07.05.2013 Views

die veekraal - Nutrochem

die veekraal - Nutrochem

die veekraal - Nutrochem

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die veekraal

AUGUSTUS / SEPTEMBER 2012

Dr JJ Kroon sê

Belangrike aspekte nou is:

RESPIRIVAX/TRIANGLE

MULTIMIN+VIT A+E

TULPVERGIFTIGING

DIPLODIA VERGIFTIGING

Voeding: Nou baie belangrik want ons wil he

die koei moet kalf op ‘n kondisie telling (k/t)

van 3,5 en sy mag nie val tot laer as 2,5 k/t na

kalwing nie, sodat sy weer kan bul vat, 60 dae

na kalwing. Elke 1 k/t is ongeveer 50kg massa

verlies en indien sy nou val na 1,5 k/t moet sy

eers 50kg optel voordat sy begin siklus toon en

@1kg/dag is dit 50 dae. Met ‘n dek seisoen van

90dae is daar nou net 40 dae oor waarin die koei

kan beset raak. (net 2 siklusse)

Suur pens: Wees versigtig waar diere nou na

winterweiding geskuif word, waar baie graan op

die lande is, om die nodige aanpassing te gee.

Dit werk goed om die dier in die begin eers in

die middag in die lande te jaag nadat hulle in die

oggend eers gras in die pens kry. LACTICONS

is ’n fantastiese nuwe produk wat voorkomend

teensuur pens werk. Die diere word doseer

daarmee en kan dan direk in lande of in die

voerkraal gaan sonder dat enige aanpassing

nodig is. Diplodia vergiftiging is ‘n belangrike

aspek wanneer diere op mieliereste gaan,

aangesien die swam in die mieliepit self groei en

dan vergiftiging veroorsaak.

Inwendige parasiete: VIR ALMAL WAT

NOG NIE LEWERSLAK GEDOEN HET

NIE- Dit kompeteer op hierdie stadium vir

kos en beskadig die lewer tot so ’n mate dat

volg ons asb op

dit alleen kan verantwoordelik wees vir tot

60 kg gewigsverlies. Gebruik ‘n middel met

Triklabendazool aktief wat al die stadiums van

lewerslak uithaal.

Multimin/Vit AE: Dit is van uiterste belang voor

kalwing en weer voor dek. Met kalwing neem

die kalf 70-80% van sy ma se spoorelemente vir

homself wat die koei los met ‘n tekort vir die dek

seisoen.

Indien die koei nou ‘n tekort het, het die kalf

ook nie voldoende spoorelemente nie met ‘n

gevolglike verswakte immuunsisteem.

Respirivax/Triangle: Pasteurella, Bvd, IBR, PI3-

Beskerm die dragtige koei maar veral die kalf

teen al die long toestande en BVD-maagwerk

vir die eerste 3-6 maande, wat die belangrikste

kalwersiektes is.

Net om te herinner, die BVD program werk as

volg:

Vervangings verse kry BVD+RB51 met speen

dan weer BVD+RB51 voor hulle bul toe gaan.

As sy dan dragtig is kry sy elke jaar Respirivax/

Triangle 4-6 weke voor hulle kalf, saam met die

koeie, wat dan die pasgebore kalf beskerm.

Tulp vergiftiging: Sodra dit begin warmer word,

is die Tulp die eerste plant wat begin groei en

ook die eerste groen materiaal wat beskikbaar is.

E.Coli/Rota-Corona Virus: Net op plase waar

diarree by jong kalwers binne die eerste 4-8

weke na geboorte ‘n probleem is, word die

dragtige koei ge-ent met SCOURGUARD of

ROTAVAC om die biesmelk, vir die kalf, te

voorsien aan teenliggame wat die bakterieë en

virusse beveg.

Luise: Dip vir luise indien nodig- bees hare teen

die drade en klein kaal kolle veral op die nek van

die bees is ‘n indikasie.

NUTROCHEM SPESIALE AANBIEDING

Beefmax 10 18 kg R126.00 per eenheid

Beefmax 25 12 kg R107.00 per eenheid

Sheepmax 10 18 kg R126.00 per eenheid

Sheepmax 25 13 kg R109.00 per eenheid

Tramizan 10l R970.00

Animec Super 500 ml R849.00

Curaclox LC 120’s R1099.00

Curaclox DC 120’s R1099.00

Vit Aid 100 ml R97.00

Koop 6 x 500ml Animec Super

en kry Phillips spuit ter

waarde van R868.00 gratis

Ecofluke – Promo Pack

R1800.00

Die volgende 2x maande spesiale aanbiedinge is as volg:

(Vanaf die 4de Augustus 2012 tot 28 September 2012 of terwyl voorraad hou)

Bogenoemde prys is BTW uitgesluit en is geldig tot voorraad hou.

