13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3. Die Bybel is waar aangaande Koning Sargon.

Sargon, Koning van Assirië, word in Jesaja 20:1 genoem. Herodotus, Xenophon,

Diodorus en Josepfus maak geen melding van hom nie. Die kritici van die Bybel

was weereens oorgehaal en het tot die gevolgtrekking gekom dat so ‘n koning

dus nooit bestaan het nie. Maar in die jaar 1843 het Paul Emile Botta, die Franse

vise-konsul in Mosul, in die dorpie Khorsabad aan die Tigris, die getuienis van Koning

Sargon ontdek.

4. Die Bybel is juis aangaande “Ur van die Chaldeërs”

Tot ‘n bietjie meer as een honderd jaar gelede kon geen spoor van “Ur van die

Chaldeërs” gevind word nie, en weereens het kritici tot die gevolgtrekking gekom

dat daar geen so ‘n stad bestaan het nie, en dat Abraham maar net ‘n

legendariese figuur moes gewees het. Uiteindelik is hierdie stad Ur nie net ontdek

nie, maar ook dat dit ‘n merkwaardige biblioteek gehad het, en dus ‘n bewys was dat

Abraham en sy voorouers beide kon lees en skryf.

5. Tirus, die voorspoedige hawestad, sou verwoes en nooit weer herbou

word nie.

Lees self: Eségiël 26:3-5,12,14.

Tirus was een van die grootste stede van die Antieke Wêreld. Haar inwoners was

van die mees vooraanstaande handelaars en ontdekkers van daardie tyd. Haar

skepe het met die hele bekende wêreld van destyds handel gedrywe. Die stad

was baie goed gefortiseer en het ‘n baie belangrike plek in die oostelike

Middellandse See ingeneem.

Maar God het sy oordele oor hierdie stad uitgespreek oor al sy sondes. Eségiël

het voorspel dat die mure en die torings teen die grond neergewerp sou word, en,

wat miskien nog meer merkwaardig is, dat selfs sy puin van hom weggevee sou

word en hy ‘n kaal rots sou word.

Tweehonderd en twintig jaar het verbygegaan en daar was nog geen volkome

vervulling van hierdie profesie nie. Maar toe kom Alexander die Grote met sy

blitsverowerings wat alles voor hom oorrompel het. Hy het letterlik die klippe en

die timmerhout en selfs die laaste klompie grond van die stad afgeskraap om vir

hom ‘n pad deur die see te bou oor die kort afstand wat die stad van die

vasteland geskei het; want sien, die stad was op ‘n eiland gebou en dit is wat

hom so onneembaar gemaak het. Op hierdie manier het Tirus werklik ‘n kaal rots

binne-in die see geword, net soos die Skrif sê.

Vandag word die ander deel van die profesie aangaande die eiland Tirus letterlik

vervul: vir myle aaneen aan weerskante word hierdie kaal rots gebruik as ‘n

droogmaakplek van vissersnette in die middel van die see. Dit vervul dus die

profesie tot in die fynste besonderhede. Ons kan maar tot net een gevolgtrekking

kom, en dit is dat die Bybel ‘n bo-natuurlike deur God geïnspireerde Boek is.

6. Die lot van Kapernaum.

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!