06.05.2013 Views

Hoe bestuur ek my veekudde (vleisbeeste en skape ... - Landbou.com

Hoe bestuur ek my veekudde (vleisbeeste en skape ... - Landbou.com

Hoe bestuur ek my veekudde (vleisbeeste en skape ... - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Prul bulle volgens:

Geslagsiektes (skedewasse)

Vrugbaarheid (semenevaluasie en ondersoek van teelorgane)

Dekvermoё

Ouderdom

In uiterste gevalle kan daar ook van jaaroudverse ontslae geraak word omdat dit nog meer as ‘n jaar

neem voordat hulle reproduseer. Pryse is nou relatief hoog en die prys van ‘n lewende dier is nog altyd

meer as die van ‘n vel.

Die volgende stap is om ‘n opname te maak van bestaande ruvoerbronne. Bepaal hoeveel veld, hooi,

kuilvoer en oesreste is beskikbaar. Die volgende riglyne vir hooi en oesreste kan gebruik word.

1. Die benutting van hooi

Die volgende inligting is daarop ingestel om hooi en ander ruvoerbronne optimaal te benut :

1) Moenie hooi op die veld uitvoer (term wat gebruik word wanneer hooi op die veld uitgeplaas word)

nie - dit het ‘n baie nadelige effek op rooigras (Themeda triandra) in die volgende groeiseisoen.

2) Ronde bale kan wel suksesvol op aangeplante weidingslande (veral oulandsgraslande) uitgevoer

word, mits dit afgerol en op verskillende plekke in die land gevoer word.

3) Uitvoer van hooi op aangeplante weiding kan bemestingskoste vir die volgende seisoen met 20 –

25% verminder.

4) Beperk die rondbeweeg van beeste deur hulle in ‘n kraal of klein kampies te voer – dit is bewys

dat speenverse met so min as 3-4 kg/vers/dag deur die winter geneem kan word, mits hulle nie baie

loop nie.

5) Beperk hooi-vermorsing deur van die regte voermetode gebruik te maak :

Voer van hooi in hooimied – verlies is 30 tot 45 %

Uitvoer op land - verlies is ongeveer 12 %

Voer in hooi rakke < as 4%

Tabel 1. Die % hooiverliese met verskillende voermetodes

Met hooirak Sonder hooirak

Tipe baal 1 Dag 7 Dae 1 Dag 7 Dae

Vierkantige bale 3.9 4.1 6.7 -

Groot ronde bale 4.9 5.4 12.3 43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!