06.05.2013 Views

LEWERSLAKKE IN BEESTE EN SKAPE - at amadeus dexters.

LEWERSLAKKE IN BEESTE EN SKAPE - at amadeus dexters.

LEWERSLAKKE IN BEESTE EN SKAPE - at amadeus dexters.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEWERSLAKKE IN BEESTE EN SKAPE

Lewerslakinfeksie, of lewerbotsiekte, is een van die belangrikste parasitiese siektes van plaasdiere. Die parasiete wat lewerslak

infeksie veroorsaak, naamlik Fasciola hepatica en Fasciola gigantica is eintlik glad nie slakke nie maar eerder wurms wat

aan die klas Trematoda behoort.

Hoe verloop die lewerslak se lewensiklus?

Die tussengasheer van die lewerslak is ‘n hardedopvarswaterslakkie van die Lymnaea spesie. Die fi nale gasheer is beeste en

skape en verskeie ander wilde diere.

Dit is belangrik om te onthou dat met ‘n daling in die gemiddelde daaglikse temperatuur die lewerslak uit die varswaterslak

vrysgestel word om sodoende dan die bees of skaap te besmet aangesien dit vir die lewerslak meer voordelig is om te oorwinter

in die fi nale gasheer as in die tussengasheer.

Cercaria 5 tot 7

weke

Wat is die ekonomiese belang van lewerslakke?

• Verlaagde vrugbaarheid.

• Lewerafk eurings by die slagpale.

• Groter vatbaarheid vir bakteriële infeksies.

• Koste van diere wat vrek.

• Koste van voorkomende en genesende behandeling.

Wat is die meganisme waarop die lewerslak skade

veroorsaak?

Vleilande

Metacercaria klim

op gras en water-

Die metaserkaria wat deur die bees of skaap ingeneem word

boor deur die dermwand en migreer dan na die lewer waar

dit deur die lewerkapsel dring en bloedings kan veroorsaak.

As die onvolwasse lewerslak eers in die lewer is migreer hulle

na die galbuise waar hulle volwassenheid bereik. Hierdie

migrasie proses veroorsaak aansienlike skade aan die lewer.

Bloedings en lewerskade lei tot bloedarmoede, ystertekorte

en verlaagde funksionaliteit van die lewer.

Die ou geloof dat beeste immuniteit teen lewerslak infeksie

verkry is verkeerd bewys, wat gereëlde behandeling van vatbare

diere genoodsaak.

Varswaterslak

Va ak

Eiers 8 tot 12 weke

na infeksie

Miracidia moet

varswaterslak

bine 3 ure binnedring

Miracidia in 10 tot

12 dae

Wat is die risiko faktore op ‘n plaas?

• Die tussengasheerslak en ‘n geskikte habitat vir die slak,

naamlik vleiareas, dammetjies en drinkbakke moet op die

plaas voorkom.

• Die water moet stilstaan of baie stadig vloei.

• Temperatuur beïnvloed die ontwikkeling van die stadia

van die lewerslak in die tussengasheer. Ontwikkeling vind

nie in die varswaterslak plaas as die omgewings temperatuur

onder 10°C daal nie.

• Reën is belangrik om die eiers wat in die bees of skaapmis

voorkom uit die mis te spoel en af te voer na die

vleiareas of damme waar die tussengasheer voorkom.

Hoe word lewerslakinfeksie gediagnoseer?

Kliniese tekens

Kliniese tekens kan nie ‘n diagnose van lewerslak infeksie bevestig nie maar kan ‘n

mens verdag maak. Die tekens varieer van dodelike infeksies in skape tot asimptomatiese

infeksies in beeste.

Tekens mag insluit:

• Akute vrektes

• Pynvolle buik

• Bloedarmoede

• Swak groei en ‘n afname in produksie

• Kwakkeelv

Laboratorium diagnose

Tipiese nadoodse bevinding en die demonstrasie van parasiete in die lewer.

Eiers in die mis wat slegs met ‘n mikroskoop gesien kan word. Eiers word slegs

deur volwasse lewerslakke geproduseer en ook slegs in beperkte getalle. Die

afwesigheid van lewerslak eiers in die mis kan nie ‘n diagnose van lewerslak infeksie

uitskakel nie.

Bloed of melkmonsters kan geneem word vir antigeenvlak bepaling in die laboratorrium.

Raadpleeg u veearts vir meer besonderhede.

Hoe word lewerslakke behandel?

Chemiese beheer.

Verskeie groepe aktiewes word ingespan in die beheer van lewerslakinfeksie. Tabel 1.

Ander beheer strategiëe

• Identifi seer geskikte slakhabitat en voorkom bewyding in daardie area deur die

areas te dreineer of af te kamp indien moontlik.

• Was waterkrippe gereëld uit.

• Herstel lekkende krippe en krane.

• Behandel diere wat ingekoop word voor hulle op die plaas aankom. Triklabendasool

word verkies.v

Groep middels Aktief Stadium Cipla Agrimed produk

Salisielaniliede Closantel Volwasse Endoject+Fluke

Rafoksanied Volwasse Nemarox

Bensimidasool Triklabendasool Onvolwasse vanaf

twee weeke

CIPLA AGRIMED LEWERSLAK

PRODUKTE

TABEL 1: PRODUKTE VAN CIPLA AGRIMED VIR DIE CHEMIESE BEHEER VAN LEWERSLAK

Maxifl uke, Ovidse 3, Trinex Plus

19.5%

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!