06.05.2013 Views

Repliek: Regstellende aksie beteken nu de aksie beteken nuut kyk

Repliek: Regstellende aksie beteken nu de aksie beteken nuut kyk

Repliek: Regstellende aksie beteken nu de aksie beteken nuut kyk

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Repliek: Regstellende aksie beteken nuut kyk

2011-06-25 15:08

Joan Hambidge

In verlede week se Rapport maak R.W. Johnson in sy rubriek Die Chinese is reg: Meriete is al wat

tel etlike stellings oor regstellende aksie wat pleit om regstelling en reaksie.

Hy verwys onder meer na die vise-kanselier kanselier van die Universiteit van va Kaapstad as n gawe ou en

die toelatingsbeleid toelatingsbeleid aan Ikeys Ikeys wat wat goeie goeie wit wit en en bruin bruin studente penaliseer penaliseer ten ten gunste van van minder

goeie swart studente.

Ek wil aan die wyer implikasies van sy rubriek aandag gee.

Wat is regstellende aksie en waarom skryf mense sulke aaklige dinge hieroor? Regstellende aksie

beteken nie noodwendig n verlaging van standaarde nie.

Ek behoort behoort as gay, gay, wit, wit, Afrikaanse, vroueprofessor aan die die UK UK tot die die geesteswetenskappe geesteswetenskappe se

transformasiekomitee. En ek ag dit n uiters belangrike komitee itee wat relevante uitsprake maak oor

transformasie ten ten opsigte van van ras, gender, gender, kultuur, taal en en leerplanne. leerplanne. Transformasiekomitees Transformasiekomitees is nie

net besig om aandag te gee aan ras nie. Inteendeel.

Hulle stel hulself die doel om die geykte, vanselfsprekende wyse waarop mense binne universiteite

optree te bekyk en op n n nuwe nuwe manier manier na na te te dink oor hoe hoe kurrikulums kurrikulums saamgestel saamgestel word.

Hoe bedink bedink jy jy nuwe wyses wyses om jou jou vak te doseer aan aan jong jong mense wat op op Facebook Facebook en en die internet

internet

lewe? Hoe dink jy na oor n multi-kulturele

en multi-talige talige samelewing met bruin plattelandse

studente wat nie noodwendig Engels magtig is nie?

Of hoe gemaak met n n dosent dosent wat n kind aanneem en en nie nie kan kan aansoek aansoek doen doen om kraamverlof kraamverlof nie

omdat die kind nog nie wettig op haar naam geregistreer is nie?

Dit t is is fassinerend fassinerend dat mense wat dikwels dikwels polities uiters liberaal liberaal klink klink en selfs kinders aanneem uit

ander kulture (en dus n n soort soort postmoderne postmoderne familie familie bedryf) bedryf) dink dat dat transformasie/regstellende

transformasie/regstellende

aksie gelykstaande is aan n verlaging van standaarde.

n Mens sou eerder moet begin by die woord standaard.

Stem ons ons almal saam wat wat dié woord beteken? beteken? En En is die die manlike (fallogosentriese) (fallogosentriese) orde orde steeds die

enigste Ware Orde?

Natuurlik is ek n voorstander voorstander van van akademiese uitnemendheid, uitnemendheid, maar maar in in n gekwelde gekwelde (en (en ongelyk

ongelyke)

samelewing moet ons nadink oor oor hoe ons agtergestelde mense kanse kanse kan kan gee gee en en ontwikkel.

ontwikkel.

Die Afrikaanse vakgroep bied n kursus Becoming a doctor aan by die mediese skool, saam met

n soortgelyke kursus in Xhosa waar die werklikheid seëvier: Jy kan net n dokter wees as jy kan

kommunikeer in jou pasiënt se taal.

As jou pasiënt nie kan verduidelik waar en hoe die seer is in sy of haar taal nie, kan jy hom nie

behandel nie. (Hierdie dosente is nou onlangs deur Pansat vereer vir hul uitnemende werk waar die

mediese skool en die skool vir tale kragte saamgesnoer en nuwe kursusse ontwikkel het.)

Dieselfde geld universiteite.

As ons nie die simptoom kan raaksien nie, kan ons dit nie regdokter nie. Universiteite het verander

omdat die wêreld verander het. Ons leef nie meer in n eenselwige, eentalige, one size fits all -

wêreld nie. Ons leef in n komplekse samelewing wat die uitdagings van verandering moet hanteer,

oorlewing ontwille.

So, voordat mense ongenuanseerde reaksies registreer oor regstellende aksie of

transformasie , moet daar eers nagedink word oor wat standaard, multi-kulturele posisies, multitaligheid,

verandering en ja, regstellende aksie beteken.

Dan kan almal die kans gegun word om aansoek te doen en deel te neem, maar uiteindelik sal die

beste persoon aangestel word. En met beste bedoel ek iemand wat iets nuuts en goeds kan bied.

Wat nie noodwendig (wat n verrassing!) n Ivy League-professor sal wees nie, maar dalk n

groot intellektueel, gebore en getoë in Algerië soos n Jacques Derrida of n Hélène Cixous.

Of van elders, soos Spivak of Fanon.

The Empire Writes Back se reünie is pas aan die Sorbonne gevier. Vertaling, gay-letterkunde, distopie

versus utopie is bespreek en die fallogosentriese orde (dus manlike orde) is nogmaals bevraagteken.

Transformasie dus. Bevraagtekening. En dit is wat intellektuele behoort te doen: Kennis neem van

n veranderende samelewing en wêreld. En maniere om dit te hanteer. Die Universiteit van

Kaapstad het my geweldig baie geleer van gevestigde standpunte herdink.

* Prof. Joan Hambidge doseer letterkunde en kreatiewe skryfwerk aan Ikeys.

- Rapport

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!