06.05.2013 Views

Hoe om idees vir 'n kampvuurkonsert te kry - Voortrekkers

Hoe om idees vir 'n kampvuurkonsert te kry - Voortrekkers

Hoe om idees vir 'n kampvuurkonsert te kry - Voortrekkers

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoe om idees vir ʼn kampvuurkonsert te kry

Kampvuurkonserte is iets baie spesiaals en ABSOLUUT deel van Voortrekkers! Daar is geen

verhoog, ligte, gordyne, dekor, ens. Dit is planne maak en geheimhouding. Hier is ʼn paar wenke

en voorbeelde.

☺ Wenke

1. Wanneer daar ʼn kampvuurkonsert beplan word is dit sinvol om ʼn basiese raamwerk te

bewerkstellig, bv.:

• Begin met ʼn ysbreker/aansteekseremonie.

• ʼn Paar komiese items is altyd lekker.

• Die kinders geniet dit vreeslik as die volwassenes ook ʼn item lewer.

• Uitvoerende items hou die aand interessant.

• ʼn Paar gewyde items maak die mense rustiger voor slaaptyd.

• Laat die gehoor tussen items ʼn liedjie of twee saamsing. Dit gee die vorige groep kans

om af te beweeg en die volgende groep om op te stel.

2. ʼn Tema kan ook gekies word vir die aand, bv. Olimpiese spele, Groot Trek of die eerste

letter van ʼn spannaam.

3. Beperk die items tot ʼn maksimum van 5 minute.

4. Indien besluit word om van die bogenoemde raamwerk gebruik te maak deel die spanne /

groepe reeds in die verskillende kategorieë in (bv. ysbreker, komedie, uitvoerend en

gewyd). Dit help die offisier en span om te besluit op ʼn item vir die konsert.

5. Kinders geniet dit om hulle eie kampvuurkonsert te beplan. Dit is belangrik vir die offisier

om dit voor die tyd te sien. Baie offisiere was al in ʼn verleentheid omdat hulle nie die item

voor die tyd gesien het nie. Waak daarteen dat dit te lank aanhou. Baie kinders geniet die

kampvuuritem vreeslik en hou nie op nie!

6. Maak seker dat kinders duidelik praat en na die gehoor kyk. ʼn Item is nie snaaks as jy niks

kan hoor nie. Kinders moet ook nie hulle rug op die gehoor keer nie.

7. Vra vooraf vir die gehoor om stil te bly as ʼn item opgevoer word. Die gehoor moet ook die

nodige erkenning vir elke item gee.

8. Die kampvuurkonsert Spesialisasie kan deur verkenners gedoen word. Laat hulle alles

beplan. Hulle moet die program saamstel asook een of meer van die spanlede moet as

seremoniemeester optree.

9. ʼn Oulike idée vir dekor is om kinders self te gebruik bv.:

ʼn Muur met ʼn gat in – een maat gaan staan met sy arms uitgestrek na die kante en kondig

homself aan as ʼn muur. Hy vorm dan ʼn gaatjie met sy voorvinger en duim en noem dat dit

ʼn gat in die muur is waardeur iemand loer.

Boom – maat stap in, waai sy/haar arms in die lug en kondig aan dat hy/sy ʼn boom is.

Bok / Os – Bedek maat met kombers met ʼn tak / hanger bokant kop.

Volstruis - Bedek maat met kombers en hou ʼn lang stok daaruit met kous bo-aan punt en

graspol wat agter uithang.

Rooikappie – enige rooi lap oor kop.

Mandjie – Emmer kan gebruik word i.p.v. mandjie.

Herinner die maats om lekker hard en duidelik te praat.

10. Om geluide voor te stel kan van die volgende hulpmiddels gebruik word:

Donderweer - ʼn sinkplaat kan geskud word

Reën – skud ertjies of klein klippies in ʼn skottel/blik

Wind – ʼn paar maats kan oor die bekke van leë bottles blaas

Trein – vryf twee stukke skuurpapier teen mekaar

11. Hier volg ʼn paar idees vir ʼn kampvuurkonsert

1. Neem ʼn bekende lekker sing-liedjie en skryf woorde daarvoor. Maak bewegings by die

liedjie.

2. Voer ʼn toneeltjie op waar offisiere nagboots word. ʼn Insident wat op die kamp gebeur

het, kan ook gebruik word. Wees gevoelig dat jy nie mense seermaak nie.

3. Maak ʼn TV- of radioprogram. Advertensies kan ook tussenin opgevoer word. ʼn

Inbelprogram kan ook goed werk bv. “Goeiemiddag ons is hierdie by Radio Sonder

Mense en ons onderwerp vandag is Voortrekkers. Wel hier is ons eerste inbeller. Wie

het ons hier… Louis. Middag Louis, van waar? Pretoria, oom. En wat sê jy van die

Voortrekkers? Nee oom die kampe is lekker en ….”

