06.05.2013 Views

Hoe kan ons dan anders? - CJBF

Hoe kan ons dan anders? - CJBF

Hoe kan ons dan anders? - CJBF

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Fokusartikel

Prof. DF (Francois) Muller (Teologiese Skool)

Hoe kan ons dan anders?

Die logiese ruggraat van die Heidelbergse

Kategismus neem my op 'n emosie-belaaide reis

’n

Kategismus is ’n boekie

wat die kerk gebruik

om mense belangrike dinge

van godsdiens te leer. In die

kategismus wat ons verkies,

die Heidelbergse Ka te gismus,

be nut ons die Apos toliese Geloofs

belydenis om te sê wie en

hoe God is; ons ver duidelik aan

die hand van die sakramente

hoe Hy ons geloof in Hom

versterk; ons gebruik die Onse

Vader om te sê hoe Hy wil hê

ons moet bid; en ons gebruik

die Tien Gebooie om te sê hoe

Hy wil hê ons moet lewe.

Dit kan maklik voel asof

ons sommer net ’n klomp vrae

en antwoorde in ons kategis

mus hanteer. In die proses

is ons besig om stil-stil die

sogenaamde hoofsomme van

ons Christelike geloof te verdui

delik: ons belydenis, die

sa kramente, die verbond, die

tug, die wet en die gebed.

Waar ons byvoorbeeld in die

Nederlandse Geloofsbelydenis

ook aan hierdie dinge aandag

gee, is kategismusse anders

deur dat dit juis vrae en

antwoorde gebruik om mense

te help om te leer. Onder al

die kategismusse is die Heidelbergse

Kategismus weer so besonders

omdat dit ons help

om te sien hoe hierdie kerngeloofsake

ons lewens persoon

lik raak. Al gaan dit in geloofsbelydenisse

hoofsaaklik

oor Wie en wat God is, wat Hy

doen en van ons verwag, gaan

ons eerste vraag nie daaroor

nie.

Op ’n manier begin ons

met dieselfde vraag wat baie

jong mense deesdae vra: “So

what?!” Watter verskil maak dit

alles nou eintlik in my lewe?

Wat is nou die sin hiervan?

Wat maak dit alles die moeite

werd? Of soos wat ons dit in

ons Kategismus stel: Wat is

jou enigste troos in lewe en

SONDAG 1

1 Vraag: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe?

Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself (b) nie, maar aan my getroue

Verlosser, Jesus Christus behoort (c). Hy het met sy kosbare bloed vir al my sondes ten volle betaal (d) en my

uit alle heerskappy van die duiwel verlos (e). Hy bewaar (f) my op so 'n wyse dat sonder die wil van my hemelse

Vader, geen haar van my kop kan val nie (g). Alles moet inderdaad tot my saligheid dien (h). Daarom verseker Hy

my ook deur sy Heilige Gees van die ewige lewe (i) en maak Hy my van harte gewillig en bereid om voortaan vir

Hom te lewe (k).

(a) Rom 14:8. (b) 1 Kor 6:19. (c) 1 Kor 3:22; Tit 2:14: (d) 1 Pet 1:18, 19;1 Joh 1:7; 2:2, 12. (e) Heb 2:14;1

Joh 3:8; Joh 8:34-36. (f) Joh 6:39; 10:28; 2 Tess 3:3; 1 Pet 1:5. (g) Ma 10:30; Luk 21:18. (h) Rom 8:28. (i) 2

Kor 1:22; 5:5; Ef 1:14; Rom 8:16. (k) Rom 8:14;1 Joh 3:3

2 Vraag: Hoeveel dinge moet jy weet om in hierdie troos salig te kan lewe en sterwe?

Antwoord: Drie dinge (a): Ten eerste, hoe groot my sonde en ellende is (b); ten tweede; hoe ek van al my sonde

en ellende verlos word (c) en ten derde hoe ek God vir so 'n verlossing dankbaar moet wees (d).

(a) Ma 11:28-30; Ef 5:8. (b) Joh 9:41; Ma 9:12; Rom 3:10;1 Joh 1:9;10. (c) Joh 17:3; Hand 4:12 10:43. (d)

Ef 5:10; Ps 50:14; Ma 5:16; 1 Pet 2:12; Rom 6:13; 2 Tim 2:15

12 DIE KERKBLAD April 2013

in sterwe? Wat is die een ding wat tot in die

ewigheid ’n verskil in jou lewe maak? Wat maak

dat – al verloor jy alle ander goed – dit nog alles

absoluut die moeite werd vir jou is?

