06.05.2013 Views

muggie en kameel? - gkklerksdorpnoord.co.za

muggie en kameel? - gkklerksdorpnoord.co.za

muggie en kameel? - gkklerksdorpnoord.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

16. SIMBAAL 31 Oktober 2010

AL STERWE EK OOK

Johannes 11:25 [v]

Die woorde “al sterwe hy ook” betrek jou

persoonlik in wat Christus hier sê. Jy kan

dit persoonlik maak – al sterwe ek ook.

Die dood wat jou bedreig is nie net die

dood wat in die graf eindig nie. 'n Drieërlei

dood kom oor die mens vanweë die

sonde: die ewige dood, die geestelike

dood en die liggaamlike dood. Afgods-

dienaars en heidene is 'n teken van die

ewige dood van diegene wat God

verwerp. Christene vasgevang in die

doodsheid van hulle geloof omdat hulle nie

lewe uit die nuwe lewe wat God gegee het

nie is teken van die geestelike dood. Die

doodsberigte in die koerant en menige

roustoet oppad kerkhof toe is die teken

van die liggaamlike dood. In die dood sit

die verskriklike gedagte van isolasie van

God.

Die ewige dood isoleer jou vir ewig van

God, Hy wat leef van ewigheid tot in

ewigheid.

Die geestelike dood isoleer jou van die

nuwe lewe wat God vir jou in Christus

bewerk het.

Die liggaamlike dood isoleer jou van

jou plek op aarde en van die mense met

wie jy in verhouding staan.

Elke gelowige kan in Christus sê al sterwe

ek ook sal ek die lewe in Christus hê in

wie ek ingeplant is deur die geloof. In

Christus ontvang ek deur die geloof die

lewe tot in ewigheid. Deur die geloof in

Christus en die werking van die Heilige

Gees ontvang ek die geestelike lewe. As

ek in Christus sterwe ontvang ek die lewe

op die nuwe aarde onder die nuwe hemel.

MUGGIE EN KAMEEL?

Mense is lagwekkend! Die belangrikste sake

van jou diens aan God ignoreer jy om die

grootste lawaai op te skop oor iets wat klein

en onbenullig is. In Matteus 23:24 kry Christus

die Fariseërs onder skoot, juis hieroor. Hy

neem `n praktiese voorbeeld uit die daaglikse

lewe. Drank is destyds deur `n dun doek

gegooi om onsuiwerheid uit te haal. Só is die

godsdiens van die Fariseërs. Angsvallig het

die Fariseërs hulle besig gehou met die

onbenullige nakoming van die allerkleinste

voorskrifte van die wet. “Julle gee tiendes van

kruisement en anys en koljander, en die

swaarste van die wet laat julle na” [Mt. 23:23].

Hulle laat Jesus dink aan iemand wat

noukeurig en met groot presiesheid elke

muggie wat in die vloeistof is uitskep, maar

dan, by wyse van spreke, die kameel miskyk

en heel insluk.

Die lagwekkende kontras tussen die

muggie en die kameel word deur Christus

gebruik om die belaglike godsdienstige lewe

van die Fariseërs aan te dui. Christus praat

met mense wat op klein dingetjies verskriklik

noukeurig en presies is maar as dit kom by

die belangrike dinge van Godsdiens, dan

steur hulle hulle nie daaraan nie. Iemand kan

byvoorbeeld die “muggie” van kleredrag in die

erediens opblaas tot iets verskrikliks, maar die

“kameel” van sy ongeërgde houding in die

erediens en die feit dat hy nie doen wat God

sê nie ignoreer hy. Wees waaksaam vir die

muggies en kamele in ons diens aan God.

Watter soort gelowige is jy? 'n Muggiemens

of 'n kameelmens? Dieselfde beginsel geld

ook vir die res van jou lewe. Aan die dinge wat

saak maak moet jy alle aandag en tyd

spandeer en die dinge wat nie saak maak nie,

oorsien. Dr. Nico vd Merwe

SIMBAAL

“Prys Hom met galmende simbale”

[Psalm 150:5]

Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Klerksdorp-Noord

[Webadres – http://www.gkklerksdorpnoord.co.za/]