4. Voer ʼn verhaal uit die Geskiedenis op.

5. Voer ʼn kindersprokie soos Rooikappie of Gouelokkies op. Moderniseer die verhaal of

voer dit anders op bv. te treurig, te lagwekkend ens.

6. Die lelikste monster

Gooi ʼn kombers oor ʼn paar kinders. Roep ʼn spanlid vorentoe om te kom kyk na die

lelikste monster. Sodra die persoon onder die kombers inloer, val die persoon met ʼn

geskreeu neer. Herhaal met nog twee spanlede. Roep nou ʼn persoon uit die gehoor

om na die lelikste monster te kom kyk. Sodra die persoon onder die kombers inloer val

die monster met ʼn geskreeu neer. Dit is groot prêt vir die kinders.

7. Skadubeelde

Benodighede:

• ʼn Laken

• lamp/lig

• koppies en verskeie ander artikels

Stappe

• ʼn Laken word styf gespan voor ʼn groterige opening tussen twee mure / twee pale.

• Agter, teen die laken, staan ʼn tafel en stoele.

• ʼn Entjie agter die tafel word ʼn taamlike sterk lig so geplaas dat die lig mooi op die

laken val.

• Alle ander ligte word afgeskakel.

• As ʼn persoon by die tafel gaan sit met sy sykant na die lig toe, sal sy profiel duidelik

teen die laken ʼn skaduwee maak.

• Daar kan nou allerhande fratse agter die laken uitgehaal word, bv.:

Twee sit by die tafel. Daar word vir hulle koffie bedien. As hulle klaar gedrink het,

word die een naar en lê vooroor op die tafel. Die ander persoon roep die kelner en

hulle lê hom op sy rug op die tafel neer. Een van hulle neem ʼn groot mes en sny die

sieke se maag daarmee oop. Nou begin hy die ongelooflikste goeters uit die

geopereerde se maag te voorskyn bring, soos bv. ʼn koppie, horlosie, rewolwer, kat,

ens.

In werklikheid sny die persoon met die mes agter die ander se lyf verby, maar van

voor lyk dit of hy die maag oopsny. Die artikels wat hy uithaal, tel hy ook agter die

persoon se lyf van die tafel af op. Dit lyk dan van voor af of hy dit werklik uit die

persoon se maag haal.

Wenke

ʼn Vindingryke persoon kan ʼn onbeperkte verskeidenheid fratse agter die laken

uithaal. As die speletjie nie te lank uitgerek word nie, sal die toeskouers dit terdeë

geniet en heerlik skaterlag.

Die geheim vir sukses is dat die persone wat agter die laken is altyd hulle sykant na die

lig toe moet hou, sodat hul silhoeëtte dwars teen die laken val. Twee mense moet ook

sorg dat hulle nie agter mekaar, regoor die lig, bewegings uitvoer nie. Handbewegings

moet ook nie agter die gesig of lyf verberg word nie.

ʼn Bietjie oefening voor die vertoning sal help om baie flaters te voorkom.

8. Verminkte Generaal

• Lemoen

• Jas

• Groot broek

Stappe

• ʼn Klompie persone wat die grap nie ken nie, word uit die vertrek gestuur.

• Iemand in die vertrek word dan as die “verminkte generaal” gereed gemaak.

• Hy trek ʼn ou broek aan en steek sy been deur ʼn opening in die waai van die

broekspyp.

• Dan laat hy die been agter hom op ʼn stoel rus, sodat die leë broekspyp onderkant

sy knie afhang. Hy trek ook ʼn baadjie of jas so aan dat die een mou leeg is.

• Die persone wat buite is, word een-een geblinddoek ingebring.

• Daar word aan elkeen verduidelik dat hy aan die gees van ʼn dapper generaal

voorgestel gaan word, ʼn generaal wat in sy gevegte met die vyand ʼn been, ʼn arm

en ʼn oog verloor het.

• Die persoon word nader gebring en versoek om die generaal se af been te betas.

• Dan moet hy aan die generaal se leë mou voel.

• Nou word aan hom verduidelik dat hy sy vinger in die hol oogkas van die generaal

gaan steek.

• Sy hand word nader gebring, maar in plaas van in ʼn hol oogkas, word sy vinger in ʼn

gat in ʼn papgedrukte lemoen gesteek.

Waarskuwings

• Probeer vermy dat daar te veel van dieselfde tipe items is.

Bronne

1. SPELETJIES vir almal en vir alle geleenthede, saamgestel deur Lourens Taljard, J.L. van

Schaik Beperk, 1979

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!