Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

06.05.2013 Views

Tabel 1 Indikator van fosforstatus (McCosker & Winks, 1994) Spesie Indikator Kategorie Baie laag Laag Medium Hoog Plant Grond 1 (dpm) < 2 3 – 5 6 – 8 > 10 Dier Akuut Tekort Marginaal Voldoende Grond 1 (dpm) < 4 4 – 6 7 – 8 > 8 Plant 2 (% P) < 0.05 0.05 – 0.10 0.10 – 0.15 > 0.20 Bloed 3 (mg/L) < 25 25 – 35 35 – 45 > 45 Been 4 (mg/cm 3 ) < 120 120 140 > 160 1 Grondfosforvlakke in die boonste 10 cm uitgedruk as beskikbare fosfor soos bepaal met die bikarbonaatmetode. 2 Die hoogste fosforvlakke (% P op DM-basis) is in jong groen blare gedurende die aktiewe groeiseisoen en neem progressief af in die ouer blare en stingels. 3 Anorganiese bloedfosforvlakke is ‘n diagnostiese maatstaf vir ‘n fosfortekort slegs as dit saam met die misstikstof gebruik word (McCosker & Winks, 1994). Bloedplasma-fosforvlakke alleen is meer 'n aanduiding van fosforinname as fosforstatus van die dier. (De Waal, 1997). 4 Volgens Little & Ratcliff (1979) en Little & Shaw (1979). Fosforkonsentrasie in die ribbebeen is 'n akkurate aanduiding van die mineraalstatus van die dier (De Waal, 1997). 5. WANNEER MOET FOSFOR AANGEVUL WORD? 4.1 Fosforaanvulling op droë weiding Die tydstip waarop fosforaanvulling geskied, is krities nie net om dit ekonomies te regverdig nie, maar ook om goeie resultate te behaal (McCosker & Winks, 1994). Die voer van fosfor aan droë diere wanneer hulle proteïen- en energie-inname laag is en die diere massa verloor, is kontraproduktief (Tabel 2) omdat dit massaverlies sal versnel (Winks & Laing, 1972; Louw, 1979; Van Niekerk & Jacobs, 1985). Volgens Groenewald (1986) induseer fosforaanvulling op droë weiding die katabolisme (afbreek) van liggaamreserwes. Op ‘n lae kwaliteit dieet (bv. droë grasweiding) domineer proteïen liggaammassaprestasie terwyl die aanvulling van slegs energie sonder proteïen onder hierdie omstandighede weinig impak het en tot substitusievoeding lei. Die inname van proteïen en energie vanuit die weidings onder hierdie omstandighede (droë weiding) Tabel 2 Die effek van aanvulling van fosfor gedurende die droë seisoen op liggaammassaverandering van osse (g/dier/dag) (Winks & Laing, 1972)

Seisoen Geen Molasse Molasse + Fosfor Molasse + ureum Molasse + Fosfor + ureum Droog – 230 – 250 – 330 – 10 – 80 is te laag om ‘n respons met fosforaanvulling te gee (McCosker & Winks, 1994). Voere met 'n lae proteïeninhoud benadeel die absorpsie en uitskeiding (Siebert et al., 1975) asook retensie (Roy et al., 1970) van fosfor in die dierlike liggaam terwyl Sykes en Field (1972) vermoed dat 'n lae proteïeninname ook die vorming van die beenmatriks en dus beengroei inhibeer. Volgens Van Niekerk (1995) moet daar 'n onderskeid tussen suur- en soetgrasveld getref word. Die voedingswaarde van soetveld is hoër en die winters is nie so straf nie. Solank daar genoeg weiding is, sal diere min of geen massa gedurende die droë winterseisoen verloor nie. Die diere sal swakker as in die suurveldgebiede op proteïenaanvulling in die vorm van ureum of NPN-bronne reageer. Indien die diere nie massa verloor nie, sal hulle meer geneig wees om 'n respons met fosforaanvulling op droë weiding te toon. Die resultate van proewe (Tabel 3) oor agt jaar op die proefplaas Waterkloof, 50 km suid van Newcastle, deur Groenewald (1986) ondersteun die beginsel dat lekke nie volgens ‘n geïsoleerde seisoenale benadering voorsien moet word nie, maar aan die hand van ‘n volledige stelsel inligting na gelang van seisoenale veranderings soos reënval en droogtes asook die diere se kondisie, voedingstatus en voedingsgeskiedenis. Tweejaaroud verse is as proefdiere oor die agt jaar periode gebruik wat verskillende lekke (sien Tabel 3) op suurgrasveld ontvang het. Die weiding se kwaliteit het aansienlik tussen die winter (3.8 % proteïen en 0.06 % fosfor) en somer (7.8 % proteïen en 0.11 % fosfor) gevarieer. Die aanvulling van 11 g fosfor en 210 g proteïen saam met energie op droë weiding gedurende die winter en lente het die hoogste kalfpersentasie asook 'n geringe verhoging in liggaammassa van die koeie tot gevolg gehad. Volgens Groenewald (1986) is die voorsiening van 12 g fosfor/koei/dag op groenweiding gedurende die somer en minstens 7 g fosfor en 132 g proteïen/koei/dag saam met energie gedurende die herfs voldoende om die genetiese potensiaal ten opsigte van melkproduksie te bereik. Hierdie aanvulling-strategie het ook ‘n betekenisvolle hoër speenmassa tot gevolg gehad. Die omvang van verbetering in speenmassa (Glen naby Bloemfontein: 8.4 %; Dundee: 15.7 % en Armoedsvlakte naby Vryburg: 27.5 %) met fosforaanvulling hang egter van die inherente voedingswaarde van die natuurlike weiding af (Groenewald, 1986). Die aanvulling van slegs fosfor (6 of 12 g/koei/dag) op droë weiding gedurende die winter en lente het die katabolisme (afbreek) van liggaamsreserwes geïnduseer en het liggaammassaverlies versnel. Die belangrikheid van die handhawing van liggaammassa tydens die droë seisoen Tabel 3 Resultate van verskillende lekaanvullingstelsels (Groenewald, 1986)

