06.05.2013 Views

Eerste Kwartaal - Paul Roos Gymnasium

Eerste Kwartaal - Paul Roos Gymnasium

Eerste Kwartaal - Paul Roos Gymnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

28 Maart 2013

KWARTAALBRIEF / CIRCULAR

Geagte Ouers

1. AFWESIGHEID TYDENS TOETSE/EKSAMENS

Die skool het geen mandaat om enigiemand van ‘n ammptelike toets of eksamen te verskoon nie,

behalwe waar iemand:

* bewys van siekte kan lewer

* bewys kan lewer dat hy sy provinsie of land moet verteenwoordig.

Ouers moet asseblief onder geen omstandighede met individuele onderwysers skakel ten einde toetse of

eksamens te herskeduleer nie – herskedulering word geensins toegelaat nie.

Die skool het hierdie kwartaal ongeveer 200 individuele aansoeke van ouers ontvang wat die seuns vroeër

wou onttrek – ten spyte daarvan dat die eksamen eers Donderdag eindig

- elkeen hiervan moet individueel beantwoord word;

- in baie gevalle lei tot spanning en irritasie by ouers.

Dames en here – respekteer asseblief die skoolkwartale, en moenie iets vra waarvan u weet die antwoord

“nee” behoort te wees nie.

U versterk geensins die seuns se begrip van die erns en belangrikheid van ‘n eksamen deur aansoek om

afwesigheid van eksamen te doen nie.

JUNIE-EKSAMEN

* Skool sluit Vrydag 21 Junie.

* Skoolbywoning is verpligtend

- elke dag

- vir die volle skooldag

* Eksamen eindig Dinsdag 18 Junie

* Woensdag 19 Junie en Donderdag 20 Junie word puntekontrole gedoen. Afwesige

leerders verbeur die reg om sy antwoordstel te kontroleer.

* Geen korrespondensie ten einde seuns vroeg te onttrek gaan beantwoord word nie.

Ouers wat hul seuns onttrek, doen dit op eie verantwoordelikheid.

2. THEFT

We currently experience an abnormal high intensity of theft at the school as well as at Markötter. It is

not easy to explain, neither to prevent, and it may even be orchestrated.

What have we done in this regard:

- we have lockers available at the school;

- we have proper fencing;

- we have entrance control;

- we have cameras at sensitive areas;

- we have strict rules and proper guidelines to prevent any theft;

- we have acted firmly in cases where someone was found guilty of theft.

Parents must realise – as long as your son has a cell phone and other valuables in his bag, and items like

rugby boots worth R2 000, he will always be a soft target.

What do we recommend:

- do not bring “brand clothing” to school;

- leave cell phones at home;

- use the lockers at school;

- as at an airport – never leave anything unattended;

- keep everything with you as far as possible;

- during breaks – take bags to the class room of the teacher of the next lesson, where it will be

locked during break.

Security demands sacrifices. We have no choice than making those sacrifices ‘till we can solve the

problem.

The school cannot lay a charge at the police if school property is not involved. However, we encourage

parents of theft victims at school to open a case at the police.

3. BOUPROJEK

Ons is dankbaar dat die agt nuwe klaskamers, die argief en die nuwe personeelkamer voltooi is. Hopelik

sal die onafgehandelde aspekte, nl. veranderings aan die Administratiewe- en Sportkantore teen die

middel van April afgehandel wees.

4. SUBJECT CHANGES

Gr 8 en 9 vakveranderings se sperdatums is 12 April 2013.

Volgende jaar sal Gr 8 en 9 vakveranderinge die eerste 2 weke van die jaar wees en dan aan die begin van

die tweede kwartaal se eerste week

5. KWARTAALPROGRAM

Aangeheg

6. IN MEMORIAM

Mnr Frikkie Williams, wat die skool vir byna 40 jaar met soveel onderskeiding gedien het, is verlede week

oorlede. Hy het 2 jaar gelede afgetree.

