06.05.2013 Views

Hierdie is 'n produk deur Kanaän Bedieninge - Kanaan Ministries

Hierdie is 'n produk deur Kanaän Bedieninge - Kanaan Ministries

Hierdie is 'n produk deur Kanaän Bedieninge - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1

Hierdie is ‘n produk deur Kanaän Bedieninge, ‘n niewinsgewende

bediening onder die dekking van:

• El Shaddai Christelike Kerk, Durbanville, SA

Pastoor Ken Turner

• Hatfield Gemeente, Vaaldriehoek, SA

Pastoor Eddie Gibbens

• Intercessors International, Australië

Noël Bell

Daar is geen kopiereg op hierdie materiaal nie.

Geen gedeelte van hierdie materiaal mag egter

gereproduseer en/of aangebied word vir

persoonlike gewin nie. Alle regte van hierdie

materiaal word voorbehou om die Koninkryk van

die Here Jesus Christus alleenlik te bevorder.

Gepubliseer deur Kanaän Bedieninge

Posbus 15253

Panorama 7506

Kaapstad, Suid-Afrika

Mei 2002

Vir verdere inligting of die plaas van ‘n bestelling,

kontak ons asb. by:

Posbus 15253 John Vorsterrylaan 27

Panorama 7506 Plattekloof 1, Parow 7500

Kaapstad, Suid-Afrika Kaapstad, Suid-Afrika

Tel: (+27) (021) 930 7577

Faks: (+27) (021) 930 7070

E-pos: kanaan@iafrica.com

Kantoorure: Maandag tot Vrydag, 9 vm. – 3 nm.

2

INHOUDSOPGAWE

1. Inleiding 4

2. Indrukke en endorfiene 6

Hoe doen ons emosionele

wonde op?

3. Is ek gewond? 11

Identifiseer emosionele wonde

4. Die gewonde soldaat … 20

Hoe affekteer hierdie wonde

my lewe, veral as intersessor?

5. Help, ek het genesing nodig! 24

Hoe verkry ons genesing en

oorwinning van hierdie wonde?

6. Petisie vir herinneringe om 29

na vore te kom

Bladsy

3

1. INLEIDING

‘n Sekere dr. Arthur Janov sê:

“Pyn is die kern van verstandelike en fisiese siekte,

d.i. pyn wat vanuit trauma en onbeantwoorde

behoeftes kom.”

Hy was nie eers bewus van die groot invloed wat

hierdie soort pyn ook op die gees van die individu

kon hê nie.

Ons sien die effek van onopgeloste pyn in ons

lewens oor ons hele wese, bv. die liggaam, siel en

gees. ‘n Fantastiese ontdekking was dat die brein

nie kan onderskei tussen emosionele en fisiese pyn

nie; alles gaan die brein binne as ‘n bondel

elektrochemiese impulse!

Ons gaan later in meer detail hierna kyk, maar ons

moet besef dat ons funksioneer as ‘n heel persoon;

wanneer ons seerkry op ‘n fisiese vlak, is dit nie net

ons liggame wat pyn ervaar nie, maar ook ons

emosies. Pyn, verbind met emosies, kan sekerlik

ook ons liggame beïnvloed. Stresverwante siektes

is ‘n goeie voorbeeld van so ‘n uitwerking. Daarom

moet ons na ons liggame luister wat ons bewus

kan maak van onopgeloste sake wat dringend

aandag moet geniet. Net so kan ons worsteling om

geestelik te groei ‘n aanduiding wees dat ons na

onopgeloste sake in ons lewens moet kyk. Later

egter meer hieroor.

4

Emosionele wonde is wonde op die emosionele en

geestelike vlakke wat ons negatief en afbrekend

beïnvloed. Indien daar nie mee gehandel word op

Goddelike wyse nie sal dit ons stadig doodmaak en

isoleer van God se doel en seëninge vir ons.

FISIES EMOSIONEEL

Bondels elektrochemiese impulse

5

2. INDRUKKE EN ENDORFIENE

Ons is geskape met spesifieke behoeftes soos om

bv:

• Aanvaar te word.

• Vertroetel te word.

• Liefgehê te word.

• Erkenning te kry.

• Respek te ontvang.

• Gekoester te word.

• Beskerm te word.

