06.05.2013 Views

Hoe om kinders met balonne besig te hou - Voortrekkers

Hoe om kinders met balonne besig te hou - Voortrekkers

Hoe om kinders met balonne besig te hou - Voortrekkers

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoe om kinders met ballonne besig te hou

Ballonne, maak nie saak in watter vorm nie, is deur die eeue heen fassinerend vir mense. Raai wie het die

moderne ballon uitgevind en wanneer? Dit was Michael Faraday in die middel 1800’s. Nietemin, dit was

eers vanaf 1931 dat massaproduksie van die moderne opblaas gekleurde latex ballonne wat jyself kan

opblaas, plaasgevind het.

Stappe

Voortrekkers kan lekker speletjies met ballonne speel:

1. Waterballonne

Benodig: 1 waterballon per paar

Ongeveer ½ tot 1 koppie water in ʼn ballon

voordat dit effens opgeblaas word.

ʼn Spelleier

(a) Spelers word in pare ingedeel.

(b) Die pare vorm twee parallelle rye teenoor mekaar.

(c) Elke paar staan ongeveer 1.5 m van mekaar af.

(d) Elke lid van ʼn paar in die een ry het die ballon in die

hand.

(e) Verduidelik aan die spelers wat ʼn onderarmbeweging is en demonstreer dit aan hulle.

(f) Op die bevel “gooi” van die spelleier, gooi hulle die ballon met ʼn onderarmbeweging na hulle

maat toe.

(g) Die maats wat raak vang gooi die ballonne terug.

(h) Elke keer as die paartjie die ballon raak vang gee hulle ʼn tree terug.

(i) Sodra ʼn paartjie se ballon gebars het, is hulle uit die spel uit.

(j) Die paartjie wie se ballon die langste hou, is die wenners.

2. Ballon-trap

Benodig: 1 ballon per paar

ʼn Stukkie tou of rek waarmee die ballon om

die enkel vasgemaak word.

ʼn Sykous, lap, band, rek of tou om die bene

van die paar aan mekaar vas te bind (sien (b)

hieronder).

(a) Spelers word in pare ingedeel.

(b) Die binnebene van ʼn paartjie word onder die knie aan mekaar vasgebind soos vir ʼn

driebeenresies.

(c) Elke paar ontvang ʼn ballon wat hulle moet opblaas en toeknoop.

(d) Die toegeknoopte ballon word nou aan die buitebeen van een van die paartjie by die enkel

vasgemaak sodat die ballon na agter wys.

(e) Die doel van die speletjie is om die ander paartjie se ballon te probeer raak trap sodat dit bars.

(f) Die paartjie wie se ballon die langste hou, is die wenners.

3. Ballontennis

Benodig: 1 ballon per groep

(a) Spelers word in twee gelyke rye verdeel, span A en Span B.

(b) Die spanne staan/lê so 1 - 1½ meter teenoor mekaar.

(c) Die ballon word nou van ʼn spanlid A na ʼn spanlid B geslaan en weer van spanlid B na ʼn

spanlid A.

(d) Elke span probeer om die ballon weer terug te slaan na die ander span.

(e) Die doel van die ballontennis is om die ballon so lank as moontlik in die lug te probeer hou.

(f) Die span wat die minste kere die ballon op die grond laat val het, is die wenners.

Variasie: Die ballon kan met die voete in die lug gehou word, terwyl die spelers op die rug lê.

4. Blaasbalke

Benodig: 1 ballon per persoon.

(a) Blaas die ballon totdat hy bars.

(b) Dit kan gebruik word om die volgorde van ʼn aktiwiteit te

bepaal of as ʼn aflosspeletjie.

(c) Die volgende persoon mag net begin blaas indien die vorige

persoon se ballon gebars het.

5. Ballon-slaan

Benodig: 1 ballon per persoon

1 koerant per persoon om slaanding van te maak

Stukkie tou om die ballon om die persoon se lyf vas te maak

(a) Blaas die ballon op en

knoop toe.

(b) Maak die ballon met

tou om elke persoon

se middel vas sodat

die ballon na agter

wys.

(c) Maak ʼn slaanding van

ʼn opgerolde koerant – rol die koerant op en plak vas met maskeerband of poskantoorselofaanband.

(d) Die doel is om ʼn ander persoon se ballon te laat bars met die slaanding terwyl jy probeer

verhoed dat iemand anders jou ballon raakslaan.

6. Ballonhokkie

Benodig: 1 langwerpige ballon per speler wat dien as ʼn hokkiestok

1 ronde ballon wat dien as die hokkiebal

(a) Bepaal die doelgebied vir elke speler of span.

(b) Slaan die ronde ballonbal met die hokkiestok ballon totdat ʼn doel behaal is.

(c) Die persoon met die meeste doele wen.

Variasie: Daar kan spanne gevorm word en teen mekaar gespeel word of dit kan ook as ʼn aflos

gespeel word.

7. Ballon-aangee

Benodig: Balonne van verskillende kleure

ʼn Stoel vir elke persoon

(a) Sit die stoele in ʼn sirkel sodat almal na binne kyk.

(b) ʼn Ballon word van persoon tot persoon slegs met die voete aangestuur.

(c) Maak dit moeiliker deur meer as een ballon aan te stuur.

(d) Die een kleur ballon moet probeer om die ander kleur ballon te vang.

☺ Wenke

(e) Daar kan van tyd tot van rigting verander word.

1. Sommige ballone is baie styf en blaas moeilik op, daarom kan ʼn ballon eers gerek word.

2. Laat die deelnemers oefen om ʼn ballon op te blaas.

3. Moenie die ballon te groot opblaas nie, want dan sal dit te maklik bars.

4. ʼn Ballon wat te min lug in het sal moeliker bars en dus ʼn speletjie uitrek of nie ʼn uitkoms hê

nie.

5. ʼn 85% gevulde ballon werk goed vir die meeste speletjies.

6. Die spelleier kan rondloop en bepaal of ballonne styf genoeg opgeblaas is.

7. Demonstreer hoe om die ballon behoorlik te knoop.

8. Laat die groep solank oefen om ballon-beheer toe te pas.

Waarskuwings

1. Waarsku persone dat die bars van die ballonne ʼn harde geluid maak.

2. Persone moet versigtig wees om mekaar nie seer te maak met die slaanding nie, maar net die

balonne te slaan.

3. Wanneer ʼn ballon bars mag die latex stukkies die persoon effens seermaak.

4. Spelers kan opgewonde raak en mekaar seermaak.

5. Goeie beheer moet uitgeoefen word.

Bronne

1. http://wilderdom.com/games/descriptions/gamesballoons.html

2. http://www.youthwork-practice.com/games/balloon-games.html

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!