Jaargang 5 Sondag 31 Oktober 2010 Nommer 29

DIE BETEKENIS VAN DIE REFORMASIE

In die 13de en 14de eeue is die Bybel wel aan die kerkvolk verkondig, maar dit was nie die stem

van God uit die Bybel nie maar die eensydige verkondiging deur die bril van die Pous van Rome. Op

hierdie wyse het die Bybel geen rol in die lewe van die gelowiges gespeel nie want in wese was dit

pouslike gesag en nie Skrifgesag wat gespreek het nie. Met die koms van die reformasie in die 15de

en 16de eeu is die Bybel aan die kerklidmate (terug)gegee. Die (terug)gawe van die Woord van God

aan die gelowiges het 'n besondere klemtoon gehad. Om te luister na die Bybel is heeltemal iets

anders as om iets met die Bybel te bewys. Om met die Bybel apartheid, integrasie, burgerlike

ongehoorsaamheid, rewolusie te bewys is iets heeltemal anders as om na die Bybel te luister omdat

dit God se stem is waarmee Hy Homself aan die mens bekendstel. Die Bybel is nie 'n koue, wettiese

prinsipepoel waaruit beginsels afgelei kan word sonder om dit in verband te bring met die

verhouding waarin God met die mens tree deur die evangelie van verlossing nie. Die Bybel is

evangelie, liefdewoorde van die ewige lewe wat God belowe. Hierdie beloftes is waar en betroubaar,

helder en duidelik in die Bybel neergeskrywe.

Deur die werk van 'n klompie voorlopers van die reformasie (Johannes Huss (1369-1415), John Wycliff

(1324-1384), Wessel Gansfort (1419-1489) kom die deurbraak deur die werk van o.a. Martin Luther

(1483-1564) en Johannes Calvyn (1509-1564). Die grondmotief, die slagspreuk van die Hervorming

was: Sola fide, deur die geloof alleen, Sola gratia, deur die genade alleen, solo Christo, deur Christus

alleen. 'n Grondstelling wat aan die drie hier genoem ondergeskik was is Sola Scriptura, slegs deur

die Skrif. Die slagspreuk Sola Scriptura het die klem gelê op die helderheid van die Woord, die

noodsaaklikheid, die genoegsaamheid en het die onfeilbaarheid van die heilige Skrif ingesluit.

Verskillende reformatore het hulle in die tyd toegewy aan die vertaling van die Bybel in die

spreektale van die mense in die verskillende lande. Die Bybel is deur die werk van die reformatore

in die hande van die eenvoudigste gelowige gegee. Deur vir eeue lank die Woord van God van die

gelowiges weg te hou, is 'n groot onreg gedoen. Maar deur die genade van God word dit nou

reggestel. As jy as gelowige vandag jou Bybel in die hand neem en in jou moedertaal die

wonderboodskap van God kan lees is dit 'n resultaat van die kerkhervorming. Vandag kan ons steeds

die ryp vrugte pluk wat meer as 500 jaar gelede deur die reformasie bewerk is. Soli Deo gloria –

aan God alleen die eer! Dr. Nico van der Merwe

2. SIMBAAL 31 Oktober 2010

Oggenddiens: AS EK SWYG

Skriflesing: Levitikus 10:3

PREKE VANDAG

'n Skokkende gebeurtenis vind in Levitikus 10 plaas. Nadab en Abihu, twee

seuns van Aäron, die Hoëpriester, was priesters in die tabernakel. Hulle was

verantwoordelik vir die offers wat gebring moet word. Alles in en om die

tabernakel moet plaasvind soos God dit wou hê. Die twee seuns het egter 'n

wierookoffer volgens hulle eie goeddunke gebring. “'n Vuur wat van die

Here af gekom het, het hulle verteer, en hulle het gesterf in die

teenwoordigheid van die Here.” Toe Aäron die lyke van sy twee seuns voor

hom sien lê was hy sprakeloos. Aäron het niks gesê nie, hy het geswyg. Hy

het geswyg omdat hy niks te sê gehad het nie. Hy swyg omdat hy weet sy

seuns het teenoor God gesondig. So staan elke gelowige voor God in die

besef dat jy 'n groot sondaar is wat skuldig is. As ek swyg is dit vanweë die

sondelas wat my laat struikel en val. Om te swyg is om te wag en jou in

konfrontasie met jouself te kom. Om te swyg bied ook aan jou die

geleentheid om na God se Woord te luister. Dit is baie maklik om met 'n sak

vol verskonings te kom waarom jy in die sonde geval het, en dan

verontskuldig jy jou voor die Here. In jou sondebesef moet jy swyg en

oorgegewe luister as God aan jou bekendmaak dat jou sonde in Jesus

Christus verlos is en dat die Heilige Gees dit in jou hart gevestig het.