Ons behoefte aan liefde is die mees basiese

behoefte wat ons he: Al ons ander behoeftes word

vervul wanneer ons liefde ontvang. Wanneer

hierdie basiese behoefte onbevredig gelaat word,

vorm dit ‘n sterk fondasie vir ander wonde en

trauma m.a.w., traumatiese gebeure in ons lewens

sal ons erger affekteer indien ons onvervulde

behoeftes het. Ons vermoë om tred te hou

met spanningsvolle situasies is dan beskadig

en verdraai.

Trauma kan in een van twee kategorieë val:

1. Dit gebeur in situasies van ontneming of in

‘n onveilige omgewing, bv. verwerping

wanneer weggestap word vanaf ‘n persoon

as ‘n vorm van straf of om opgesluit te word

in ‘n klein plekkie.

2. Dit gebeur wanneer slegte dinge plaasvind

buite die persoon se beheer, bv. fisiese

6

mishandeling of ‘n pak slae as ‘n vorm van

straf.

Kom ons kyk na ‘n voorbeeld:

Tom is nege jaar oud en het ‘n baie lae selfbeeld.

Hy glo dat hy waardeloos en lomp is, en ‘n gebore

verloorder. Elke geringe of groot gebeurtenis in

Tom se lewe word vertolk as ‘n blote bevestiging

van sy oortuiging van wie hy dink hy is. Dit is

omdat Tom deur sekere ervaringe gegaan het toe

hy jonger was.

Hy was ‘n enigste kind en nie baie welkom nie. Sy

moeder het swanger geraak by ‘n partytjie en was

nie gewillig om haar alkoholmisbruik te staak nie –

selfs nadat sy gehoor het dat sy swanger was.

Tom was ongeliefd vanaf die oomblik van sy

bevrugting en het gedurig boodskappe ontvang dat

hy ‘n las was. Hy het ook fisies gely, veroorsaak

deur fetale alkohol sindroom, wat die rede was vir

sy gedurige lompheid.

7

Tom het sekere opvattings aangaande sy identiteit

en die lewe in die algemeen. Hy het emosionele

pyn en dit het ‘n geweldige effek op sy hele wese.

Sy algemene oortuigings is: “Ek beteken niks.

Niemand is lief vir my nie.”

Hierdie oortuigings het diep groewe in sy brein

gevorm wat veroorsaak het dat hy alles in die lig

van hierdie denkpatrone vertolk het.

Die interessante ding i.v.m. Tom se reaksies en

vertolkings is dat, sou iemand hom vra wat in sy

lewe gebeur het wat veroorsaak het dat hy so

optree, sy antwoord waarskynlik sou wees dat hy

geen benul het nie.

Die meeste van ons gaan deur die lewe, en dra die

duidelike vrug van emosionele pyn in ons lewens,

maar met geen bewustelike herinnering van die

trauma waar ons deur is nie. Dit kan baie

verwarrend wees. Ons het ‘n stryd om deurbrake

te kry, en dra ‘n klomp woede saam, maar het

nodig om onsself af te vra, hoekom?

Gedurende intensiewe navorsing is onlangse

ontdekkings gemaak aangaande hoe ons verstand

met traumatiese ervarings deel. Ten einde te

oorleef, word die inligting (dit gaan die brein binne

soos ‘n groot bondel elektrochemiese impulse)

opgedeel in die blote informasie aan die een kant,

(d.i. die feite van die gebeure) en die gevoelens of

emosies daaraan verbonde, aan die ander kant.

8

Die inligting word diep binne die onbewuste vlak

van ons verstand geplaas totdat ons meer volwasse

en gereed is om dit te hanteer en om genesing te

verkry.

Dit is gedurende hierdie tye van trauma en skok

dat ons nodig het om die inligting weg te hou van

ons bewustelike verstande, ten einde te oorleef.

Maar, hoe bly die inligting verborge?

Weereens het navorsing bewys dat ons verstande

gebruik maak van ‘n chemikalie genaamd

endorfien, om ons te help in die proses van

hantering deur die onderdrukking van die pynlike

inligting.

Vir iemand soos Tom, het die pyn van ongeliefd

wees, verborge gebly, terwyl hy probeer het om te

oorleef deur gebruik te maak van verskillende

meganismes i.p.v. liewer die waarheid in die gesig

te staar. Wat gebeur met die pynlike inligting:

1. Dit word eers verdeel,

2. later in die onderbewuste deel van ons

verstand versteek

3. en daar gebêre deur die volgehoue

vrystelling van endorfiene na die

onbewuste vlak, wat dien as ‘n

sogenaamde poort.

