die gebruik van teelwaardes in die seleksie van beeste - Landbou.com

die gebruik van teelwaardes in die seleksie van beeste - Landbou.com die gebruik van teelwaardes in die seleksie van beeste - Landbou.com

06.05.2013 Views

Inleiding Seleksie van diere word gedoen wanneer geneties voortreflike diere as ouers gekies word. Voordat enige seleksie gedoen kan word, moet ’n teeldoelwit egter bepaal word. ’n Teeldoelwit sluit eienskappe in wat as belangrik geag word vir volgehoue winsgewendheid van die kudde. Dit is belangrik om vooraf te bepaal wat die gewenste eienskappe is wat ’n suksesvolle dier op die plaas moet hê – dit kan dramaties verskil tussen kuddes, omgewings en rasse. Buiten vrugbaarheid, is daar ongelukkig nie een universele teeldoelwit wat vir almal geld nie. Suid-Afrikaanse produksie omstandighede vereis egter oor die algemeen dat die dier nie te groot moet wees nie, weens verhoogde onderhoudsbehoeftes. BLUP Teelwaardes Dr Helena Theron LNR-Diereproduksie Instituut, Irene Die probleem met die seleksie van diere vir veral groei-eienskappe, is dat omgewing, veral die voeding van ‘n dier, ‘n groot invloed op die uiteindelike prestasie van die dier het. ‘n Dier wat byvoorbeeld nie voldoende voer kry nie, kan nie sy volle produksie potensiaal bereik nie. So ook is dit baie maklik om ‘n dier met ‘n swak genetiese potensiaal te voer om baie beter te vertoon as wat sy genetiese potensiaal werklik is. Wanneer diere se teelwaardes egter met mekaar vergelyk word, is die speelveld gelyk - die effek van omgewing is verwyder, slegs die genetiese effekte bly oor. Teelwaardes ‘n Dier se teelwaarde vir byvoorbeeld speenmassa is enersyds ‘n aanduiding van die dier se genetiese waarde vir speenmassa, en andersyds sy waarde as ouer, maw ‘n aanduiding van hoeveel genetika vir speenmassa die dier aan sy nageslag sal oordra. BLUP (‘Best Linear Unbiased Prediction’) is ‘n metode wat gebruik word om teelwaardes te beraam. Teelwaardes word beraam deur diere wat aan dieselfde omgewing blootgestel is, met mekaar te vergelyk. Statistiese korreksies vir sekere effekte, soos geslag, ouderdom van die moeder met kalwing, kudde en jaar van geboorte, ensovoorts, word aangebring. Stamboominligting, dws die prestasie van die dier se familie, soos ouers, broers en susters, nageslag, ens. word ook in aanmerking geneem. Produksie = = Genetika + + Omgewing Die produksie van ‘n dier word bepaal deur sy genetiese vermoë en die omgewing waarin hy produseer. Half-broers & susters Dier X Nageslag Ouers Groot- ouers Stamboominligting word gebruik by die beraming van teelwaardes.

Inleiding

Seleksie van diere word gedoen wanneer geneties

voortreflike diere as ouers gekies word. Voordat

enige seleksie gedoen kan word, moet ’n

teeldoelwit egter bepaal word. ’n Teeldoelwit sluit

eienskappe in wat as belangrik geag word vir

volgehoue winsgewendheid van die kudde. Dit is

belangrik om vooraf te bepaal wat die gewenste

eienskappe is wat ’n suksesvolle dier op die plaas

moet hê – dit kan dramaties verskil tussen kuddes,

omgewings en rasse. Buiten vrugbaarheid, is daar

ongelukkig nie een universele teeldoelwit wat vir

almal geld nie. Suid-Afrikaanse produksie

omstandighede vereis egter oor die algemeen dat

die dier nie te groot moet wees nie, weens

verhoogde onderhoudsbehoeftes.

BLUP Teelwaardes

Dr Helena Theron

LNR-Diereproduksie Instituut, Irene

Die probleem met die seleksie van diere vir veral groei-eienskappe, is dat omgewing, veral die voeding van

‘n dier, ‘n groot invloed op die uiteindelike prestasie van die dier het. ‘n Dier wat byvoorbeeld nie voldoende

voer kry nie, kan nie sy volle produksie potensiaal bereik nie. So ook is dit baie maklik om ‘n dier met ‘n

swak genetiese potensiaal te voer om baie beter te vertoon as wat sy genetiese potensiaal werklik is.

Wanneer diere se teelwaardes egter met mekaar vergelyk word, is die speelveld gelyk - die effek van

omgewing is verwyder, slegs die genetiese effekte bly oor.

Teelwaardes

‘n Dier se teelwaarde vir byvoorbeeld

speenmassa is enersyds ‘n aanduiding van die

dier se genetiese waarde vir speenmassa, en

andersyds sy waarde as ouer, maw ‘n

aanduiding van hoeveel genetika vir

speenmassa die dier aan sy nageslag sal

oordra.