Uit die Woord

Wees wakker in die lewe en moenie toelaat dat iemand julle geestelik

van balans gooi nie, want julle glo mos. Moenie soos bangbroeke wees

nie, maar staan julle man. Doen alles wat julle doen met liefde.

1 Korintiërs 16:13-14 (Vertaling: Hedendaagse Afrikaans)

Wyse Woorde

Ons begin regtig leef wanneer ons nie meer bang is nie.

D. Thompson

SIMBAAL 31 Oktober 2010 15.

DORTSE LEERREËLS HOOFSTUK 5

Hoofstuk 5 van die Dordtse Leerreëls handel in

geheel oor die VOLHARDING VAN DIE HEILIGES.

Artikel 3 : GOD BEWAAR DIE UITVERKORENES TOT DIE EINDE TOE

Vanweë hierdie oorblyfsels van die inwonende sonde en ook vanweë die aanvalle van die

wêreld en die Satan kan die bekeerdes nie in hierdie genade volhard as hulle aan hulle eie

kragte oorgelaat was nie. Maar God is getrou. Uit barmhartigheid bekragtig Hy hulle in die

genade wat eenmaal aan hulle gegee is, terwyl Hy hulle ook tot die einde toe kragtig daarin

bewaar.

3.1 Omdat die gelowiges nog nie vry van hulle sondige natuur is nie en die duiwel en die

wêreld hulle aanval, kan hulle onmoontlik in eie krag bly staan.

3.2 Maar God is getrou want Hy hou hulle staande, laat hulle leef uit die genade wat Hy

hulle gee en bewaar hulle met krag tot die einde van hulle lewe.

3.3 Matteus 26:41; 1 Korintiërs 1:9; 1 Korintiërs 10:13; 2 Korintiërs 1:18; Jakobus 1:12; 1

Tessalonisense 3:5; 1 Tessalonisense 5:24; 2 Tessalonisense 3:3; Hebreërs 10:23;

Hebtreërs 11:11; 1 Johannes 1:9; Openbaring 2:10.

Artikel 4 : DIE WARE GELOWIGES WORD NIE DEUR DIE SONDE OORWIN NIE

Die mag van God, waardeur Hy die ware gelowiges in die genade bevestig en bewaar, is so

groot dat hulle nie deur die sondige natuur oorwin kan word nie. Tog word die bekeerdes

nie altyd so deur God gelei en beweeg dat hulle - deur hulle eie skuld - in sommige

besondere gevalle nie van die leiding van die genade sou kon afwyk en deur die

begeerlikhede van die sondige natuur verlei word en dit navolg nie. Daarom moet hulle

voortdurend waak en bid dat hulle nie in versoekings gelei word nie. As hulle dit nie doen

nie, kan hulle deur hulle sondige natuur, die wêreld en Satan tot groot en gruwelike sondes

verlei word. Soms word hulle ook inderdaad, onder die regverdige toelating van God,

daartoe verlei. Die droewige val van Dawid, Petrus en ander heiliges wat vir ons in die

heilige Skrif beskryf is, bewys dit.

[2 Sam 11 & 12; 2 Sam 24:1; 1 Kron 21:1; Matt 26:41 & 69; Rom 8:3; Gal 5:24; Ef 2:3;

1 Tess 5:16-17; 1 Pet 2:11, 2 Pet 2:18, 1 Joh 2:16]

14. SIMBAAL 31 Oktober 2010

KATKISASIELEERKRAGTE

ONS SÊ BAIE, BAIE DANKIE

Vandag sluit die katkisasie af vir 2010. Ons dank God vir sy seën

dat die kategese vanjaar suksesvol volgens beplanning kon

verloop. Dank aan die katkisasieleerkragte wat gereeld Sondae

goed voorbereid op hulle pos was en die onderrig met groot

onderskeiding gedoen het. Dankie ook aan die ouderlinge wat

gereeld toesig gehou het. Hulle is:

