06.05.2013 Views

Hoe om kinders met balonne besig te hou - Voortrekkers

Hoe om kinders met balonne besig te hou - Voortrekkers

Hoe om kinders met balonne besig te hou - Voortrekkers

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

(c) Die ballon word nou van ʼn spanlid A na ʼn spanlid B geslaan en weer van spanlid B na ʼn

spanlid A.

(d) Elke span probeer om die ballon weer terug te slaan na die ander span.

(e) Die doel van die ballontennis is om die ballon so lank as moontlik in die lug te probeer hou.

(f) Die span wat die minste kere die ballon op die grond laat val het, is die wenners.

Variasie: Die ballon kan met die voete in die lug gehou word, terwyl die spelers op die rug lê.

4. Blaasbalke

Benodig: 1 ballon per persoon.

(a) Blaas die ballon totdat hy bars.

(b) Dit kan gebruik word om die volgorde van ʼn aktiwiteit te

bepaal of as ʼn aflosspeletjie.

(c) Die volgende persoon mag net begin blaas indien die vorige

persoon se ballon gebars het.

5. Ballon-slaan

Benodig: 1 ballon per persoon

1 koerant per persoon om slaanding van te maak

Stukkie tou om die ballon om die persoon se lyf vas te maak

(a) Blaas die ballon op en

knoop toe.

(b) Maak die ballon met

tou om elke persoon

se middel vas sodat

die ballon na agter

wys.

(c) Maak ʼn slaanding van

ʼn opgerolde koerant – rol die koerant op en plak vas met maskeerband of poskantoorselofaanband.

(d) Die doel is om ʼn ander persoon se ballon te laat bars met die slaanding terwyl jy probeer

verhoed dat iemand anders jou ballon raakslaan.

6. Ballonhokkie

Benodig: 1 langwerpige ballon per speler wat dien as ʼn hokkiestok

1 ronde ballon wat dien as die hokkiebal

(a) Bepaal die doelgebied vir elke speler of span.

(b) Slaan die ronde ballonbal met die hokkiestok ballon totdat ʼn doel behaal is.

(c) Die persoon met die meeste doele wen.

Variasie: Daar kan spanne gevorm word en teen mekaar gespeel word of dit kan ook as ʼn aflos

gespeel word.

7. Ballon-aangee

Benodig: Balonne van verskillende kleure

ʼn Stoel vir elke persoon

(a) Sit die stoele in ʼn sirkel sodat almal na binne kyk.

(b) ʼn Ballon word van persoon tot persoon slegs met die voete aangestuur.

(c) Maak dit moeiliker deur meer as een ballon aan te stuur.

(d) Die een kleur ballon moet probeer om die ander kleur ballon te vang.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!