06.05.2013 Views

Laai Af - Gkkandelaar.co.za

Laai Af - Gkkandelaar.co.za

Laai Af - Gkkandelaar.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

IN DIE WANDELGANG

Gereformeerde Kerk

Die Kandelaar

Nuusbrief: Sondag, 13 Jan 2013

Eredienste: 09:30 en 18:30

OGGENDDIENS (Ds Rassie Smit) AANDDIENS (Ds Attie Bogaards)

Lees: Jes 55 Lees: Gen 29: 1 – 30: 24

Teks: Jes 55: 8 Teks: Gen 29: 35

Sing: Ps 122: 1, 2 Sing: Ps 33: 1, 2, 3

40: 4 SB 27: 1- 5

43: 3 Ps 25: 1, 2

139: 1, 12 33: 5, 6

25: 3, 4 146: 1, 8

PREDIKING – AANDDIENS

Tema: Die kerk is uitsluitlik ‘n wonder van die HERE. Dit is geen mensewerk nie, maar

alleen God se werk in Christus. Die kerk word gebore deur die evangelie.

1. Die werke van die kerkmens.

2. Die werk van die HERE.

KOLLEKTES 13 JANUARIE 20 JANUARIE

1 ste kollekte: Diakonie Diakonie

2 de kollekte: Teologiese Studentekas Steun buite gemeente:

President Kruger Kinderhuise

LIEF EN LEED

Verjaarsdae

So 13 Tom van der Meulen, Wilbert van ‘t Foort, Juan Willering

Ma 14 Nel Knol

Di 15 Bernhard van Renssen, Louis van de Wetering

Wo 16 Gjalt Hooghiemstra, Annemarie van de Wetering

Do 17 Willem Niehof

Sa 19 Anton Das, Christiaan Drijfhout snr, Martin Hooghiemstra

Meelewing

• Ons wil graag ons opregte dank uitspreek vir almal se meelewing en ondersteuning met

Alwyn se afsterwe. Ons is diep geraak deur die besondere gemeenskap van gelowiges wat

ons ervaar. "Nogtans sal ek altyd by U bly: niks sal my van u liefde skei - U wat my

regterhand gevat het, vir wie 'k van harte liefgehad het. U sal my voortlei deur u raad, O

God, my Hulp, my Toeverlaat" Psalm 73:10 (berymd)

Cora en Tristen Bezuidenhout

• Sr Jeanne van der Kooy was vir ‘n paar dae in die hospitaal opgeneem vir toetse. Daar

is gelukkig niks besonders gevind nie, sy sterk tuis aan en dit gaan al baie beter. Ons is

saam met u dankbaar dat die uitslag positief was en bid dat u volkome sal herstel.

• Br Gertjan van der Westhuizen is die week weer geopereer om 'n beenvergroeisel en

ander beensplinters te verwyder. Alles het goed afgeloop en hy is klaar weer tuis. Ons hoop

en vertrou om dan eersdaags (weer) die prostese been te pas en glo dat dit hierdie keer

goed sal gaan en dat hy eersdaags "op die been" sal wees.

• Br Henk van de Wetering het goed herstel na die sinusoperasie en dit gaan al baie

beter . Ons is saam met u dankbaar vir die verligting.

• Br Jan Boersema is die afgelope week opgeneem vir toetse. Ons bede is dat die Here u

naby sal wees en versterk, terwyl u wag op die uitslae.

• Baie geluk aan br Hanno de Wind en sr Minjonet van Renssen wat op 29 Desember

2012 verloof geraak het. Mag die Here jul seën op julle verdere lewenspad en sterkte met al

die voorbereidings vir jul troudag!

• Baie geluk aan br Wout en sr Marian Nederveen, wat op Donderdag 10 Januarie verbly is

met die geboorte van ‘n kleinseun, Ruben Wian, by hul dogter Willemien en Jared Jansen.

Hy is hul 16e kleinkind. Mag hy vir u baie vreugde bring en opgroei tot eer van die Here.

• Baie geluk aan al die matrikulante van 2012 met jul goeie uitslae. Aan God alleen die eer!

Mag die Here julle elkeen naby wees met die begin van nuwe uitdagings en studies.

BYBELSTUDIE

Bybelstudiegroep ‘Manna’

Vergader DV Woensdag, 16 Januarie, by br Frank en sr Rina van der Kooy; Sagaria 10.

Mannevereniging ‘Calvyn’

Vergader DV Donderdag, 17 Januarie, om 19:30 in die biblioteek. Die onderwerp is Genesis

42, wat ingelei word deur br Chris van Renssen.