Klas Kategeet Ouderling

Voorskool Sr. Martie Venter Oudl. Hennie Fourie

Graad 1 Sr. Trohandi de Klerk Oudl. Michael v d Walt

Graad 2 Sr. Linelle Hitge Oudl. Hendrik Scheepers

Graad 3 Sr. Melinda de Kock Oudl. Piet Kruger

Graad 4 Sr. Elsa van Heerden Oudl. At Kruger

Graad 5 Sr. Annabelle White Oudl. Abrie Lotter

Graad 6 Br. Peet Buys Oudl. Kobus Steenkamp

Graad 7 Br. Carlo Wright Oudl. Martin v d Merwe

Graad 8 Br. Jan de Klerk Oudl. Edwin Kruger

Graad 9 Sr. Annalize Booysen Oudl. Charl du Plessis

Graad 10 Br. Pieter Aucamp

Br. Hennie Venter

Oudl. Anton v d Westhuizen

Graad 11 Oudl. Vic van der Walt

Die ouers waardeer die toewyding en oorgawe waarmee julle die

kategetiese onderrig van die verbondskinders vanjaar hanteer het

opreg. Baie dankie ook aan die ouers van die verbondskinders

dat hulle die kinders gereeld na die katkisasieklasse gebring het,

en ook tuis gehelp het met die voorbereiding van die werk. Mag

God u as huisgesinne seën.

SIMBAAL 31 Oktober 2010 3.

LAAT ONS WEET!

ʼn Vriendelike versoek: stuur asseblief alle berigte oor lief en leed vir

Simbaal deur na Martie Venter, nie later nie as Woensdag van

elke week, sodat ons met mekaar kan meeleef!

Werk soggens: 018 468 5022

Sel: 073 826 3526

Huis: 018 468 6790

e-pos: eisi@vodamail.co.za

martiehv@gds.co.za

SUSTERS

Sameroepster vir Oktober: Kotie Oosthuizen

Koekies / Lekkernye vir Kinderhuis:

Oktober: Wyke 9 en 23

JAARLIKSE SUSTERSAFSLUITING

Die Susters van die Gereformeerde Kerk Orkney nooi al ons

susters hartlik uit na die afsluiting op Woensdag 3 November 2010

om 18:30 by hul kerkgebou. Skryf asseblief jou naam op die lys in

die portaal as jy wil gaan of kontak Bets by 084 257 9481 / 018 468

1528 voor Dinsdag 26 Oktober 2010.

Ons sal op Woensdag 3 November almal om 17:45 by die kerk in

Klerksdorp ontmoet en dan saamry-geleenthede reël Orkney toe.

Al gehoor van die Dorsland-sangers? Woon gerus die

afsluitingsfunksie van die susters op Orkney by en dalk herken

u ʼn paar gesigte........

4. SIMBAAL 31 Oktober 2010

KOLLEKTES

Datum By die diakens Sakkies by die deure

31 Oktober Barmhartigheid Bybelverspreiding

7 November Barmhartigheid Sustentasie Khuma

14 November Barmhartigheid Sustentasie Khuma

21 November Barmhartigheid Teologiese Studente

GEMEENTEPROGRAM

Sondag 31 Oktober tot Saterdag 6 November 2010

Sondag 31 Oktober Oggenddiens 09:30

Sondag 31 Oktober Katkisasie Afsluiting 10:30

Sondag 31 Oktober Aanddiens 18:00

Woensdag 3 November Sustersafsluiting 18:00

TEESKINKBEURTE

Sondag 31 Oktober 2010 Wyke 16 & 17

Sondag 7 November 2010 Geen teeskink

Sondag 14 November 2010 Geen teeskink

VERJAARDAE

31 Oktober Marie-Alet van der Walt

1 November Oom Peet van der Walt

2 November Annemarie Daffue

2 November Herman Havenga

4 November Corrie Botha

4 November Ria Kruger

5 November Mike Kruger

5 November Johan Jacobs

5 November Oom Hannes Theunissen

5 November Marco van Antwerp

In party mense se Christenskap is die goed en die kwaad minder

onderskeibaar as die geel en wit in roereiers.

SIMBAAL 31 Oktober 2010 13.

Dr. Andrè & sr. Hettie Grovè

Proteastraat M199, Panorama Landgoed,

Swanevelderstraat, Krugersdorp

Posbus 2454, Panorama Landgoed, 1718.