Ons sien dat wanneer ons te jonk is om met die

pyn te deel en nog steeds by ons volle verstand

9

bly, die werking van endorfiene as ‘n seëning

gesien kan word en ons waarlik kan help om te

oorleef. Dit word egter ‘n probleem wanneer ons

ouer word en nog steeds nie met die pyn en seer

handel nie. Verbasend genoeg, het navorsing

getoon dat deur die endorfienvlak in ons sisteme te

meet, ons ‘n redelik betroubare aanduiding kan kry

van die aantal stres (veroorsaak deur onderdrukte

pynlike herinneringe) wat ons steeds in ons

liggame dra! Ons liggame benodig voortdurende

voorrade endorfiene, maar hoe ouer ons word, hoe

minder gesond is dit vir ons om ‘n teenwoordigheid

van ‘n groot hoeveelheid endorfiene in die liggaam

te hê! Groot hoeveelhede endorfiene breek die

immuniteit af en veroorsaak kanker en ander

siektes. Navorsing het bewys dat die

teenwoordigheid van groot hoeveelhede van

hierdie chemikalieë baie skadelik vir die liggaam

kan wees; dit stomp ook die immuun-stelsel af.

Dus, dit wat ons voorheen gehelp het, kan nou ons

vyand word!

Hoe meer onderdrukte of “versteekte” pyn ons

binne ons ronddra, hoe meer onwerklik sal ons

identiteit en lewenservarings wees. Onopgeloste

sake is in ‘n groot mate deel van wie ons is.

Deur nie hul bestaan te erken nie, veroorsaak

ons verdraaide opvattings in onsself en hou

ons onsself weg van die genieting van die

volle voordeel van God se planne en doel vir

ons!!!

10

Dit is nie slegs die verborge pyn en seer wat

indrukke vorm en verdraaide identiteite veroorsaak

nie, maar ook daardie seer waarvan ons deeglik

bewus is, maar weier om dit in die gesig te staar en

daardeur te werk op ‘n Goddelike manier!

Tom en elkeen wat kan assosieër met sy

lewensverhaal, moet dringend die waarheid in die

oë kyk oor hul pyn van die verlede en moet deel

met die gevoelens daaraan verbind. Die indrukke

wat ons denkpatrone lei, moet verander word

volgens die waarheid, d.i. die Woord van God.

(Rom 12:2; 1Kor 10:5-7). Dit is nie ‘n maklike

proses nie, maar prys God, dit is presies hiervoor

wat Jesus vir ons gesterf het!!

3. IS EK GEWOND?

Indrukke bestuur ons gedagtes. Hulle vorm

vestings in ons lewens en motiveer ons dade en

oortuigings. Die volgende is tipiese voorbeelde van

presies sulke indrukke en behoort deeglik

ondersoek en deurgebid te word. Deur sommige

indrukke te identifiseer, verklaar ons alreeds oorlog

teen die vader van alle leuens en beweeg ons voort

na die waarheid in ons lewens. Jesus, die Weg, die

Waarheid en die Lewe, het vir ons ‘n weg gebaan

om die waarheid oor ons verlede te hanteer en om

die Lewe te proe wat Hy vir ons gegee het!

11

3.1 Ongoddelike oortuigings oor

onsself

3.1.1 Verwerping, ‘n gevoel van ‘jy behoort

nie’

1. Ek behoort nie. Ek sal altyd buite

staan (uitgelaat word).

2. My gevoelens tel nie. Niemand gee

om oor hoe ek voel nie.

3. Niemand wil vir my lief wees of vir

my omgee net vir myself nie.

4. Ek sal altyd eensaam wees. Die

spesiale man (vrou) in my lewe sal

nooit daar wees vir my nie.

5. Ek sal myself so isoleer dat ek nie

langer kwesbaar is vir seerkry,

verwerping, ens. nie.

6. _____________________________

3.1.2 Onwaardigheid, skuld en vernedering

1. Ek is nie waardig om enigiets van

God te ontvang nie.

2. Ek is die probleem. Wanneer iets

verkeerd is, is dit my fout.

3. Ek is sleg. As jy die ware ek geken

het, sou jy my ook verwerp het.