Ons eer die nagedagtenis van hierdie trotse, lojale en toegewyde Oud-Paul Rooser. Paul Roos was sy

lewe.

7. STAFF

Our appreciation to Mrs Tania Visagie for her services to Paul Roos during the past two years. Sadly, she

is leaving for Tulbagh. Mr Stephan Meyer will replace her from next term.

8. LEERLINGPRESTASIES: EERSTE KWARTAAL

Choir

This term, on 9 March, the PRG choir had the privilege of taking part in the Woordfees production,

“Amen!” The choir sang with three well-known sopranos; Rina Hugo, Zanne Stapleberg, Hlengiwe

Mkhwanazi; and were accompanied by a professional band. The theme throughout the music was

“prayer”. Altogether, 84 Paul Roosers appeared on the stage to form a mass choir with the learners from

Rhenish Girls’ High School and conducted by Sonja van Amstel. It was truly a night to remember.

Skaak

Die volgende leerders het Boland kleure behaal.

0/16 Caleb Samuel - 1st plek behaal

0/16 Keenan Ribeiro - 3de plek

0/18 Louis Schultz 4de plek

Hierdie leerders gaan deelneem aan WesKaapse Skole Skaak byeeneenkoms wat plaasvind van 19 - 21

April 2013.

Water polo Report January 10 th - March 13 th

The season started off in 5 th gear yet again with our annual pre -season camp taking place from the 10 th’

till the 15 th of January. The camp or “hell week” as the boys like to call it, once again proved to be

invaluable in preparing us for the upcoming season and selection of teams. This year is the 1 st time that

we have included the u14 age group in the pre -season training and I believe it is yet another step closer

to closing that gap against our southern suburbs’ rivals in the lower age groups.

Die 1ste span het vertrek op die Grey Bloemfontein toernooi vanaf die 24ste Jan 2013. Na ‘n

teleurstellende eerste dag het hulle dit omgedraai en goed gedoen op die tweede en derde dag. Algeheel

het hulle 5de geëindig uit 16 van die land se beste spanne.’n Goeie uitslag vir PRG.

Our 5 th annual league against Bishops , Rondebosch, Wynberg, Reddam and SACS was all relatively

successful with all teams able to get games ranging from the u14D side all the way through to the 6 th and

1 st teams. The 1 st team won 3 of their 5 five games making them eligible for the Mazinter Cup semis and

finals. Sadly the side went down to defending champions Reddam House in the second round of penalty

shoot outs.

Deur die feit dat Waterpolo so gesog raak in die skole uit die Boland-distrik, wat bestaan uit Somerset

College, Bridge House en selfs Paarl Boys’ High, kon ons bo en behalwe ons liga wedstryde teen al die

Boland skole meeding. Dit het twee kante toe gewerk, ons wat vir ons laer spanne wedstryde gee en vir

hulle wat wedstryd oefening nodig het. Daar is geen twyfel dat dit die Boland se waterpolo gaan versterk

nie. Ons sien uit na wedstryde teen die spanne volgende seisoen.

Besides training schedules at school and league games, participation in tournaments is crucial to improve

understanding, awareness and skill. For this reason the u14A, u15A and 1 st teams all flew up to

Johannesberg on the 1 st of March to take part in the respective Jeppe, Park Town and KES tournaments. A

lot of experience was gained during this outing and I think the sooner our players are exposed to a

tournament of this nature ,the better for their development. The surprise of the weekend was the

success of the u14A side, a team that normally struggles in the 1 st half of the year, where they managed

to finish 10 th out of 20 teams. Considering these boys have been playing water polo for no less than a few

months and that other schools have been playing for years ,this is a remarkable result. Unfortunately, the

1 st team went down again in yet another nailbiter against 6 times and defending champions St John’s

College 7-8 in the quarter finals.