Telefoon: 011-954-1105

e-pos: ahgrove@gmail.com

KERKARGIEF

Indien enige lidmaat foto‟s, inligtingstukke, notules, ens. oor die afgelope

30 jaar van die bestaan van ons gemeente het, en dit vir bewaring in die

Kerkargief in Potchefstroom kan skenk, moet u asb. met die skriba, oudl.

At Kruger, skakel. Sy kontakbesonderhede is 018-468-3976, 083-400-3289

of atkruger@webmail.co.za. U kan inligting ook aan die kerk-adres: Posbus

6461, Flamwood 2572 stuur. Merk dit asb. vir aandag: At Kruger. Foto‟s en

ander gedenkwaardighede in elektroniese formaat is ook welkom.

MUNTLEGGING VIR

BYBELVERSPREIDING

Vandag is dit Hervormingsondag, en daar is na die erediens 'n muntlegging

vir Bybelverspreiding. Daar word gepoog om ‟n bedrag van R40 per

belydende lidmaat per jaar vir Bybelverspreiding in te samel (Dit is darem

'n skamele bedraggie van R3.33 per maand of 84c per week. Onthou: nét

R40 per belydende lidmaat per jaar). Daarmee word die hande van die

Bybelgenootskap gesterk in die taak om God se Woord in alle tale in Suid-

Afrika te versprei. Dit is ook ‟n direkte opdrag van die Here aan sy kerk dat

die Woord van God dwarsoor die wêreld gebring moet word (Matt. 28:18-

20; Hand. 1:8). Die bydraes van lidmate is ‟n gedeeltelike uitvoering van

die opdrag van die Here.

12. SIMBAAL 31 Oktober 2010

STUUR ASSEBLIEF GEGEWENS

VAN KINDERS SE PRESTASIES

Die verskillende skole het van nou af een na die ander hulle

prysuitdelingsfunksies vir 2010 en die verkiesing van Leerlingrade en

Prefekterade vir 2011 vind ook plaas. Omdat die gemeente saam met die

ouers trots is op en dankbaar is vir ons mooi verbondskinders se prestasies

in hulle skooljare wil ons graag elke verbondskind se prestasie in Simbaal

publiseer sodat die gemeentelede in die vreugde kan deel en ook 'n

gelukwensing kan gee aan wie dit toekom..

Sal pa’s en ma’s, oupas en oumas, vriende en maats asseblief laat weet van die

kinders se prestasies wat tydens die toekenningsaande oorhandig is of met die

verkiesing van 'n Leerlingraad. Skakel dr. Nico van der Merwe met berigte (

018-468-1782) of sr. Martie Venter ( 018-468-6790).

U kan ook die volgende e-pos adres gebruik:

nico.vandermerwe@telkomsa.net

‘N WRANGE VERHAALTJIE

'n Vuil, slordige boemelaar het by 'n kerkgebou ingeloop om die erediens by

te woon. Onmiddellik is hy uit die kergebou gejaag omdat die gemeente

gevoel het dat hy in sy toestand nie daar tuisgehoort het nie.

Toe die man, diep bedroef, buite die kerkgebou staan, het Jesus na

hom toe gekom en vir die man gesê: “Troos jou maar daaraan, want

Ek kon ook nog nooit daar binne kom nie.”

“Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. Asiemand my stem hoor en die deur

oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou”.

(Openbaring 3:20)

SIMBAAL 31 Oktober 2010 5.

LIEF EN LEED

Oom Peet van der Walt (85), wat die afgelope tyd baie met sy

gesondheid gesukkel het, het verlede Maandag 'n pasaangeër in die

Unitas-Hospitaal in Pretoria ontvang. Hy is reeds ontslaan en sterk

by die huis van sy dogter, Petro, aan. Hy is nog swak maar daar is

reeds tekens van beterskap. Ons vertrou dat Oom by die dag sterker

sal word!

Sr. Santie van der Westhuizen is verlede week in Potchefstroom

geopereer aan haar voete. Ons dink aan jou – hoop jy is gou weer op

die been!

Sover ons weet, is heelwat lidmate tans oorsee of op pad. Br. Kobus

en sr. Rina Steenkamp is tans in Engeland met vakansie. Sr.

Annemarie Friedrich het Vrydag Perth, Australië, toe vertrek om

tot in Januarie by haar dogter, Alida Prinsloo en haar gesin, te gaan

kuier. Br. Johan sluit later by hulle aan. Br. Cobus Booysen het

gister saam met ʼn groep van die myn waar hy werksaam is, na Chili

toe vertrek. Ons wens hulle almal ʼn veilige reis heen en weer toe!