Ons antwoord vat die hart van die evangelie

saam: dat ek aan Jesus Christus behoort. Dit is

nie wat ek uit my eie kan regkry, of het, wat die

verskil maak nie, maar of God my het. Wie Hý is

en wat Hy doen, maak die verskil. En as Gód mý

hét, kan die wêreld maar byna letterlik om my

vergaan, dan is alles nog steeds die moeite werd.

Ons erken ook prontuit hier dat Hy ons nie

gekoop het omdat ons sulke goeie mense is nie.

Hy het ons eerder ten spyte van alles wat fout

met ons lewens is, gekoop – én bitterduur vir

ons betaal. Daarom pas Hy ons ook tot in detail

op en is Hy besig om ons weer innerlik reg te

maak, en kan die duiwel boonop ook nie meer

aan spraak op ons lewens maak nie.

Die hoofafdeling: Wat is verkeerd, hoe maak

God dit reg, en wat nou?

Nadat ons in die eerste vraag begin sê het

hoekom ons lewe die moeite werd is omdat ons

aan Jesus Christus behoort, begin ons verduidelik

wat dit inhou om aan Hom te behoort en op

grond waarvan ons sê dít nou juis ons lewens sin

gee. Dit is eers as ’n mens weet hoe verskriklik

iets is dat jy regtig dankbaar is vir die teendeel.

Die feit dat soveel mense moedeloos en

selfs aggressief uitroep “so what?!”, wys al dat

daar groot fout in die lewe is. In Sondag 2

bely ons dat ons net kan weet wat verkeerd is

en hoe erg dit is as ons ons lewens aan God se

wet meet. Hy eis dat ons Hom en mekaar sal

liefhê, maar vir sondaars is dit “normaal” om net

die teenoorgestelde te doen. En dit is nie Gód

se skuld dat mense so is nie. Hy het ons goed

gemaak (Sondag 3). Ons kón presies gewees en

gelewe het soos wat Hy van ons verwag.

Nee, alles het skeefgeloop met Adam en Eva

se sonde in die tuin van Eden (Sondag 3). Van

toe af is elke mens van die eerste oomblik van

sy/haar lewe af met sonde besmet en nie meer

Fokusartikel

die mens wat God vir Hom gemaak het nie. In

plaas daarvan dat mense ewig in God se heilige

teenwoordigheid sou lewe, is ons uit ons eie net

nie meer goed en waardig genoeg daarvoor nie.

Ons hoort almal in die hel – ewig weg uit die

heerlike, lewegewende teenwoordigheid van

God. En daar is niks wat ’n mens uit jou eie daaraan

kan doen nie! Die dinge wat ons uit ons eie

probeer, maak dit eerder erger (Rom. 7).

Dit is ons ellende! Dit is hoe haglik ’n mens

wat nie aan Christus behoort nie, se lewe is.

Maar God is regverdig én genadig. Daarom het

Hy sy Seun as volmaakte Middelaar vir ons gee

(Sondag 5 & 6) om soos ’n tweede Adam in ons

plek te kom lewe, en om ook in ons plek te kom

sterf soos wat ons verdien (het). En nou vra ons

in Sondag 7 of dit beteken dat almal nou weer

gered gaan word.

Is alles nou weer reg vir almal?

As Adam en Eva se sonde gemaak het dat alle

mense van toe af God se straf verdien, en Jesus

se offer weer genoeg is om vir almal te betaal,

beteken dit dat alles nou weer reg gaan wees

vir almal? Nee, net vir dié mense wat in Jesus

in geplant word en al die goeie dinge wat Hy vir

ons doen en gedoen het, aanneem. Hoe? Deur

’n ware geloof, bely ons. En wat ís ’n ware geloof

en wat moet ek dan alles glo?

Nadat ons hier geantwoord het dat ons alles

wat God in sy Woord bekendmaak en in sy

evangelie beloof, heelhartig moet aanvaar, begin

ons om ons ware geloof aan die hand van

die Apostoliese Geloofsbelydenis uiteen te sit en

dit duidelik te maak dat ons ín die Drie-Enige

God glo. Van Sondag 8 tot 22 verduidelik ons

in detail wat ons met omtrent elke frase in die

Apostoliese Geloofsbelydenis bedoel.

