06.05.2013 Views

Bedankingsbrief aan Noordelike Sinode gemeentes

Bedankingsbrief aan Noordelike Sinode gemeentes

Bedankingsbrief aan Noordelike Sinode gemeentes

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ds Piet Grobler

Koedoeskop

Limpopo

BESOEK AAN BULAWAYO GEMEENTE

DUTCH REFORMED CHURCH BULAWAYO

AFRIKAANSE SAMEWERKENDE KERKE

PO BO X 1210

PHO NE: 00263 9 240508 MO BILE: 00263 777008324

O FFICE 00263965590

E-MAIL: cam elhors@ gm ail.com

BULAW AYO ,

ZIMBABW E

7 Februarie 2013

Hiermee wil ek u bedank vir die besoek van 1-3 Februarie 2013 aan ons gemeente. Dit was

aangenaam om u en Koos Human hier te ontvang en te beleef hoe ou verhoudinge weer

versterk word. Die lidmate waardeer dit opreg. Ons is ook jammer dat dit die laaste sinodale

besoek is wat u gaan bring. Maar ons verstaan dit ook.

Ek erken ook hiermee ontvangs van die donasies wat u aan ons afgedra het.

Ons ontvang die volgende donasies met groot dank en waardering en nederige

dankbaarheid voor ‘n Almagtige Hemelse Vader. Ons weet dit kom uit dankbare harte en

ons bid dat elke donateur en hulle gesinne ook seën sal ontvang.

Ds Henry de la Guerre se Bybelstudies oor Romeine (40 dae ) Ons gaan dit verseker met

groot vreugde aanwend in die gemeente.

Ook die tien Harvest -Time dagstukke. Van dit is reeds aan lidmate uitgedeel.

GELDELIKE BYDRAES UIT DIE NOORDELIKE SINODALE GEBIED EN INDIWIDUE:

NGK Delareyville-Oos R 4 315

NGK Thabazimbi R 6 920

NGK Limpopo R 1 425

NHK Thabazimbi R 3 000

Anoniem Koedoeskop R 500

Koedoeskop Kunsmis R 1 500

Basie de Beer R 2 000

Loffie Grobler R 2 000

Adolf Grobler R 3 000

Gerhard en Henk Botha R 2 000

R 26 660

Die geld sal soos u versoek het, aangewend word vir die kerkskool wat na gebedsoorweging

verlede jaar die laaste week van November ‘n droom geword het en wat op 18 Februarie

2013 ‘n werklikheid gaan word. ‘n Kort oorsig oor die nodigheid van hierdie skooltjie word op

versoek opsommend aan u verskaf.

In Bulawayo gemeente het ses kinders verlede jaar geen onderwys ontvang nie. Die redes

was ‘n mengsel van oorvol skole, taalmedium (Ndebele) en befondsing. Daar was ook ander

1

edes soos gebrek aan vervoer ens. Na baie oorwegings en navorsing het die kerkraad aan

die einde van 2012 besluit, op aanbeveling van twee van die susters van ons samewerkende

gemeente (my vrou Adri en Lizette Muller) om ‘n “ACE Mission School” te begin.

ACE (Accelerated Christian Education ‘n Amerikaanse program) is bereid om met hulle

Mission skole dieselfde “sillabus” (paces) goedkoper beskikbaar te stel. Opleiding van

personeel is ook goedkoper. Hulle verwag dan dat die Kerk wat so ‘n skool bedryf personeel

sal verskaf wat sonder inkomste werk. Die kinders (ouers) mag ook geen skoolfonds betaal

nie. Dit is dus afgestem op uiters behoeftige ouers. Hierdie ouers val in hierdie spesifieke

kategorie. Alle inkomste moet van die betrokke Kerk of deur donasies van buite bekom

word.

Ons is binne vier weke aan die einde van November en begin van Desember deur die

proses om in Harare te registreer. Die skool is geregistreer as “Little flock of Jesus”.

Diagnostiese toetsing van die voornemende leerders is gedurende die Desembervakansie

afgehandel en personeel is ge’identifiseer.

Ons gaan twee klaskamers op die kerkperseel gebruik. Dit was baie jare gelede al as skool

gebruik en later doodgeloop. Ons het tans 12 kinders waarmee ons die skool gaan begin.

Ons het kinders van behoeftige lidmate wat deur die gemeente en die Noordelike Sinode

(SDO) gehelp is met befondsing ontrek en by Little flock ingeskryf sodat ons alle beskikbare

onderwys fondse in die skool kan steek. Daar is vier personeellede wat 10-15 Februarie

moet gaan vir opleiding in Harare. Die infrastruktuur (“Offices” soos cubicles) vir ACE

onderrig (eenmalig) gaan heelwat kos. Ek sal persoonlik by die skool betrokke wees as

prinsipaal/pastor. My vrou Adri is een van die vrywillige onderwyseresse.

Ons aanvangskoste gaan baie beloop. Die twee klaskamers moet nuwe plafonne kry en die

lesmateriaal en skryfbehoeftes moet bekom word. Hierdie milde bydrae soos uiteengesit is

die verhoring van gebede. Ons moes reeds R 12 000 se lesmateriaal aankoop op rekening.

Dit word van die RSA bestel en moet gereed wees vir die 18e Februarie se opening. Die

donasies maak vir ons ‘n blymoedige deur oop. Dit sterk ook die personeel en ouers se

vertroue dat ons die ondersteuning ervaar van ‘n breëer geloofsgemeenskap en ook die

seën van die Heer van die Kerk.

Ons wil ook graag elke donateur persoonlik bedank en hoop om dit so spoedig moontlik te

doen. Sonder dit is die poging futiel. Ek heg hierby ‘n eenvoudige begroting aan vir die

eerste termyn van 2013. Baie van die uitgawes is eenmalig om die infrastruktuur en

opleiding van personeel in plek te kry. Ons maak staat op voorbidding en noue bande ook in

die toekoms.

Warm broederlike-groete uit Zimbabwe,

U dienswillige broeder in Christus,

Ds Theuns Botha

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!