Kontak u verteenwoordiger vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Johan Herholdt (Mpumalanga,Vrystaat & Noord Natal) 0823783334

Albertyn Greyling (Oos Vrystaat, Mpumalanga & Gauteng) 0722915574

Louis von Bratt (Mpumalanga) 0718744430

Fanie Lombaard (Noord en Wes Vrystaat) 0794984474

Fanie Ungerer (Noordwes en Gauteng) 0834049464

Hein Sutherland (Noordwes) 0833881003

Hercules Barnardt (Limpopo, Gauteng en Noord Wes) 0732863267

Rudi Yzelle (Limpopo) 0828243868

NUTROCHEM BETROKKENHEID

Gelykwater Bonsmaras Veiling

ie veiling by GELYKWATER

BONSMARAS van Eugene en Oom Daan

Dhet

baie goed afgeloop en die opkoms van

die veiling was baie goed met meer as 70 –boere

teenwoordig. Die blootstelling by die veiling

was werklik oorweldigend en die samesein met

kliënte het baie vrae en belangstelling uitgelok.

Baie kliënte het opnuut ons as Nutrochem en

Afrivet uitgenooi om met hulle afsprake te maak

en ook kwotasies te kom gee op Nutrochem

se unieke nuwe ADFARM reeks, bulsaad en

veemedisyne. Daar was werklik heelwat nuwe

gesigte op die veiling met wie ons in die verlede

nog nooit besigheid gedoen het nie. Dit bring

my net weer tot die besef dat daar werklik nog

oneindige besigheid buite in die veld is waar ons

kan gaan delf.

Daar was werklik boere regoor Mpumalanga,

Gauteng en Limpopo wat navrae gedoen

het na aanleiding van die baniere wat buite

opgesit is en die pamflette wat binne in die saal

uitgesit is vir bemarking. Met die opening van

die veiling is ons as borge ook bedank vir die

ondersteuning wat ons vir die afgelope 5 –jaar

op die Produksie veiling bied en ook bekend

gestel dat toekomstige kliënte ons wel gerus kan

ondersteun.

Afrivet het die kepse vir die dag geborg en al die

kopers het elk ‘n keps met registrasie ontvang.

Die veiling is afgesluit met ‘n gesellige saamkuier

van boere en verskaffers met ‘n braai wat as

middagete gedien het.

Die boereaand by ESTANCIA

BOEREVERENIGING by Hein en Erika Aucamp

saam met Anelle Pieters van Advit was een

reuse sukses met ‘n opkoms van 38 boere in

totaal. Die boereaand het 06h30 begin waarna

ek en Anelle om die beurt die nuwe ADFARM

reeks van Advit bekend gestel het. Anelle het ‘n

indrukwekkende video van Advit se aanleg en

prosessering vertoon wat baie belangstelling

getoon het en almal was nuuskierig om meer

uit te vind. Na afloop van die aanbieding het

die boere ons behoorlik gepeper met die vrae

en die belangstelling was finominaal. Met goeie

terugvoering van almal wat daar teenwoordig

was, het Hein na afloop van die aand die

opmerking gemaak dat dit een van die beter en

baie suksesvolle aande was wat in ‘n lang tyd

daar aangebied is.

Anelle was so verbaas oor die goeie opkoms en

belangstelling en kon nie glo dat almal so intens

belang gestel het nie. Sy het weereens bevestig

en genoem dat Nutrochem werklik ‘n baie goeie

naam in die veld het en dat kliënte werklik dit

geniet om met ons besigheid te doen.

Na ‘n baie lang dag het die koue ons skuins

voor middernag bed toe gejaag, maar als die

moeitewerd omdat dit lekker is om produkte te

bemark met vertroue dat die kwaliteit van dit wat

ons aan die kliënte bied eersteklas is en ons kan

trots voel oor die integriteit van Nutrochem, sy

bemarkers en verskaffers!

NUTROCHEM BETROKKENHEID

40ste Bristow Bonsmara Produksie Veiling te Bandelierkop

N

utroChem was baie bevoorreg om deel te

wees van die 40ste Bristow Bonsmara

produksie veiling te Bandelierkop

Louis Trichardt.