(Geen wonder daar is so min mense in die eredienste, want

almal is omtrent oorsee!! – Red.)

Sr. Hettie Cunningham is vir drie weke al siek met 'n kolonongesteldheid.

Die afgelope week het dit darem al beter gegaan. Die

gemeente dink in hulle gebede aan jou dat God vir jou beterskap en

gesondheid sal beskik. Baie sterkte toegewens!

Met Br. Michael van der Walt word simpatie betuig na die afsterwe

van sy broer, Gert, wat in Klerksdorp gemeente lidmaat was. Mag

die Here julle as familie besonderlik vertroos en in die geloof

versterk en in die belydenis van die ewige lewe.

Tannie Marie v.d. Merwe, ons naas-oudste lidmaat, het onlangs

weer die trotse oumagrootjie van haar sesde agterkleinkind geword.

Hy is Andrio, die eerstelingseuntjie van Mario en Michelle van

Pretoria. Ons wens Tannie Marie en Wilna, asook die ouers en

grootouers baie hartlik geluk en glo dat Andrio nog baie vreugde in

julle almal se lewens sal bring.

6. SIMBAAL 31 Oktober 2010

GEREFORMEERDE KERK KLERKSDORP-NOORD

Gemeentesamekoms

Saterdag 6 November 2010

Die gemeente word hartlik uitgenooi na die jaarlikse

gemeentesamekoms.

Vanjaar is daar weer die tradisionele

SKAAPBRAAI.

Verder:

vars gebakte brood en konfyt,

roomys met sjokoladestroop.

Vul die spyskaart.

Wors word vir die kinders gebraai.

Om die jongspan verder besig te hou, sal daar ʼn Springkasteel wees.

Bring die volgende saam:

U eie eetgerei

Drinkgoed

Opvoutafel en stoele

ʼn Slaai

WAAR? KLERKSDORP-NOORD KERKTERREIN

HOE LAAT? VANAF 16H00

ETE SAL ONGEVEER 18H00 BEGIN

KOSTE? VOLWASSENES – R20

HOËRSKOOLKINDERS – R15

LAERSKOOLKINDERS – R10

VOORSKOOLSE KINDERS – GRATIS

SIMBAAL 31 Oktober 2010 11.

KINDERHUIS

Die diakens, verantwoordelik vir die Kinderhuis, wil graag vir elke

inwoner van Huis 3 ʼn skoendoos met toiletware skenk vir die

Desember-vakansie. Sommige van hulle word uitgeplaas na gasouers

of gaan huis toe, terwyl die meeste in die Kinderhuis agterbly. Ons het

die volgende nodig vir die projek:

* Twintig Leë skoendose

* Twintig seepbakkies

* Twintig koekies seep

* Twintig buisies tandepasta

* Twintig tandeborsels

* Twintig bottels deodorant (spuit of aanrol)

* Twintig sponsies om mee te was (hulle het ongelukkig nie hangplek

vir waslappe nie)

* Twintig bottels/buisies handeroom

* ʼn Verrassing of eetdingetjie vir elke kind.

U kan u bydrae – duidelik gemerk “KINDERHUIS” – by die

konsistorie afgee, of vir Sr. Martie Venter of sr. Hanlie Mocke.

ONS Sê VOORLOPIG BAIE DANKIE VIR U BYDRAE!

FONDSINSAMELING – JANIE SCHNEIDER-SKOOL

Die ouerkomitee van Janie Schneider-Skool bied op Saterdag 30 Oktober ʼn

praatjie aan met die tema, “Bou Verhoudings”. Aangesien min van die

verstandelik gestremde leerders self fondse kan insamel, plaas dit baie druk

op hul ouers om dit te doen. Daarom word ʼn beroep op die gemeente

gedoen om hierdie projek te ondersteun.

Meer inligting is beskikbaar by tel. 018 462 4954 of janie55@telkomsa.net.

10. SIMBAAL 31 Oktober 2010

HERVORMING 31 OKTOBER 2010

Vandag op Hervormings-Sondag herdenk ons in besonder die Hervorming

in Skotland (1560 – 450 jaar gelede). Dit is ook 500 jaar gelede dat Martin

Luther in 1510 sy lewensveranderende besoek aan Rome gebring het.

