06.05.2013 Views

GRAAD 4 – INLIGTINGSAAND - 25 JANUARIE 2012 1. Opening ...

GRAAD 4 – INLIGTINGSAAND - 25 JANUARIE 2012 1. Opening ...

GRAAD 4 – INLIGTINGSAAND - 25 JANUARIE 2012 1. Opening ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GRAAD 4 – INLIGTINGSAAND - 25 JANUARIE 2012

1. Opening : Deut 31 : 8

2. Personeel :

4W - me A Jordaan (SW en NW)

4X – me M Odendaal (Eng en K&K)

4Y – mnr R Venter (Wisk en EBW)

4Z – me S Janse v Rensburg (Afr)

me I de Villiers (Tegnologie en KDA vir dogters)

mnr D Swift – KDA vir seuns

me Hughes – Lewensoriëntering

3. Huiswerkboekie is verpligtend, huiswerk moet volledig afgeskryf word.

Toetse word ‘n week voor die tyd op regterkant van bord in elke gr 4-klas

geskryf.

4. Huiswerk word eers in klas gedoen. Net as leerder nie klaarkry nie, word

dit huiswerk. Ouers kan help, maar moet asb. nie die werk doen nie. U

moet asseblief by huis kontroleer of huiswerk wel gedoen is.

5. Indien afwesig, is leerder verantwoordelik om vir die werk te vra.

6. Geen assesseringsopdrag mag by huis gedoen word nie. Inligting mag wel

by huis versamel word. Indien inligting in engels is, vertaal asb. die

inligting na Afrikaans.

7. Wiskunde is ’n leervak is soos al die ander vakke.

8. TOETSE is nog vreemd vir leerders, help opsom. Elke leerder het sy eie

metode hoe om makliker te leer.

9. Slegs aan einde van die jaar word eksamen geskryf. ‘n Toetsreeks word

deur die ander kwartale geskryf. Datums vir hierdie kwartaal is soos op

almanak.

10. Moet nie lêers vooruit onderstreep nie. Ook nie werk voltooi as dit nie

huiswerk is nie.

11. Spel- en tafeltoetse word elke week in klein toetsboekies geskryf – Afr op

Dinsdae en Eng op Donderdae en tafels op Woensdae. Agterin Afr en Eng

werkboeke is die kwartaal se spel. Afr is ook voorin huiswerkboekie

verklein.

12. Elke leerder moet sy eie Tweetalige Woordeboek hê, asook ‘n eng en afr

tydskrif.

13. Kyk na kwartaalbeplanning vir lys van benodigdhede vir elke leerarea.

14. Kry ekstra potlode/gom, moet nie leen nie. 2 Buisies Pritt per kwartaal.

15. Inpak van boeke geskied volgens rooster.

16. Moet nie leerders of onderwysers vergelyk nie - almal werk vanaf ‘n

weeklikse beplanning.

17. Omsendbriewe op ‘n Maandag en Donderdag.

18. Nie negatief praat van skool of onderwyser by die huis nie. Dit beïnvloed

die kind se werk.

19. Moet asb nie middae op die stoepe vir u kind wag nie. Hulle is nou

verantwoordelik genoeg om u by die hek te kry.

20. KDA kleredrag is ‘n rooi hemp en navy broek.

21. ATKV redenaars - briewe is reeds in Afrikaanse werkboeke geplak met

onderwerpe en riglyne.

22. Meriete funksie aan einde van jaar – ‘n leerder kwalifiseer vir n meriete

balkie as hy/sy ‘n jaargemiddeld van 80% het en vir ‘n sertifikaat vir ‘n

leerarea as hy/sy ‘n gemiddelde jaarpunt van 85% en hoër het.

23. Die Gr 4-toer sal vanjaar weer na Kaapstad en die Suid-Kaap onderneem

word. Meer besonderhede sal later aan u deurgegee word.

24. Maak seker u korrekte tel/selno is op die skool se sms stelsel ingelees.

25. Al die werk wat deur die jaar in die klas gedoen word, word geassesseer,

nie net die eksamen en toetse nie. Ons maak van die 7-punt skaal gebruik.

26. Die skaal sien dan as volg daaruit :

80 – 100% - 7 40 – 49% - 3

70 – 79% - 6 30 – 39% - 2

60 – 69% - 5 20 – 29% - 1

50 – 59% - 4

27. Indien ‘n leerder onderpresteer in ‘n assesseringsopdrag, mag hy/sy binne

2 dae vra om opdrag oor te doen. Hierdie opdrag mag nie huis toe gaan

waar die ouers die werk weer kan deurgaan nie. Dieselfde opdrag word

dan by die skool oorgedoen en die gemiddeld van die 2 opdragte word dan

bereken.

28. OOV – ‘n dringende versoek dat u asseblief u naam vir die

registeronderwyser sal stuur as u bereid is om betrokke te wees by die

OOV.

Baie sterkte vir 2012 – Hoop dat dit ‘n hoogtepunt in u kind se skoolloopbaan sal

wees!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!