Die veiling is geopen deur bedankings te doen

aan elk van die borge en Gavin is aan die woord

gestel om meer van sy teel vooruitsigte aan die

lig te stel.

Boere van reg oor die land het opgedaag vir die

prestige veiling. Bristow Bonsmara is geleë in die

hart van Bonsmara gebied waar die ras geteel is

deur Prof Jan Bonsma.

Net so bietjie meer agter grond oor die kudde.

Prof Jan Bonsma saam met Ridgeway Bristow

het n teëling program in die 1930’s begin toepas

vir die Bonsmara. Johan Bristow het meer

werk oor die ras aangegaan van 1945 – 1979

en was een van die stigters van die Bonsmara

genootskap. Gavin Bristow, wie huidiglik die

kudde bestuur, het die leisels in 1980 oorgeneem

en is steeds die kudde bestuurder.

Bristow Bonsmara is een van die oudste

Bonsmara kuddes in die land.

Die veiling is so plus minus 5 jaar terug vergroot

deur ‘n gas verkoper, Pieter Erasmus en Seuns

deel van die veiling te maak.

Daar is by die veiling gesien dat daar ‘n opleef in

die Bonsmara mark is, veral in die Limpopo area

waar pryse aansienlik verbeter het as die van die

vorige jaar.

Heelwat van Nutrochem kliënte is by die veiling

opgemerk asook heelwat navraag van nuwe

kliënte veral op die Primeline Organiese lek blok.

Die veiling is daarna afgesluit deur ‘n gesellige

gekuier saam met kopers en verkopers.

Bristow Bonsmara is een van

die oudste Bonsmara kuddes

in die land.

Kyk uit vir ons:

07 -08 Augustus

KI Kursus – Ermelo – HG Aucamp

4de September 2012

Banke Boere Vereeniging – Middelburg

5-7 September 2012

Hartland Landbou Skou – Pienaar Dam

Middelburg

1 – 6 September 2012

Highveld Jersey Club Skou - Pretoria

14 & 15 September 2012

Standerton Holstein skou – Standerton

29 September 2012

Lente Promosie Dag – Afgri Middelburg

NUTROCHEM SPAN TOT U DIENS

Pieter du Plesssis

Algemene Bestuurder

E-pos: pieter@nutrochem.co.za

Cell: 082 7752970

Johan Herholdt

Verkoopsbestuurder

Mpumalanga, Vrystaat en Noord – Natal

E-pos: johan@nutrochem.co.za

Cell: 082 378 3334

Hercules Barnardt

Verkoopsbestuurder

Limpopo, Gauteng en Noord-wes

E-pos: hercules@nutrochem.co.za

Cell: 073 286 3267

Albertyn Greyling

Verteenwoordiger

Mpumalanga en Vrystaat

E-pos: albertyn@nutrochem.co.za

Cell: 072 291 5574

Rudi Yzelle

Verteenwoordiger

Limpopo

E-pos: rudi@nutrochem.co.za

Cell: 082 824 3868

Fanie Lombard

Verteenwoordiger

Noord en Wes Vrystaat

E-pos: faniel@compuking.co.za

Cell: 079 498 4474

Norma Du Plessis

Debiteure

E-pos: norma@nutrochem.co.za

Tel: 017 647 2779

Natasha Cloete

RETAIL

E-pos: retail@nutrochem.co.za

Tel: 017 647 2779

Monja Troskie

Debiteure & Persoonlike assistent vir

Algemene Bestuurder

E-pos: admin@nutrochem.co.za

Tel: 017 647 2779

Kantoor: Chris Hani straat 60

Bethal

2310

Email: admin@nutrochem.co.za

Tel: 017 647 2779

Faks: 086 530 0828

Louis Von Bratt

Verteenwoordiger

Mpumalanga

E-pos: louis@nutrochem.co.za

Cell: 071 874 4430

Hein Sutherland

Agent

Noordwes

E-pos: hpsutherland@telkomsa.net

Cell: 083 388 1003

Fanie Ungerer

Agent

Noordwes en Gauteng

E-pos: sjungerer@gmail.com

Cell: 083 404 9464

Barnie Cloete

Aankope en Logistieke

Bestuurder

E-pos: barnie@nutrochem.co.za

Tel: 017 647 2779

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!