Die resultate van die eerste span by die 3 grootste toernooie in die land waar ons top 5 behaal het ,was

onder geen omstandighede ‘n slegte uitslag nie. Ons as ‘n waterpolo klub is halfpad by die berg op, en om

die mikpunte te bereik moet ons die laaste stuk harde werk doen om ons doelwitte te bereik! Ek sien uit

na ‘n ongelooflike 3de kwartaal se waterpolo.

Een en vir almal word ‘n goeie rustyd deur die winterseisoen toegewens en maak gereed vir ‘n

ongelooflike tweede deel van die seisoen.

Atletiek

Paul Roos se atlete het hierdie seisoen pragtige suksesse behaal.

WATERKLOOF-BYEENKOMS, PRETORIA

Op 1 Februarie het veertig PRG-atlete by die Waterkloof-byeenkoms, Pretoria deelgeneem en ongelooflik

goed gevaar. Paul Roos se atlete het dertien 1ste plekke, agt 2de plekke en elf 3de plekke behaal.

PRESTIGE ATLETIEK-BYEENKOMS, 11 FEBRUARIE 2013

Op 11 Februarie 2013 is die vierde Prestige Byeenkomsgehou by Coetzenburg gehou. Die deelnemers was

Paul Roos/Bloemhof, Paarl Gimnasium en HJS/HMS Paarl (wat vir die eerste keer kragte saamgesnoer het

teen Bloemroos en Paarl Gimnasium).

What a wonderful and unique event this turned out to be! The athletics was of an exceptional standard

and the competition was fierce. On the stands, the supporters revealed great spirit while encouraging

their teams. The Bloemroos team went all out to show their opponents who the best athletics school in

the Western Cape is.

Die spanning het hoog geloop tot aan die einde van die verrigtinge toe die wenskool aangekondig is. Die

wenners per ouderdomskategorieë was as volg: O/14 – Bloemroos, O/15, O/17 en O/19 – Paarl

Gimnasium.

Daar was inderdaad groot opgewondenheid toe Bloemroos as die algehele wenners van die byeenkoms

aangekondig is. Die finale puntestand was as volg:

Bloemroos: 860

Paarl Gimnasium: 847

HJS/HMS Paarl: 802

Jared Swanepoel het ook met die toekenning vir beste junior seun weggestap vir sy prestasie in diskus.

Die volgende rekords is ook tydens die byeenkoms verbeter:

Tiaan Smit – 110mH (O/19)

Muller du Plessis – Verspring en 100m (O/14)

Philip van Dyk – Gewigstoot (O/14)

Jared Swanepoel – Diskus (O/15)

Benje Momberg – 200m en 400m (O/15)

Llewellyn Groeneveld – 1500 en 800m (O/19)

Abri Coetzee – Hamergooi (O/17)

Juan de Swardt – Paalspring (O/19)

Heinrich Sullwald – Hamergooi (O/15)

BOLAND KAMPIOENSKAPPE: UITSLAE 2013

Op 1 en 2 Maart 2013 het 35 Paul Roos-atlete deelgeneem aan die Boland Atletiek-kampioenskappe by

Dal Josaphat-stadion, Paarl. Ten spyte van die versengende hitte het die atlete hulself goed van hul taak

gekwyt.

The Paul Roos athletes were awarded 6 gold medals, 9 silver and 9 bronze medals at this meeting.

WES-KAAP SKOLE-KAMPIOENSKAPPE: UITSLAE 2013

Baie geluk aan die Paul Roos atlete met hul puik prestasies by die Wes-Kaap skole-kampioenskap wat op 8

en 9 Maart by Dal Josaphat-stadion, Paarl plaasgevind het. Die uitslae word onder vertoon.

We are proud of the twelve athletes who were selected for the Western Cape schools athletics team that

took part at the South African championships in East London from 21 to 23 March. The names of these

athletes are marked with an * below.