4. Ek moet ‘n masker dra sodat mense

nie uitvind hoe aaklig ek is en my

dan weer verwerp nie.

12

5. Ek het so vreeslik opgemors dat ek

God se beste vir my gemis het.

6. _____________________________

3.1.3 Doen dinge om selfwaarde, waarde en

erkenning te kry

1. Ek sal nooit erkenning kry vir wat ek

doen nie.

2. My waarde is in wat ek doen. Ek is

kosbaar omdat ek goed doen aan

ander, omdat ek “suksesvol” is.

3. Selfs wanneer ek my beste

doen/gee, is dit nie goed genoeg

nie. Ek kan nooit die standaard

bereik nie.

4. Ek sal kies om passief te wees ten

einde konflik te vermy sodat ek nie

ander se ontevredenheid op die hals

moet haal nie.

5. God gee nie om as ek ‘n “geheime

lewe” het nie, solank ek net goed

lyk.

6. _____________________________

3.1.4 Beheer (om seerkry te vermy)

1. Ek moet elke dag van my lewe

beplan. Ek moet voortdurend

13

3.1.5 Fisies

beplan en strategies wees. Ek kan

nie ontspan nie.

2. Die perfekte lewe is een waarin daar

geen konflik toegelaat word nie

sodat daar vrede kan wees.

3. _____________________________

1. Ek is onaantreklik. God het my

afgeskeep.

2. Ek is gedoem om sekere fisiese

gebreke te hê. Dit is maar net deel

van wat ek geërf het.

3. Dit is moontlik om gewig te verloor

(of op te tel). Ek kan net nie.

4. Ek is nie bevoeg/voldoende as ‘n

man/vrou nie.

5. _____________________________

3.1.6 Persoonlikheidskenmerke

1. Ek sal altyd ____________________

(kwaad/skaam/jaloers/onseker/vrees

agtig/ens.) wees.

2. _____________________________

14

3.1.7 Identiteit

1. Ek moes liewer ‘n seun/meisie

gewees het. Dan sou my ouers my

meer waardeer/liefgehad het, ens.

2. Mans/vroue het ‘n beter kans.

3. Ek sal nooit bekend word of

waardeer word vir die ware self nie.

4. Ek sal nooit werklik verander om te

wees soos God my wil hê nie.

5. _____________________________

3.1.8 Allerlei

1. Ek het baie tyd en energie vermors,

sommige van my beste jare.

2. Chaos is normaal vir my.

3. Ek sal altyd finansiële probleme hê.

4. _____________________________

3.2 Sommige ongoddelike oortuigings

oor ander

3.2.1 Veiligheid / beskerming

1. Ek moet altyd oppas wat ek sê

omdat alles wat ek sê teen my

gebruik kan word.

15

2. Ek moet my emosies en gevoelens

bewaak en versteek. Ek kan nie

enigiemand die genoegdoening gee

om te weet dat hulle my gewond of

seergemaak het nie. Ek sal nie

kwesbaar, verneder of beskaam

word nie.

3. _____________________________

3.2.2 Vergelding

1. Die regte manier om te reageer as

iemand my aanstoot gee, is om hulle

te straf deur te onttrek en/of hulle

uit te sny.

2. _____________________________

3.2.3 Slagoffer

1. Outoriteitsfigure sal my verneder en

my skend.

2. Hulle sal my net gebruik en

misbruik.

3. My waarde is totaal gebaseer op

ander se oordeel/voorskrif oor my.

4. Ek is heeltemal onder hul outoriteit.

Ek het geen wil of keuse van my eie

nie.

16

5. Ek sal nooit geken, verstaan,

liefgehê of waardeer word vir wie ek

is deur diegene na aan my nie.

6. _____________________________

3.2.4 Hopeloosheid / hulpeloosheid

1. Ek is alleen. As ek in die moeilikheid

kom of hulp benodig, is daar

niemand om my te red nie.

2. _____________________________

3.2.5 Defektief in verhoudings

1. Ek sal nooit in staat wees om ten

volle liefde te gee of te ontvang nie.

Ek weet nie waaarom nie.

2. Indien ek toelaat dat enige iemand

te naby my kom, kan my hart dalk

weer gebreek word. Ek kan dus nie

die risiko loop nie.

3. Indien ek nie daarin slaag om jou te

behaag nie, gaan ek nie jou vreugde

en aanvaarding vir my ervaar nie.

