13.05.2013 Views

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

Die Bybel is Waar pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Bybel word bevestig deur die Argelogie

Argeologie is ‘n betreklike jong wetenskap, maar sy groot ontdekkings gedurende

die afgelope aantal jare kan vergelyk word met die talle klein onderdeeltjies van ‘n

legkaart (jig-saw puzzle) wat net ‘n basiese plan nodig het om hulle inmekaar te

pas. Die Ou Testament is daardie basiese patroon. Dit is verbasend hoeveel tyd

en krag geleerdes al gewy het aan hoe om ‘n verstaanbare begrip saam te stel

van die vroeëre oorsprong van die rasse, terwyl die Bybel soveel meer

wetenskaplik en betroubaar is. As ons Professore maar net wou leer hoe om

sekere argeologiese klei tablette te lees, en eerlik te wees met hulle bevindings,

sou ons ‘n ver beter begrip van die ou geskiedenis gehad het as wat ons vandag

het.

Die meeste van die Bybelverhale kan geskiedkundig bevestig word, en baie

gebeurtenisse wat lank betwis was en plekke en geografiese punte waaroor daar

gestry was, is nou deur die argeologie bevestig. Ons hoef nie te gis nie, ons kan

ons op sekerhede beroep.

1. Die Bybel verhaal aangaande die Hetiete is waar.

Tot betreklik onlangs het kritici van die Bybel ontken dat daar ooit so ‘n nasie

soos die Hetiete geleef het, omdat daar nooit ‘n spoor van hulle gevind was nie.

Die Bybel maak melding van hierdie ras op verskillende plekke, soos byvoorbeeld

in Gén. 25:9; Gén. 36:2; Gén. 49:30; Exodus 23:28, en verskillende ander plekke.

In die jaar 1905 het Professor Hugo Winckler in die dorpie Boghaz-Keui in Turkye

‘n baie kosbare versameling inskripsies in hierogliewe gevind wat van die Hetiete

afkomstig was. Weereens was die Bybel as waar bewys en moes die kritici erken

dat hulle verkeerd was.

2. Die Bybel is waar aangaande Sanherib se Talente silwer.

In 2 Kon. 18:14 sê dit dat Sanherib, die koning van Assirië, vir Koning Hiskía van

Juda, ‘n heffing van 300 talente silwer en 30 talente goud opgelê het. Nie baie

lank gelede nie is Sanherib se eie verslag van hierdie transaksie ontdek, maar hierin

sê hy dat hy van Hiskía 800 talente silwer (in plaas van 300 talente soos die Bybel

sê) geëis het en 30 talente goud.

Hierdie twee verslae stem ooreen sover dit die goud betref, maar daar is ‘n verskil

van 500 in die talente silwer. Daar is egter betreklik onlangs ander dokumente

ontdek wat aantoon dat, terwyl die maatstawwe waarmee die talente goud bereken

was presies dieselfde in beide Judea en Assirië was, die standaard vir silwer baie

verskillend was. Dit het presies 800 Assiriese talente silwer geneem om 300

Hebreeuse talente silwer te maak. Weereens is die Bybel tot in die fynste

besonderheid bevestig.

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!