William Gibbens* Paalspring 1ste plek

Benje Momberg* 200m 2de plek

400m 2de plek

Heinrich Sullwald Hamergooi 4de plek

Phillip van Dyk* Gewigstoot 2de plek

Jean Fourie* Paalspring 2de plek

Nico Claasen Gewigstoot 4de plek

Diskusgooi 2de plek

Jared Swanepoel Diskusgooi 3de plek

Luan van der Vyver 800m 6de plek

Pierre Jacobs* 800m 1ste plek

Pieter Jordaan* Spiesgooi 3de plek

110m Hekkies 2de plek

Edwill van der Merwe 400m 2de plek

Dewaldt Cooke* Spiesgooi 1ste plek

Juan De Swardt* Paalspring 1ste plek

Llewellyn Groeneveldt* 1500m 2de plek

800m 1ste plek

Emile Pellissier* Paalspring 2de plek

Armand Bam* Verspring 1ste plek

Marco Buttner* 400m 3de plek

200m 3de plek

Paul Roos het 6 goue, 9 silwer en 4 brons medaljes verower.

At the SA Schools‘ Championships, the following results were achieved:

Benje Momberg: Goud (400m)

William Gibbens: Goud (Paalspring)

Juan de Swardt: Goud (Paalspring)

Jean Fourie: Silwer (Paalspring)

Emile Pellissier: Silwer (Paalspring)

Die volgende atlete is opgeneem in die ASA span wat van 4-6 April 2013 gaan deelneem in Pretoria:

Juan de Swardt, Emile Pellissier, Dewaldt Cooke, Llewellyn Groeneveld, Armand Bam en Tiaan Smit.

Baie geluk aan hierdie atlete .

Swimming

Annual Newlands Boy-Girl Swimming gala

Paul Roos came second after ending the competition with a win in the u/19 Medley Relay, defeating the

winners of the gala, Rondebosch.

Boys u/19 4x50m Freestyle Relay Paul Roos First (more than 2 seconds faster than second place,

Rondebosch)

Boys 200m Individual Medley Open Paul Roos (Daniel Brand) Second 2.16.04

Boys u/19 50m Backstroke Paul Roos (Pieter Loubser) First 28.54

Boys u/19 4x50m Medley Relay Paul Roos First (more than 6 seconds faster than second place)

Die volgende swemmers gaan die Maties swemklub tydens Maart/ April verteenwoordig by die:

Vlak 3 Nasionale Swemkampioenskappe

Lombard, John-Paul

Prins, Joshua

Harris, Henrico

Quenet, Nicolas

Brand, Daniel

Gerber, Jarod

Loubser, Pieter

Vlak 2 Nasionale Swemkampioenskappe

Wentley, Garth

De Villiers, Daniel

Vlak 1 Nasionale Swemkampioenskappe

Humphreys, Jordan

SA Senior Nasionale Swemkampioenskappe

Brand, Daniel

Harris, Henrico

Loubser, Pieter

Tennis

Liga Wedstryde

Paul Roos Gimnasium het 5 spanne in die Boland-liga ingeskryf. Drie spanne het in die senior liga

deelgeneem en twee spanne in die o/15-liga.

In totaal het PRG 22 keer teen ander skole gespeel. In hierdie kragmetings het die 5 spanne altesaam

141 wedstryde gespeel waarvan ons slegs 11 verloor het. Dit is 'n ongelooflike prestasie.

Die uitslae was soos volg:

O/19A PRG 1ste

O/19B PRG 1ste

O/19C PRG 1ste

O/15A PRG 1ste

O/15B PRG 1ste

Toernooie

Die agste Bestmed Gerrie Berner Tennistoernooi vir Seuns het vanjaar weer op bane in Stellenbosch

plaasgevind. Die aantal deelnemers was 12 skole vanjaar. Danksy baie harde werk en reëlings van die

ouerkomitee was die toernooi ‘n reuse sukses. Die borgskap van die mediese fonds BestMed het

grootliks bygedra tot die sukses van die toernooi. Paul Roos het die toernooi vir die agste

agtereenvolgende jaar gewen deur Affies in die finaal te klop.