Hoewel ons van tyd tot tyd vra hoe dit ons

lewens raak, vra ons in Sondag 23 uitdruklik

weer die “So what?”-vraag (hopelik hierdie keer

son der enige aggressie!): “Maar wat baat dit jou

nou dat jy dit alles glo?” En wat ’n verstommende

ant woord kan ons weereens gee! Dat ék, in

Christus (nie uit my eie nie, maar ingeplant in

April 2013 DIE KERKBLAD 13

Fokusartikel

Hom), voor Gód (wat alles weet en 100% regverdig oordeel) nie

meer verdoem staan nie, maar regverdig is. Nou kan ek uitsien na

die ewige lewe, en nié meer die ewige dood nie!

’n Geloof wat mense godsdienstig roekeloos en onverskillig

maak!?

As jy vir iemand sê dat Jesus al die goeie werke gedoen het

wat nodig is sodat God hom/haar nie meer daarvoor sal vergeld

nie, dat niks wat ’n mens uit jou eie doen, kán bydra om jou saak

met God reg te maak nie, en dat God boonop jou sondebesmette

(goeie) werke beloon, waarom sal jy dan die sonde haat en absoluut

daarna streef om reg te lewe? Of soos mense deesdae praat:

Waarom sal jy eers probeer om ’n goeie mens te wees? Dan kan

ek my mos maar aan die sonde verlustig.

Hoewel dit nie soseer hier daaroor gaan dat ons sal/moet probeer

om goeie mense te wees nie, bely ons dat dit onmoontlik

is dat iemand wat deur die Heilige Gees in Christus ingeplant is,

nié die vrugte van dankbaarheid sal voortbring nie. As jy ’n ware

geloof het, as jy deur ’n ware geloof in Christus ingeplant is en sy

weldade aanneem, wil jy Hom dien, wil jy goeie werke doen, wil

jy reg en heilig lewe. Iemand wat doodrustig in sy sonde volhard,

moet nie aanvaar dat hy/sy deur ’n ware geloof in Jesus Christus

ingeplant is nie, en moet hom/haar bekeer.

Soms is dit so moeilik om te glo, wat nog te sê met oorgawe

te glo

“Sien is glo.” Dit is juis omdat die Here weet dat dit vir ons

mak liker is om te glo wanneer ons sien, dat Hy die sakramente as

heilige en sigbare tekens en seëls aan sy gelowiges gegee het. In

Sondag 25 bely ons dan dat God die ware geloof in ons werk deur

die verkondiging van sy Woord (vgl. Sondag 7) en hierdie ge loof

versterk wanneer ons die sakramente reg gebruik.

Met die sakramente leer God ons sy evangelie en bevestig Hy

vir ons dat dit waar is – sodat ons egter en vaster sal glo.

Ons redenasie is dat as ’n

mens reg glo, jy reg sal lewe.

Dit is waarom ons (nadat ons

van Sondag 26 tot 30 bely het

wat ons ten opsigte van die

doop en die nagmaal glo) in

Sondag 31 bely hoe God ons

tug om ons op sy pad te hou.

Hoe kan ons dan nou anders

as om ons elke dag te bekeer,

God uit dankbaarheid te

dien, en naby Hom te lewe?

Nadat ons in Sondag 31 sê

dat Jesus se werk nie aan die

kruis gestop het nie, maar dat

Hy tans besig is om ons deur

sy Gees innerlik nuut te maak,

verduidelik ons wat dit prakties

vir ons inhou: dat ek my elke

dag sal bekeer, oftewel dat ek

elke dag my ou sondige ek sal

doodmaak en sal begin om al

hoe meer vir die Here te lewe.

In ons Kategismus gaan

hier die nuwe lewe hoofsaaklik

oor twee dinge: dat ek volgens

Here se wet sal leef – nié om

verlos te word nie, maar omdat

ek verlos is; en tweedens dat ek

elke dag biddend, naby Hom

sal lewe. Hoe kan jy tog anders

as jy sê dat jy Hom liefhet en

dankbaar is dat Hy jou nie aan

jou sondige self oorgelaat het

nie! DK

14 DIE KERKBLAD April 2013

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!