John Knox (1505-1572) was die persoon deur wie die Hervorming in

Skotland koers gekry het. In 1544 word hy bekend met die standpunte van

Martin Luther in Duitsland. Hy neem as predikant deel aan die Skotse verset

teen die Franse oorheersing van sy land, Skotland, en word gevange

geneem. Van 1547 tot 1549 dien hy as galeislaaf van die Franse sy vonnis

uit. In 1551 en 1552 is hy die Protestantse predikant in Engeland en is hy

ook behulpsaam met die opstel van die Book of Common Prayer. Met die

troonbestyging van Mary Tudor (“Bloody Mary”) vlug hy na Genève waar

hy 'n tydlank onder die leiding van Johannes Calvyn werk. In 1555 keer hy

terug na Skotland om kort daarna weer na Genève te vlug waar hy van

1556-1559 predikant was van die Engelstalige gemeente in Genève. In 1559

keer John Knox finaal terug na Skotland en begin met sy eintlike werk as

hervormer. Toe Marie de Geuse, koningin-regentes in 1560 sterf, stort die

Frans-Roomse verset teen die nasionale, hervormde Skotse beweging in

duie. Koningin Mary Stuart (weduwee van Frans II van Frankryk, oorlede

1560) keer in 1561 terug na Skotland en probeer die Skotse

Hervormingsbeweging te stuit. Hierin bots sy telkens met John Knox. Hy

sterf op 24 November 1572 in Edinburgh.

Lesers van die Protestantse Reveille kan meer oor die Skotse Hervorming

lees in die spesiale Hervormingsuitgawe vanaf p. 4 – 6, asook die

hoofartikel, Maak die Hervorming nog saak? Daar is ook ʼn artikel oor

ontmoetings met Jesus, onder die opskrif Stop, Kyk en Luister!

Lesers van die Protestantse Reveille kry ook die geleentheid om die New

Bible Commentary en die New Bible Dictionary teen slegs R399 vir die stel

(R444, indien gepos word) te bekom.

Die skakelbesonderhede van die Protestantse Reveille is

Tel. 021 685 3015

Faks. 021 685 2618

Posbus 13068, Mowbray 7705

E-pos: protestantsa@xsinet.co.za

SIMBAAL 31 Oktober 2010 7.

DIE WOORD IN DIE WÊRELD

Tiaan Mocke, oudste seun van br. Johan en sr. Hanlie Mocke, en sy

vriendin, Natasha Joubert, staan voor ʼn groot uitdaging in hul lewe. Hulle

vertrek eersdaags op ʼn wêreldwye sending- en dienswerk reis.

Albei is betrokke by gemeenskapswerk in en om Klerksdorp en

Potchefstroom. Nadat hulle dienswerk in ʼn weeshuis in Indië gedoen het,

het die geleentheid om deel te wees van die “Global Challenge: Eighty

Days Expedition” hom voorgedoen.

Nadat hulle self geld bymekaar gemaak het vir hierdie “tagtig dae met een

rugsak”, vertrek hulle op 22 November 2010 as deel van ʼn groep van 11

mense na die beginpunt, Egipte. Dan volg Israel, Madrid en Suid-Amerika,

waar hulle veral in Guatemala by bestaande organisasies sal aansluit. Dan

reis hulle verder na Japan, deur Hawaii na die Filippyne en Sri Lanka.

Hulle keer op 31 Januarie 2011 terug en die hele ekspedisie kom op 6

Februarie 2011 tot ʼn einde. Die reiskostes beloop R55 000 per persoon.

Hulle offer baie op vir die reis: Tiaan neem onbetaalde verlof en Natasha

sal ook nie ʼn inkomste tydens die tydperk hê nie.

Ons as gemeente dra hulle op aan ons troue Hemelse Vader met die bede

dat Hy hulle veilig sal bewaar en terugbring as inspirasie vir ons almal na

so ʼn lewensveranderende ondervinding. Mag julle werk op die

verskillende plekke en lande ryklik deur die Heilige Gees geseën word en

dat julle daardeur reuse vordering sal bewerk vir die Koninkryk van God.

Die Gereformeerdes van Klerksdorp-Noord sien daarna uit om met julle

terugkoms te kan hoor wat julle alles verrig en ervaar het. Ons groet julle!

Sjaloom!!

