Hoe om uitreikprojekte te doen - Voortrekkers
Hoe om uitreikprojekte te doen - Voortrekkers
Hoe om uitreikprojekte te doen - Voortrekkers
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Hoe om uit te reik na ander

Voortrekkers leer baie waardevolle lesse deur uitreikprojekte. Dit is deel van Voortrekkers om

diensvaardig en diensgerig te wees. Raak betrokke in die gemeenskap en doen iets vir ander. Dit is

ook baie goeie bemarking vir Die Voortrekkers. Beplan vroegtydig en doen dit in Oktober wanneer

dit Omgee-week vir Die Voortrekkers is.

Stappe

Hier is ’n paar idees vir uitreikprojekte. Kinders veroordeel maklik ander. Laat hulle besef dat baie

kinders dalk in omstandighede geplaas word waaroor hulle glad nie beheer het nie. Ouers het dalk

’n drankprobleem, afhanklikheid van dwelms of werkloosheid. Reël dus vooraf met ’n persoon om

agtergrond te gee van die instansie wat julle gaan besoek. ’n Uitreikprojek kan ook as deel van ’n

spesialisasie gedoen word. Bied byvoorbeeld speletjies of boeresport vir kinderhuiskinders aan as

deel van Groepspele, Boersport of Tradisionele spele. Dit moedig ook kinders aan om die aktiwiteit

by te woon as hulle weet hulle ontvang ’n kenteken.

1. Bak kleinkoekies en neem dit na ’n kinderhuis, ’n huis vir straatkinders, ’n minderbevoorregte

kleuterskool, outehuis, ens.

2. Speel speletjies met kinders.

3. Bied aktiwiteite vir minderbevooregte

kinders aan.

4. Verf ’n muur en / of speelapparaat

van ’n kleuterskool. Sodoende kan

Verkenners die praktiese deel van die

Verf- of Huishoudingspesialisasie

doen.

5. Besoek ’n ouetehuis op lentedag. Deel

blommetjies uit. Bejaarde mense hou ook baie daarvan as daar ’n

“konsert” gehou word deur ’n paar liedjies wat gesing word of ’n voordrag.

6. Tel rommel op. Dit kan sommer tydens ’n spanbyeenkoms gedoen

word. Bring plastieksakke saam.

7. Hou ’n partytjie vir kinders. Bied aan om ’n verjaarsdagpartytjie vir

die kinders te hou. Dit kan gedoen word op ’n Vrydagmiddag by ’n

naskool vir minderbevooregte kinders.

8. Raak betrokke by Solidariteit Helpende hand se projekte soos

byvoorbeeld die skooltassie-projek.

9. Help by ’n sopkombuis.

10. Gee ou klere, linne, skoene, tydskrifte, ensovoorts vir minderbevoorregte

kinders.

11. Berei ’n ete voor vir ’n instansie soos ’n outehuis. Daar is outehuise

waar die inwoners op ’n staatspensioen leef en een ete per dag ontvang. Doen dit as deel

van die Spysenieringspesialisasie.

12. Maak sagte speelgoed vir kinders

en neem na ’n kleuterskool. Dit

kan as deel van die Huishouding

spesialisasie gedoen word (’n

Sagte speelding vir ’n kleuter

maak). Hierdie teddie (foto) is

baie maklik om te maak.
13. Laat kinders speelgoed wat hulle nie meer gebruik nie na ’n spanbyeenkoms bring. Gee dit

dan vir ’n kleuterskool.

14. Sekere instansies borg kinders vir ’n seekamp. Baie van die kinders wat gaan het nie die

basiese toiletbenodigdhede nie. Laat elke kind ’n sakkie bring met seep, tandepasta,

waslap en tandeborsel.

15. Samel blikkieskos in. Laat elke kind ’n blikkie na ’n spanbyeenkoms bring en neem dit na ’n

plakkerskamp.

16. Doen iets vir natuurbewaring deur onkruid uit te roei.

☺ Wenke

1. Daar word weekliks in koerante (bv. Beeld) berigte geplaas van instansies wat afhanklik is

van skenkings om te funksioneer. Hierdie instansies plaas dan ’n wenslysie in die koerant.

Indien so ’n instansie dalk in die omgewing is, kan die kommando betrokke raak.

Waarskuwings

1. Beplan vroegtydig. Probeer dat die projek in die Omgee-week in Oktober plaasvind.

2. Maak seker dat kinders speelgoed, klere, ensovoorts bring wat nog in ’n redelike toestand

is.