ook daar gewoon.

Dit was nog ‘n dorp toe Antonius Martyr dit in die jaar 600 A.D. besoek het.

Biskop Arculf wat dit ‘n honderd jaar daarna gesien het, sê: “Dit lê op ‘n smal

strokie grond tussen die berg en die meer”.

Brocardus het dit in die dertiende eeu as ‘n nederige klein dorpie beskryf met net

sewe vissershutte.

Sedert 1620 het enige sekerheid aangaande sy juiste ligging heeltemal verdwyn.

Dit het in die vergetelheid verdwyn presies soos dit voorspel was.

7. Die lot van die twee hoogs begunsigde stede Górasin en Betsáida.

“Wee jou, Górasin, wee jou, Betsáida! - - - - - - -”. – (Matt. 11:21).

‘n Groot gedeelte van ons Here Jesus se Bediening is in hierdie twee stede

afgelê. Die mense was hoogs bevoorregd om hierdie wonderwerke te aanskou,

en om na sy lering te luister. Hierdie twee stede het ook groot natuurlike

voorregte geniet.

Josepfus, in ‘n staat van groot bewondering, skryf hierdie huldeblyk:

“Hierdie dorpies, so vol van mense as gevolg van die vrugbaarheid van die grond,

bevat niks minder as 15,000 mense nie. Nie minder as vier paaie verbind hulle

met die meer nie. Deur hierdie stede het die groot karavane gegaan op hulle weg

vanaf Egipte na Damaskus”.

Maar al hierdie weelderige toebedelings van die natuur kon nie die oordele

weerhou wat Christus oor hulle uitgespreek het nie. Vandag is hierdie stede

maar net ‘n versameling van bouvalle.

Die hoofsaak is dit - die oordele wat oor hierdie stede uitgespreek is, het letterlik

waargekom in hulle volslae verdwyning, en tog is hierdie gedeelte van die land

een van die mees rykbedeelde aan natuurlike hulpbronne in die hele Palestina.

8. Die verwoesting van Antieke Babilon.

Lees Jesaja 13:19-20.

Hier het ons ‘n merkwaardige profesie waarin die totale volslae verwoesting van

Babilon voorspel word in die jaar 700 v.C. toe Babilon op die toppunt van haar

glorie was.

Etlike jare gelede het ‘n Turkse Kolonel aan Dr. Cyrus Hamlin van Robert’s

College in Konstantinopel (nou Instanbul) gevra om aan hom net een

onweerlegbare bewys te gee dat die Bybel God se Boek is. Dr. Hamlin vra hom

toe of hy al ooit die bouvalle van antieke Babilon besoek het. “Ja,” antwoord hy,

“en laat ek jou my ondervinding vertel. Ek het vir my ‘n ryk Sjeik en sy manne

gehuur om my daarheen te neem om te gaan jag. Ons het gevind dat daar

allerhande soorte van wilde diere, uile en voëls tussen die bouvalle gebly het

sodat ons nog nooit in ons lewe so lekker gejag het nie. Ons het dit so geniet dat

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!