Individuele prestasies

Die volgende spelers is gekies vir die onderskeie spanne:

O/19 Boland Span:

1. Jan-Louis Maritz

2. Maxime de Clippel

3. Weyers Meintjies

O/15 Boland Span:

1. Jurgen Badenhorst

2. Hannes Vorster

3. Charlie Morkel

4. Christian van der Wath

5. Gareth Wentley

Baie geluk aan die spelers. Mag hulle die skool en die provinsie met trots verteenwoordig.

Wayne Montgomery wen Afrika Beker Tennis Kampioenskappe

Wayne het Suid-Afrika verteenwoordig by die Geslote Afrika Beker Tennis Kampioenskappe in

Potchefstroom en het hom uitstekend van sy taak gekwyt.

Wayne het die besondere reggekry deur die enkelspel titel en die dubbelspel titel te wen. Dit is 'n

besondere prestasie vir Wayne, nadat hy 'n jaar gelede in die enkelspel finaal verloor het.

In die enkelspel finaal het Wayne as 1ste gekeurde die titel teen die 2de gekeurde Mazen Osama van

Egipte met 6/7 6/2 6/2 gewen.

In die dubbelspel finaal het Wayne en sy Suid-Afrikaanse dubbelsmaat, Matthew Rossouw, 1ste

gekeur,die titel met 6/2 7/5 gewen teen die 5de gekeurde paar, nl. Francois en Okkie Kellerman.

Baie geluk Wayne!! Ons by PRG is voorwaar trots op jou vertonings en wens jou net die beste toe vir die

jaar wat voorlê.