Aangesien dooies nie kan sien, hoor, ruik of voel nie, is die

mooi woorde en blomme by hul begrafnis seker vir hul

naasbestaandes bedoel.

8. SIMBAAL 31 Oktober 2010

ENKELE SAKE VAN DIE KERKRAADSTAFEL

Oudl. Anton en diak. Santie van der Westhuizen word gelukgewens

met hul seun se troue

Meegevoel word betoon met oudl. Michael van der Walt na die

afsterwe van sy broer, Gert

Oudl. Japie Olivier se seun, Hanco, het sy voet ernstig beseer.

Diak. Kotie Oosthuizen neem waar as koster totdat die nuwe

predikant bevestig is

Die kassier wys daarop dat etlike bydraekoeverte vir Augustus,

September, en Oktober nog uitstaande is. 'n Ernstige beroep word op

lidmate gedoen om die agterstallige bydraes so spoedig moontlik af

te dra en u word ook versoek om in die maande wat kom stiptelik te

wees met die inbetaling van kerklike bydraes.

Die kassier wys ook daarop dat die volgende items agterstallig is

teenoor die begrote mikpunt:

ITEM Werklik Mikpunt Tekort

Bybelverspreiding R3 460 R7 200 R3470.00

Boufonds R14 695 R50 000 R35 305.00

Dankbaarheidsfonds R1 515 R4 500 R2985.00

Diak. Hannes Pelser rapporteer dat „n nuwe veiligheidshek by die

pastorie geïnstalleer en dat die dak van die pastorie reeds geverf is.

Daar word beplan om die opknapping van die pastorie voor 1

November af te handel.

Kerkraadslede en lidmate word aangemoedig om deurlopend hul

kontakbesonderhede op te dateer by hul wyksouderling of die attesskriba,

br. Pieter Aucamp.

Die jaarprogram vir 2011 is by die ouderlinge beskikbaar

ʼn Bedieningsooreenkoms het tot stand gekom tussen die

Gereformeerde Kerk Stilfontein en die Gereformeerde Kerk

Orkney, waarvolgens ds. Jan-Carel Erasmus (emeritus) as predikant

vir ʼn jaar betrek is om aan die gemeentes hulp te verleen met

huisbesoek en prediking. Hy bly steeds lidmaat van die

Gereformeerde Kerk Klerksdorp-Noord. Die ooreenkoms is reeds

deur die Klassis goedgekeur.

SIMBAAL 31 Oktober 2010 9.

Die besluit van dr. S.P. van der Walt ten opsigte van sy beroep na

hierdie gemeente sal op Sondag 7 November bekend gemaak word

Diak. Annemarie Daffue het ʼn verslag namens die Diakonie voorgehou

Besonderhede oor gesamentlik eredienste gedurende Desember 2010 en

Januarie 2011 vakansie tussen die Gereformeerde Kerk Klerksdorp en

die Gereformeerde Kerk Klerksdorp-Noord, asook die Kersprogram by

die Gereformeerde Kerk Klerksdorp, sal later bekend gemaak word

EK IS MY EIE BAAS

Baie mense sê: “Ek is my eie baas.” Hoe ek leef en aantrek en plesier

soek en met my geld werk en my godsdiens beoefen, traak niemand

nie want ek is my eie baas. Toe Nebukadnesar, die koning van

Babel, vir God gesê het dat hy sy eie baas is, toe wys God hom wie

werklik baas is en Hy maak hom kranksinnig (Dan. 4:24-33). Israel

wou hulle eie baas wees, toe laat God Jerusalem verwoes en hulle

word ballinge.

Die alledaagse lewe bewys aan jou dat jy nie regtig jou eie baas is

om te doen soos jy wil nie:

Jou werksure is baas oor jou tyd.

Die snelheidsgrens is baas oor die spoed wat jy mag ry.

Die inkomstekantoor is baas as dit by jou belasting kom.

Die robot is baas as jy by 'n kruising van paaie kom.

Die wette van die land het seggenskap oor jou lewe.

Jou maag is baas van hoeveel en wat jy eet en drink of jy sê lesop.

Jou liggaamskrag is baas oor jou doen en late of iets loop verkeerd.

Jou slaap speel baas wanneer jy te moeg is vir wakkerbly.

Al hierdie dinge is baas oor jou. Waarom dan God se baasskap oor

jou lewe ontken en ignoreer?

Dit is dwaas ......want dan is die Satan jou baas!!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!