Daarom moet ek nog meer strewe

na perfeksionisme. Ek moet doen

wat ookal nodig is om jou te

behaag.

4. _____________________________

17

3.3 Ongoddelike oortuigings van God

1. God het ander mense liewer as myself.

2. God bepaal my waarde in dit wat ek

doen. My lewe is net ‘n doodloopstraat.

3. Dit maak nie saak hoe ek ookal probeer

nie, ek sal nooit genoeg kan doen of dit

goed genoeg kan doen om God te

plesier nie.

4. God veroordeel my wanneer ek ontspan.

Ek moet besig bly met Sy werk anders

sal Hy my verlaat.

5. God het my vantevore in die steek

gelaat. Hy kan dit weer doen. Ek kan

Hom nie vertrou of veilig by Hom voel

nie.

6. ________________________________

3.4 Skrifte aangaande hierdie en ander

ongoddelike oortuigings.

2 Tess. 2:13

Maar ons moet God altyd oor julle dank, broeders

wat deur die Here bemin word, dat God julle van

die begin af verkies het tot saligheid in

heiligmaking van die Gees en geloof in die

waarheid.

Joh. 17:17

Heilig hulle in U waarheid; U Woord is die

waarheid.

18

Rom. 1:17

Want die geregtigheid van God word daarin

geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is:

Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.

2 Kor. 3:18

En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n

spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word

ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van

heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die

Gees is.

Jes. 26:3-4

U sal ‘n standvastige gesindheid in volle vrede

bewaar, want hulle vertrou op U. Vertrou op die

Here vir ewig, want in die Here Here is ‘n ewige

rots.

Kol. 3:1-2

As julle dan saam met Christus opgewek is, soek

die dinge daarbo waar Christus is en aan die

regterhand van God sit. Bedink die dinge wat

daarbo is, nie wat op die aarde is nie.

3.5 Ander tekens wat onopgeloste sake

aandui

• Woede uitbarstings

• Skeelhoofpyne (migraines)

• Depressie

• Haat teenoor sekere mense

• Skinder

19

• Hoë angsvlak

• Onvergewensgesindheid

• Alle vorms van verslawings

• Bitterheid, ens.

4. DIE GEWONDE SOLDAAT

Hoe affekteer hierdie ongeneesde wonde ons

lewens?

Is dit veilig om in oorlogvoering en intersessie

betrokke te raak met ongeneesde wonde?

Ons het alreeds ‘n goeie blik gehad op hoe ons

hierdie wonde opgedoen het. Ons weet nou dat

hulle ons geestelik, verstandelik en selfs fisies kan

vernietig! Wanneer ons fisies kreupel is kan dit ons

verhinder om in oorlogvoering en intersessie te

vloei, maar om aan die geestelike en emosionele

kant wonde te hê, kan vernietigend wees vir die

soldaat in die weermag van die HERE! HOEKOM?

‘n Gewonde soldaat kan nie oorlog verklaar

teenoor die vyand nie. Sy basuingeroep sal

die “vlieë” aanlok na al die oop, ongeneesde

wonde!

Die oomblik wanneer ons in die areas van

intersessie en oorlogvoering begin wandel, trek die

vyand ons lêers en bekyk ons lewens. Indien ons

verhoudings gebroke en verdraai is, sal ons

uitstaan soos ‘n oop teiken gedurende sessies van

20

oorlogvoering. Die area van swakheid sal die

presiese area wees waarop hy sal mik. Indien ons

bv. worstel met gevoelens van depressie en

minderwaardigheid, sal dit nog erger wees om na

‘n stryd van “oorlogskrete” en “veg met die vyand”,

positief te kan dink. Daar is geen sprake van

“neem die land in besit” wanneer die gees te swak

is om die swaard vas te hou nie.

Indien ons graag doeltreffende soldate in God se

weermag wil wees, moet ons begin deur eers ons

eie lewens skoon te kry voordat ons na die vyand

kan draai.

Beteken dit nou dat ons geen oorlogvoeringsgebed

kan bid voordat ons nie heeltemal gesond is nie?

Nee, maar ons moet duidelik verstaan dat daar

sekere sake in ons lewens is waardeur ons

definitief deur moet werk voordat ons probeer om

oorlogvoering vir skole, stede en nasies te doen.

