Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com
Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com
Lekaanvulling en kafeteriastelsel - Landbou.com
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Deur liewer heeltemal op te hou met die sout-fosfaatlek word gewigsverlies binne aanvaarbare perke

beperk. Dan kan die beeste liewer meer fosfaat gevoer word wanneer die veld weer groen is,

deurdie soutinname van die fosfaatlek dan laer te maak en sodoende kan die fosfaat wat jy vir hulle

in die winter wou gee, liewer op die groen weiding gegee word en sal hulle kondisie gou styg en

behoort daar min besettingsprobleme te wees solank al die ander faktore vir goeie besetting optimaal

is.

Riaan Dames

Antwoord deur dr. Jasper Coetzee

Verskeie navorsers (o.a. wyle dr. Barney van Niekerk; dr. Deon Jacobs; McCosker, Winks & Laing van

Australië, ensovoorts) het aangetoon dat indien beeste op droë veld massa verloor, dit kontraproduktief

is om slegs fosfaat aan te vul, want dit sal massaverlies versnel. Dit is om hierdie rede dat

Voermol destyds die eerste voermaatskappy was wat lae fosfaat-proteïenlekke (bv. Voermol Premix

450 en Rumevite Beesblok) begin bemark het. Lees die aangehegte oorsigartikel om meer inligting in

dié verband te bekom. Fosfaat word slegs aangevul indien die weiding meer as 8 tot 9 % proteïen

bevat.

'n Uittreksel uit die artikel:

Die tydstip waarop fosforaanvulling geskied, is krities nie net om dit ekonomies te regverdig nie, maar

ook om goeie resultate te behaal (McCosker & Winks, 1994). Die voer van fosfor aan droë diere

wanneer hulle proteïen- en energie-inname laag is en die diere massa verloor, is kontraproduktief

omdat dit massaverlies sal versnel (Winks & Laing, 1972; Louw, 1979; Van Niekerk & Jacobs, 1985).

Volgens Groenewald (1986) induseer fosforaanvulling op droë weiding die katabolisme (afbreek) van

liggaamreserwes. Op ‘n lae kwaliteit dieet (bv. droë grasweiding) domineer proteïen

liggaammassaprestasie terwyl die aanvulling van slegs energie sonder proteïen onder hierdie

omstandighede weinig impak het en tot substitusievoeding lei. Die inname van proteïen en energie

vanuit die weidings onder hierdie omstandighede (droë weiding) is te laag om ‘n respons met

fosforaanvulling te gee (McCosker & Winks, 1994). Voere met 'n lae proteïeninhoud benadeel die

absorpsie en uitskeiding (Siebert et al., 1975) asook retensie (Roy et al., 1970) van fosfor in die

dierlike liggaam terwyl Sykes en Field (1972) vermoed dat 'n lae proteïeninname ook die vorming van

die beenmatriks en dus beengroei inhibeer.

Kafeteriastelsel:

Die kafeteria-lekstelsel is 40 tot 50 jaar gelede ook in Suid-Afrika gebruik waar diere toegelaat is om

self te kies watter spoorelemente hulle nodig het. Hierdie stelsel is jare gelede gestaak omdat die

dier nie kan kies nie, sommige van die essensiële spoorelemente is so onsmaaklik dat, al het die dier

dit nodig, hulle dit nie sal eet nie (plaas byvoorbeeld spinasie, blomkool, sjokolade en roomys in

aparte borde en laat 'n kind en selfs volwassene kies; die meeste sal nie die spinasie en blomkool,

wat hulle uit 'n voedingsoogpunt nodig het, kies nie, maar liewers sjokolade en roomys!!). Die

volgende uittreksel uit 'n oorsigartikel wat ek onlangs geskryf het, is 'n bewys daarvan:

The practice of feeding individual minerals free-choice to ruminants has been used for many years

to supply needed minerals, but is based on the erroneous assumption that the animal knows which

minerals are needed and how much of each mineral is required (McDowell, 2003). The amount and

timing of micronutrient supplements are critical but beware those who say livestock can self-select

minerals to manage their own requirements. There is little scientific evidence for this in either

humans or animals. Sheep require only a few grams of salt a day but when given access to a salt lick

will often consume 60 g/day. Under some circumstances, animals might have the ability to seek out

and consume nutrients they lack but this is not a sound basis for a modern nutritional management

strategy (Masters, 2008a).

Voordat lekaanvulling totaal afgeskiet word, vergelyk jou boerdery se netto boerdery-inkomste met

die topbeesboere wat die korrekte lek op die regte tyd aanvul. Dit is belangrik om daarop te let dat

om die winsgewendheid van 'n beesboerdery te bepaal, die heel belangrikste maatstaf Netto

Boerdery Inkomste (Rand) per ha is. Lees Gerrit van Zyl se artikel in die Landbouweekblad van 27

November 2009 (p. 16 – 18) in dié verband. Die winsgewendste skaapboere in Suid-Afrika (bruto

marge van R1000/ooi nadat al die direk allokeerbare koste afgetrek is) is ook daardie wat die meeste