Seisoen Geen Molasse Molasse

Fosfor

Molasse

ureum

Molasse

Fosfor

ureum

Droog – 230 – 250 – 330 – 10 – 80

is te laag om ‘n respons met fosforaanvulling te gee (McCosker & Winks, 1994). Voere met 'n lae

proteïeninhoud benadeel die absorpsie en uitskeiding (Siebert et al., 1975) asook retensie (Roy et al.,

1970) van fosfor in die dierlike liggaam terwyl Sykes en Field (1972) vermoed dat 'n lae

proteïeninname ook die vorming van die beenmatriks en dus beengroei inhibeer.

Volgens Van Niekerk (1995) moet daar 'n onderskeid tussen suur- en soetgrasveld getref word. Die

voedingswaarde van soetveld is hoër en die winters is nie so straf nie. Solank daar genoeg weiding

is, sal diere min of geen massa gedurende die droë winterseisoen verloor nie. Die diere sal swakker

as in die suurveldgebiede op proteïenaanvulling in die vorm van ureum of NPN-bronne reageer.

Indien die diere nie massa verloor nie, sal hulle meer geneig wees om 'n respons met fosforaanvulling

op droë weiding te toon.

Die resultate van proewe (Tabel 3) oor agt jaar op die proefplaas Waterkloof, 50 km suid van

Newcastle, deur Groenewald (1986) ondersteun die beginsel dat lekke nie volgens ‘n geïsoleerde

seisoenale benadering voorsien moet word nie, maar aan die hand van ‘n volledige stelsel inligting na

gelang van seisoenale veranderings soos reënval en droogtes asook die diere se kondisie,

voedingstatus en voedingsgeskiedenis. Tweejaaroud verse is as proefdiere oor die agt jaar periode

gebruik wat verskillende lekke (sien Tabel 3) op suurgrasveld ontvang het. Die weiding se kwaliteit

het aansienlik tussen die winter (3.8 % proteïen en 0.06 % fosfor) en somer (7.8 % proteïen en 0.11

% fosfor) gevarieer. Die aanvulling van 11 g fosfor en 210 g proteïen saam met energie op droë

weiding gedurende die winter en lente het die hoogste kalfpersentasie asook 'n geringe verhoging in

liggaammassa van die koeie tot gevolg gehad. Volgens Groenewald (1986) is die voorsiening van 12

g fosfor/koei/dag op groenweiding gedurende die somer en minstens 7 g fosfor en 132 g

proteïen/koei/dag saam met energie gedurende die herfs voldoende om die genetiese potensiaal ten

opsigte van melkproduksie te bereik. Hierdie aanvulling-strategie het ook ‘n betekenisvolle hoër

speenmassa tot gevolg gehad. Die omvang van verbetering in speenmassa (Glen naby Bloemfontein:

8.4 %; Dundee: 15.7 % en Armoedsvlakte naby Vryburg: 27.5 %) met fosforaanvulling hang egter

van die inherente voedingswaarde van die natuurlike weiding af (Groenewald, 1986).

Die aanvulling van slegs fosfor (6 of 12 g/koei/dag) op droë weiding gedurende die winter en lente

het die katabolisme (afbreek) van liggaamsreserwes geïnduseer en het liggaammassaverlies versnel.

Die belangrikheid van die handhawing van liggaammassa tydens die droë seisoen

Tabel 3 Resultate van verskillende lekaanvullingstelsels (Groenewald, 1986)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!