Ons is besig met opleiding en daarom moet ons

stap vir stap vorentoe beweeg. Die beste

opleidingsgrond is ons eie lewens en die van ons

gesinne. Soos ons genesing oorwin, begin ons om

oorlogvoering te doen vir die verskillende aspekte

in ons eie lewens, ons huwelike en ons geliefdes,

ons besighede en finansies, ens. Ons area van

oorlogvoering gedurende dié tyd is ons eie

huishouding. Soos ons opgelei is in hierdie area sal

die Heilige Gees meer sake in ons lewens uitwys

wat Sy genesing nodig het. Soos ons getrou saam

21

met die Here beweeg en Hom vertrou om ons op te

lei, beweeg ons veilig na die volgende “vlak” in

gebedsoorlogvoering!

Daarom moet elkeen van ons ‘n petisie aan die

Here rig om alles na die oppervlak te bring wat op

ons lewens ‘n invloed gehad, en wat wonde

veroorsaak het, sowel as swak plekke in die gees.

(sien petisie). Die teenwoordigheid van emosionele

wonde, die indrukke wat ons verstand dwing om

sekere oortuigings te handhaaf asook sekere

denkpatrone en die isolasie van ‘n deel van ons

(die seer deel) van die res van onsself, werk alles

saam tot ‘n verdraaiing van ons vermoëns om

situasies en mense op te som. Dit vorm “filters”

waardeur alle inkomende inligting moet beweeg

voordat dit geinterpreteer kan word. Indien hierdie

“filter” veroorsaak is deur misleidings en leuens

aangaande wie ons is, sal ons heel dikwels inligting

vertolk om ons vooropgestelde idees oor ander en

onsself te staaf!

Dit sal dus net ons verdraaide sienings versterk en

ons verder van die waarheid af weglei.

Wanneer die vrugte van seer in ons lewens ryp

geword het, sal ons dikwels baie energie spandeer

om met hierdie vrugte te handel, en hard probeer

om daarvan ontslae te raak. Dikwels misluk hierdie

pogings omdat hulle slegs die uiterlike bewys is van

‘n dieper pyn. Moenie van spoor gelei word deur

22

hierdie vrugte nie, maar laat liewer vir God toe om

Sy soeklig op die wortel van die probleem te skyn.

Aanvalle sal altyd deel wees van ons lewens, solank

as wat ons in God se weermag is, maar

ons vermoë om dit te hanteer, sal

ontwikkel soos ons God se Gees

toelaat om Sy wil in ons te werk.

Dit sal ons nie langer platslaan

wanneer iemand ons kritiseer of

verwerp nie. Dit sal vir ons moontlik

wees om iemand lief te hê, selfs

wanneer hulle hul bes probeer om ons “goeie”

naam te vernietig. Ons sal ook nie weggetrek word

van God se roeping wanneer ‘n vals profeet ons ‘n

misleidende woord gee nie.

Maar hier is die goeie nuus! Ons is almal daarvan

bewus dat wanneer wonde genees, littekens vorm.

So ‘n litteken bied bewys van een of ander seer wat

suksesvol genees het. Op dieselfde wyse, bied die

geestelike littekens bewys van ‘n geestelike stryd

wat gestry en oorwin is. Dit word gesien as range

in die geestesrealm m.a.w. die vyand sien die

littekens en herken die range. Daarom kan wonde

ons eintlik ‘n geleentheid bied om in God se

weermag te groei! Dit is inderdaad goeie nuus en

motivering om genesing na te jaag!

Opsommend sien ons dan dat wanneer ons oorlog

toe gaan, ons voorbereid moet wees. Ons is in ‘n

geestelike oorlog betrokke en daarom moet ons

23

geestelik voorbereid wees. Om geestelik

voorbereid te wees, moet ons liggaam, siel en gees

heel wees. Wanneer ons steeds dus steeds aan

oop, ongeneesde wonde ly, sal die vyand ons

vinnig afmerk as oop teikens, maklike prooi om te

vernietig en te ontmoedig vir die roeping van

intersessie en oorlogvoering. Hierdie potensiële

gebedsstryders sal in die veld gelaat word, meer

gewond as tevore en totaal ontmoedig vir verdere

stryde. Wees dus gewaarsku. Moenie die veld

betree as daar nie met jou huis (jouself in totaliteit)

gedeel is en die wonde genees is nie.