BLUP (‘Best Linear Unbiased Prediction’) is ‘n

metode wat gebruik word om teelwaardes te

beraam.

Teelwaardes word beraam deur diere wat aan

dieselfde omgewing blootgestel is, met mekaar

te vergelyk. Statistiese korreksies vir sekere

effekte, soos geslag, ouderdom van die

moeder met kalwing, kudde en jaar van

geboorte, ensovoorts, word aangebring.

Stamboominligting, dws die prestasie van die

dier se familie, soos ouers, broers en susters,

nageslag, ens. word ook in aanmerking geneem.

Produksie =

Genetika

Omgewing

Die produksie van ‘n dier word bepaal deur sy genetiese

vermoë en die omgewing waarin hy produseer.

Half-broers &

susters

Dier X

Nageslag

Ouers

Groot-

ouers

Stamboominligting word gebruik by die beraming van

teelwaardes.

Aantal

diere

Min diere:

Lae

produksie

‘n Kenmerk van kwantitatiewe gene werking is

dat meeste diere ‘n gemiddelde produksie het,

terwyl min diere ekstreme eienskappe vertoon.

Deur diere op die ekstreem te selekteer, word

genetiese verandering teweeggebring.

Let egter daarop dat ekstreem nie noodwendig

gewens is nie - ekstreme geboorte gewigte

beteken byvoorbeeld groot moeilikheid! Vir baie

eienskappe is gemiddeld meer gewens as

ekstreem, en kan teelwaardes gebruik word om

juis teen ekstreme te selekteer.

Telers wat aan die Suid-Afrikaanse

Prestasietoetsskemas deelneem ontvang

jaarliks teelwaardes vir hulle diere.

Teelwaardes word deur die

Landbounavorsingsraad se Diereproduksie-

instituut beraam. Telers ontvang jaarliks ‘n kuddeprofiel met ’n opsomming van die kudde en ras se

genetiese meriete, sowel as teelwaardes van individuele diere.

Praktiese oorwegings by die gebruik van teelwaardes

1. Bepaal éérs ’n teeldoelwit. (Vrugbaarheid behoort bo aan die lys te wees).

2. Die koeie in die kudde is meestal ’n gegewe – dit is byvoorbeeld dikwels onmoontlik om die diere wat

nie aan die vereistes voldoen nie, te verkoop en ander aan te koop. Onvrugbare of minder vrugbare

koeie behoort egter onmiddelik uitgeskot te word.

3. Die keuse van ’n bul is baie belangrik - sy kalwers is 50% verwant aan hom, en ’n swak bulkeuse kan ’n

kudde baie benadeel. Die bul behoort grootliks te voldoen aan die vereistes soos gestel in die

teeldoelwit.

4. ‘n Groot voordeel van teelwaardes is dat dit direk vergelykbaar is. Teelwaardes van diere in Gauteng is

dus direk vergelykbaar met teelwaardes van diere in die Wes-Kaap of elders.

5. Teelwaardes word as volg geïnterpreteer: Gestel ‘n koei het ‘n teelwaarde van -2kg vir speengewig, en

‘n bul het ‘n teelwaarde vir speengewig van +4kg. Wat beteken dit?

Diere se teelwaardes is altyd relatief tot mekaar.

Teelwaardes word uitgedruk relatief tot ’n arbitrêr gekose

basis, die sg. basisjaar. Die koei met ‘n EBV (teelwaarde)

van -2kg, dui aan dat haar genetiese vermoë 2kg laer is

as die diere in die basisjaar. ‘n Dier met ‘n teelwaarde van

+4kg se genetiese vermoë is dus 6kg swaarder as die

koei met die -2kg teelwaarde. Die verwagte teelwaarde

van ’n kalfie in bg voorbeeld sal dus (+4 + (-2))/2 = +1kg

wees, halfpad tussen die ouers. Dit kan egter gebeur dat die kalfie selfs beter of swakker as beide ouers

presteer, maar die kans daarvoor is klein.

6. In die laaste paar jaar word teelwaardes omgewerk in teelwaarde indekse, wat baie makliker is om te

interpreteer. ’n Teelwaarde indeks van 100 beteken dat die dier se teelwaarde op die gemiddeld is van

al die prestasiegetoetste diere is van die spesifieke ras, terwyl ’n waarde van 110 beteken dat die dier

10% hoër is as rasgemiddeld, ens.

7. Die akkuraatheid van die teelwaarde word ook gepubliseer, en dit is ’n aanduiding van hoeveel inligting

beskikbaar was met die beraming van die teelwaarde. Akkuraathede wissel tussen 0 en 99%.

Opsomming

Meeste diere:

Gemiddelde

produksie

Min diere:

Hoë

produksie

Deur diere op die ekstreem te selekteer, word

genetiese verandering teweeggebring.

Teelwaardes kombineer die prestasie van ’n dier, sowel as die prestasie van verwante diere soos ouers en

nageslag, in een waarde. Dit is dus ’n handige hulpmiddel om diere mee te selekteer.

-2kg

+4kg

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!