KERKRAAD

Wyk Ouderlinge Kontaknommer Diaken Kontaknommer

A Ard van de Wetering 012 333 1542 Willem Heus 012 376 4287

Frank van der Kooy 012 332 3027

B Andries van Renssen 012 332 2311 Willem Nederveen 012 347 0414

Jan ‘t Hart 082 803 4117

C Wim Anholts 012 332 1079 Poena Niehof 082 777 3284

Vakant

D Eduard Winter 012 333 6425 Jan-Willem Wibbelink 012 332 4282

Jaap Vermeulen 012 332 0737

E Frank Bouwmeester 012 332 4209 Klaas van der Kooi 012 333 8801

Eddie Boersema 012 332 0722

F Hans Meijer 012 330 1032 Bert Griffioen 012 333 5330

André Venter 012 332 0647

G Gert Wibbelink 012 332 0698 Marinus Bakker 012 330 3551

Wout Nederveen 012 331 2417

H Arend vd Wetering 012 504 2123 Robbert vd Kooy 082 549 8477

Freddie Bakker 012 332 4405

I Maurits van Renssen 012 804 7079 Henry Wilcocks 012 331 3227

Dave Wilcocks 012 331 3954

J Vakant Klaas Pouwels 082 578 6300

Jan de Wind 012 332 4676

SSK 2013

Voorsitter Christelle Anholts 012 332 1079 kwanholts@telkomsa.net

Ondervoorsitter Carina Bakker 012 330 3551 mc3bakker@gmail.com

Kombuis Carina Bakker 012 330 3551 mc3bakker@gmail.com

Anja de Wind 072 367 8520 drijfhoutanja@gmail.com

Sekretaresse Roelanie Boersema 083 345 2564 roelanie@gmail.com

Tesourier Elsabe Bouwmeester 082 449 8305 gerritelsabe@mweb.co.za

Addisionele lede Wilna vd Kooy 012 332 3027 wilnakooij@gmail.com

Marion de Beer 012 329 2372 luciadebeer1@gmail.com

Wyk A Bob Niehof 082 774 0951 mniehof@aidc.co.za

Wyk B Annemarie vd Wetering 012 330 2313 annem.vdw@gmail.com

Wyk C Hilde Wilcocks 079 497 0544 hhwilcocks@gmail.com

Wyk D + Wyk H Lydia van der Kooy 084 222 8893 Lydia.vanderkooy@aros.ac.za

Wyk E Carla Boersema 012 330 3165 bboersema@gmail.com

Wyk F Marijke Boersema 082 924 8039 hmboersema@gmail.com

Wyk G Maritza Wilcocks 012 331 3227 maritzaw@mweb.co.za

Wyk I Ronel vd Wetering 012 504 2123 ronel@mirte.co.za

Wyk J Anneke Boerrigter 083 381 1808 annekeboerrigter@gmail.com

OPPASDIENS

13 JANUARIE 20 JANUARIE

Ma's Roswitha Yssel Anneke Boerrigter

Hilde Wilcocks Ilriénne Nederveen

Dogters Janneke Yssel Nadine Bakker

Danita Yssel Lize-Marie van de Wetering

Anelda Bouwmeester Alieske van ‘t Foort

VAN DIE KERKKANTOOR

Die drukker en die telefoonlyn is die afgelope vakansie deur die weerlig raak geslaan, dus

werk die internet by die kerkkantoor ook nie. U kan sr Mia van Lochem kontak op haar

selfoon en berigte vir die Wandelgang kan gestuur word na mia.v@mtnloaded.co.za

BEROEPENUUS

Beroepe ontvang

Dr JH Howell van Heidelberg na Die Kandelaar.

Beroepe aanvaar

Proponent DFC Kruger na Zeerust.

Proponent PGP le Roux na Derdepoort.

Beroepe bedank

Dr FP Kruger van Meyerspark na Ontdekkers.

Proponent PGP le Roux na Eloffsdal met opdrag Bybelkunde-opleiding en

Evangelisasie te Aros.

Proponent PGP le Roux na Empangeni.

SKYFIEVERTONING – DS ERIC KAYAYAN

Ds Eric Kayayan gaan op Sondag, 27 Januarie 2013, ‘n skyfiev ertoning hou oor Mali na afloop van die

aanderediens. Alle gemeentelede is welkom.

LAUDATE DOMINUM KOOR

Die koor begin môreaand, 14 Januarie weer oefen om 19:30 in die Vrye Gereformeerde

Kerk Pretoria. Nuwe lede is baie welkom.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!