5. HELP, EK HET GENESING NODIG!

Hoe verkry ons genesing van en oorwinning oor

hierdie wonde?

Matt. 11:28-29

Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en

Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer

van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart,

en julle sal rus vind vir julle siele.

Jesus is die Balsem van Gilead (Jer. 46:11). Hy

bring genesing na elke gewonde hart, Hy genees

pynlike herinneringe en Hy herstel die verlange in

ons a.g.v. ons onbeantwoorde behoeftes.

Genesing kom deur tyd in die teenwoordigheid van

die Groot Geneesheer te spandeer en Hom toe te

laat om Sy genesingsbalsem op die oop wonde te

24

plaas (Jer 8:22). Ons het moet die Heilige Gees te

vra om Sy soeklig te laat skyn op daardie pynlike

herinneringe deur die petisie te gebruik. Dit sal ‘n

proses in werking stel waar die versteekte of

verborge inligting openbaar sal word sodat die

Here ons deur ons helingsproses kan lei.

Wat doen ons met inligting wat opkom en uitroep

vir dringende aandag?

Ons sal gelei word deur God se Gees om met elke

stukkie pyn te handel volgens Sy wysheid en deur

Sy waarheid toe te pas.

Laat ons nou verskeie aspekte van genesing

ondersoek.

5.1 Vergifnis en snellers

Dit gaan nie altyd maklik wees nie, maar om

diegene te vergewe wat ons seergemaak het, is ‘n

noodsaaklike deel van die helingsproses. Vergifnis

begin deur ‘n aktiewe keuse te maak om

gehoorsaam te wees en dan saam met God se

Heilige Gees te werk deur die verskeie stappe van

vergifnis. Twee aspekte behoort in aanmerking

geneem te word: Om die een te vergewe wat jou

seergemaak het en om vergifnis te vra vir enige

oordele in jou eie hart teenoor daardie persoon.

Om iemand in die algemeen te vergewe (d.i. vir

alles wat hy aan my gedoen het) sal nie altyd baie

25

effektief wees nie. Hou in gedagte dat ons spesiale

chemikalieë afskei om die inligting geheim te hou,

ons kan verstaan dat die inligting vol detail is

aangaande die spesifieke gebeurtenis, insluitende

geluide, reuke en gevoelens! Daar is sekere

assosiasies wat soos snellers werk sodat die

gevoelens ervaar kan word bv. ‘n sekere stemtoon

sal ons altyd minderwaardig laat voel, soos ‘n stout

kind. Terwyl gehandel word met vergifnis, moet

ons die Heilige Gees toelaat om genesing te bring,

selfs met hierdie assosiasies d.i. om die uitwerking

van daardie “snellers” te verwyder.

Soos die spesifieke gevoelens wat verbind is aan

daardie gebeurtenisse losgemaak word, kan

genesing inkom. So word die “gemors” wat ons

wesens vergiftig het, vrygestel, en God se salf kan

tot in die oop wond reik en genesing bring!

‘n Omvattende traumatiese gebeurtenis kan skade

aan ons verstand bring en die skok moet ook

gebreek word.

‘n Belangrike faktor om in gedagte te hou, is dat

verwonding nie altyd veroorsaak word deur wat

met ons gebeur nie, maar eerder veroorsaak word

deur ons reaksie op wat met ons gebeur het.

Dus, om diegene te blameer wat verantwoordelik

was vir ons pyn, sal geen bevryding bring nie.

Slegs deur verantwoordelikheid vir ons eie reaksies

te neem, sal ‘n deur oopgemaak word vir God se

Gees om in ons te werk.

26

Dikwels sal ons slegs areas ondersoek waar ander

ons seergemaak het en die belangrike feit vergeet

dat ons dikwels nodig het om onsself te vergewe,

en … ja … ook vir God. Dit is nie God wat ons

seergemaak het nie, maar eerder ons verdraaide

vertolking van God se karakter en daarom

veroorsaak dit dat ons nog meer kwade gevoelens

teenoor Hom koester.

5.2 Verhoudings

Dikwels sal God ons in verhoudings plaas wat ons

effektiewelik sal uitdaag om presies daardie areas

waar ons genesing benodig, in die gesig te staar en

daarmee deel. Sou ons bv. saam met iemand werk

wat intimiderend en oordonderend is en ons

worstel met gevoelens van minderwaardigheid, sal

ons uitgedaag word om by die wortel van hierdie

gevoelens uit te kom ten einde meer effektief te

kan wees in ons werk.

