06.05.2013 Views

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

yvoeding (meer as R300/ooi/jaar) gee. Die rede hoekom dit so is, is dat hierdie boere hulle diere se

maksimum genetiese potensiaal ten volle ontsluit.

FOSFORAANVULLING IN PERSPEKTIEF

1. INLEIDING

Dit is onmoontlik om die belangrikheid van fosfor in herkouervoeding, veral by beeste, te veel te

beklemtoon (McCosker & Winks, 1994). Volgens Underwood (1966) is daar geen twyfel dat fosfor die

mees wydverspreide en ekonomies belangrike mineraal is wat weidende diere beïnvloed nie.

Verskeie aspekte rondom fosforaanvulling vir herkouers is egter steeds onseker. Daarom word

fosforaanvulling via lekke in ‘n groot mate gebaseer op spekulasie (De Waal & Koekemoer, 1997).

Die gebruik van akute fosfortekortsimptome (afosforose) as ‘n diagnostiese maatstaf is nie aan te

beveel nie omdat kalfpersentasie en groei reeds by marginale fosfortekorte negatief beïnvloed word

(Read et al., 1986b). Die voorkoms van marginale fosfortekorte is egter meer belangrik as ‘n akute

tekort omdat dit meestal tot nie-opsigtelik waarneembare produksieverliese weens verlaagde groei en

reproduksie aanleiding gee. Die vroeë vasstelling van ‘n fosfortekort en die korrekte aanvullingspeil

het dus belangrike ekonomiese implikasies omdat baie produsente te veel fosfor en ander weer te

min aanvul. Beide scenario's kan ‘n ernstige impak op diereproduksie en winsmarges hê (Read et al.,

1986b). Dit is gevolglik belangrik dat daar weer in meer detail na fosforaanvulling gekyk word met

inagneming van die nuutste plaaslike en oorsese navorsing. Die doel van die lesing is om die nuutste

aspekte rondom fosforvoeding te bespreek en om te poog om aanvullingspraktyke daar te stel wat

nie net beter resultate lewer nie, maar ook meer koste-doeltreffend is.

2. HOEKOM IS FOSFOR BELANGRIK?

3.

Fosfor speel ‘n uiters belangrike rol in die omsetting van weidingsenergie na bruikbare energie. ‘n

Fosfortekort kom voor as die weiding minder as 0.12 tot 0.15 % fosfor bevat (Winks, 1990). ‘n

Tekort aan fosfor gee aanleiding tot ‘n laer weidingsinname wat weer die groeitempo van die diere

verlaag en uiteindelik vrugbaarheid, melkproduksie en speenmassa nadelig beïnvloed (McCosker &

Winks, 1994). Daarbenewens benodig dragtige koeie ekstra fosfor vir die normale ontwikkeling van

die ongebore kalf terwyl lakterende koeie addisionele fosfor (elke liter melk bevat ± 1 g fosfor)

benodig om melk te produseer (McCosker & Winks, 1994). Sestien proewe wat wêreldwyd gedoen is,

toon dat die gemiddelde kalfpersentasie 75.6 % was waar fosfor aangevul is teenoor 52.9 % waar

geen fosforaanvulling verskaf is nie (De Brouwer, 1998). Koeie wat geen fosforaanvulling ontvang

nie neig ook om ongereeld (kalf elke tweede jaar) te kalf (Groenewald, 1986).

Volgens Read et al. (1985) is die mees nadelige effek van 'n fosfortekort waarskynlik die verlaagde

voerinname wat veral gedurende laatdragtigheid en vroeë laktasie waarneembaar is. 'n Verlaging in

vrywillige voerinname as gevolg van 'n fosfortekort word aan 'n verlaging van mikrobiese vertering

toegeskryf (Witt & Owens, 1983).

4. WAT WORD BEDOEL MET ‘N FOSFORTEKORT?

Meissner et al. (1995) is van mening dat die voorspelling van fosforstatus en -tekort in die weidende

herkouer steeds ‘n onbereikbare doelwit is. ‘n Fosfortekort bestaan in ‘n dier as die aanvulling van

fosfor tot die dieet óf as ‘n fosfaatlek óf as ‘n -kunsmis tot die grond die prestasie van die dier

verbeter. Die graad van fosfortekort (Tabel 1) hang af van die verskil tussen die dier se

benodigdhede en die hoeveelheid voorsien deur die dieet (McCosker & Winks, 1994).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!