Alhoewel verhoudings dikwels vervulling kan bring

vir ons behoeftes om aanvaar en vertroetel te

word, moet ons eintlike bron van vervulling altyd

God wees, en Hy alleen.

Ons totale afhanklikheid van ander om ons

behoeftes te vervul, sal feitlik altyd eindig in

teleurstelling en nog meer pyn. Genesing kan slegs

in gesonde verhoudings kom waar daar

wedersydse respek en onvoorwaardelike liefde is.

27

Die verhouding met God as ons Pappa, sal diepe

genesing bring vir ons behoefte aan aanvaarding,

waardering en bewondering! Om God te ervaar as

El Shaddai, die Veelborstige Een, sal genesing bring

in ons soeke na ware vertroeteling (lees boek, El

Shaddai, the nurturing Father). God is meer as

genoeg, Hy het gekom om die gebrokenes van hart

te genees.

5.3 Herprogrammering

Elke ongoddelike indruk wat ons vroeër bespreek

het, moet vervang word deur ‘n Goddelike

waarheid (Rom. 12:2).

Begin om jou ongoddelike oortuigings te vernuwe

deur hulle eers neer te skryf, gevolg deur ‘n

Goddelike oortuiging. Dit neem ons verstand ten

minste 30 dae om suksesvol te wees in die

skepping van ‘n nuwe indruk, dus moet ons

geduldig wees en oorwinning najaag in ons

denkpatrone.

Voorbeeld

Ongoddelike oortuiging: Ek sal altyd eensaam

wees.

Goddelike oortuiging: Met God se hulp, sal ek

begin om uit te reik na ander, en ook begin om van

hulle te ontvang. Hy het my geskape om in te pas

in Sy Liggaam, die Kerk.

28

Die nuwe weë sal mettertyd die oues suksesvol

vervang, selfs daardie wat verbind is met dieselfde

snellers. So sal dieselfde intimiderende stemtoon

wat voorheen genoem is (d.i. die sneller) minder

effektief wees om gevoelens van

minderwaardigheid los te maak nadat daar deur

vergifnis gewerk is. Die denkpatroon wat dit

normaalweg veroorsaak het, is vervang deur ‘n

vars, nuwe indruk, gebaseer op die bevrydende

Waarheid van God se Woord en die vrugte van die

genesing sal geproe en geniet word deur onsself en

ander om ons!

6. PETISIE VIR HERINNERINGE OM

NA VORE TE KOM

Vader, ons petisie dat U, volgens U genade en

guns, sal begin om alles te openbaar wat in die

duisternis en agter geslote deure gedoen is aan

_____________. Volgens U Woord in Luk. 12:2-3:

En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word

nie, en verborge wat nie bekend sal word nie.

Daarom, alles wat julle in die donker gesê het, sal

in die lig gehoor word; en wat julle in die oor

gepraat het in die binnekamers, sal op die dakke

verkondig word.

Vader, ons petisie ook dat hierdie inligting

openbaar gemaak sal word onder U beskerming en

slegs volgens U Woord in Eks. 23:29-30: Ek sal

hulle nie in een jaar voor jou uit verdrywe nie, dat

die land nie woes word en die ongediertes nie teen

29

jou te veel word nie. Ek sal hulle so

langsamerhand voor jou uit verdrywe, totdat jy

vrugbaar word en die land beërwe. Ons petisie dat

hierdie openbaar sal word as ___________ gereed

is en sterk genoeg om die inligting te hanteer op

die wyse wat U wil hê___________ dit moet

hanteer.

Vader, ons petisie vir ‘n tyd van wapenstilstand in

die gees oor _____________ se lewe, totdat

_____________ gereed is en die kennis en

geestelike krag het om terug te veg. Daarom,

Vader, petisie ons dat U ____________ sal

beskerm volgens U Woord in Ps 91 en ons verbied

enige terugslag a.g.v. die losmaking van inligting in

die Naam van Jesus Christus van Nasaret. Ek

petisie dat U goeie Hand op ____________ sal

wees in hierdie tyd, volgens Esra 7:9.

Dankie Vader, vir U getrouheid en toewyding aan

_____________. Ons gee U al die eer!! In die

Naam van Jesus Christus van Nasaret. AMEN.

30

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!