Hockey

Rondebosch u16

Northwood o14A

Founders’ Festival

Festival York o16A Toernooi Toernooi

PRG u19A PRG u16A PRG o16B PRG o14A

1 Pierre Peens Ian du Toit Joshua Truter William Everleigh

2 Paul-Martin Pretorius Lambert van Wyk Estiaan Raats Johan Otto

3 Heinrich Williams Liam Conradie Emeale Maritz Johan Basson

5 Jaco vd Watt Warren Ehlers Regard vd Westhuizen AJ Cordy

6 Wouter Bezuidenhout Stephen Kemp Marco Classen Migali Giagas

7 Gareth Wiesner Andrew Hobson Pierre Liebenberg George Huysamer

8 Mikhail Mannel Justin de Nysschen Keagan Weisner Adriaan Basson

9 Niel Botha Nick de Villiers Romario Camara Antonie Small-Smith

10 Marno Stigling – c Breda Reed Gerbrandt Smit Matthew Weideman

11 Dylan de Nysschen Luan vd Vyver Jean Smit Adriaan Basson

14 Perryn Uys – v-c Dewald Raath Darren Steytler Wolfgang Wild

15 Ross Campbell Weyers Meintjes Cassius Vlok Liam Fresen

16 Wian Stapelberg Janu Basson Eduard Fourie Ryno Bougas

17 Roy de Lange Michael Feldtman Justin Miller Jacques Pienaar

18 Michael Wagstaff Jan-Louis Maritz

Afrigter: Keagan

Coach: Neville Rothman Coach: Ashlin Freddy

Manager: Sean Kristal Manager: Lelani Cloete Bestuurder: Sean Kristal

Stevens Afrigter: Frank Slabbert

Bestuurder: Gwen

Olivier

DF Malan 14A Festival u19A Founders Festival

PRG u14B Friday 29 March

1 Erkin Asefi 18h40 – 19h35 PRG vs Northwood

2 Shaun Styger Saturday 30 March

3 Phillip Ellis 09h10 – 10h05 PRG vs Kearsney

4 Van Zyl Bester 18h30 – 19h25 PRG vs Glenwood

5 Reuben Blaauw Sunday 31 March

6 Craig Catto 12h40 – 13h35 PRG vs St Davids

7 Kyle de Villiers 19h40 – 20h35 PRG vs Dale

8 Franco Herselman Monday 1 April

9 Rayno Blomerus 10h20 – 11h15 PRG vs Westville

10 Ross Lubbe

11 Keenan Ribeiro

u16A Rondebosch

Festival

12 Dillon Ribeiro Wednesday 3rd April

13 Nathan Garret 16h20 – 17h15 PRG vs Affies

14 Pierre Joubert Thursday 4th April

15 Mark Schultz 09h10 – 10h05 PRG vs Northwood

Afrigter: Rob Orchison 16h10 – 17h05 PRG vs Glenwood

Manager: Martli

Greyvenstein

Friday 5th April

11h30 – 12h25 PRG vs Westville

17h20 – 18h15 PRG vs Parktown

Saturday 6th April

08h00 – 08h55 PRG vs DF Malan

Gholf / Golf

Vanjaar se gholfspanne het hulle baie goed van hul taak gekwyt en PRG het vir die vierde agtereenvolgende

jaar drie spanne in die A-liga en drie spanne in die B-liga ingeskryf.

Daar was ook die jaar ’n sosiale liga gewees, waar ons spelers teen Malmesbury, Hermanus en Strand

gekompeteer het.

’n Opvallende kenmerk van die seisoen was die hoeveelheid jong spelers wat uitstekend gevaar het en

van wie ons nog baie kan verwag in die toekoms!

Ons vertrek die 3de tot die 8ste April, met 6 van die skool se gholfers na Pretoria, om aan die Affies skole

gholftoernooi deel te neem.

From 1 to 5 May Paul Roos Gymnasium will take 2 teams of 4 players to participate in the KeNako Shools

Golf Festival.

Our first team won the event, last year and we will be back to defend our title!

Gholf prestasies vir die jaar:

Dylan Raubenheimer – SA Seniors

Robert Bougas – SA Juniors

Alwyn Zaayman – Boland u/23

Meyer Pauw – WP u/23

Kemal Palanduz – Boland u/23

Francois Blaauw – WP u/15

Garrick Higgo – WP u/15

Gregor Pfaff – WP u/17

Migael Slabber – WP u/17

André Loots – Boland u/17

Multisport

We are very proud of Michael Lord and Matthew Lombardi's excellent results in coming first and second

respectively at the recent XTERRA LITE.

Tweekamp

The annual inter-provincial Biathlon event in Oudtshoorn, where more than 400 athletes competed from

seven provinces, the following achievements were obtained: Stephen Chapman(u/17) – 35 th ; Jacques

Wolmarans (u/17) – 12 th and G.J. Bezuidenhoudt (u/15) – gold medal and Junior Victor Ludorum. Boland

province ends first in the junior, senior and positions overall.

Tydens die S.A. Nasionale Tweekamp Kampioenskappe waar meer as 700 atlete van 15 sport provinsies

meegeding het, is die volgende plekke behaal: Jacques Wolmarans (o/17) – 24ste en G.J. Bezuidenhoudt

(o/15) 4de en hy mis die Brons medalje met een sekonde. Boland provinsie eindig 2de in die junior,

senior en algehele posisies.

Moderne Vyfkamp / Modern Pentathlon

The following athletes have been selected to represent Boland at the Western Cape Modern Pentathlon

Championships on 13 April 2013:

Under 19 Boland Team: Emile Basson, André Stofberg and Hanno van Greune.

Under 17 Boland Team: Duan van Schalkwyk, Joss van Eeden, Stephan Basson, Janu Basson, Floris

Machtelinkx and Curt Human.

Under 15 Boland Team: Taariq Gordon, Shaun Styger and Diaan Siebert.

Die S.A. Nasionale Moderne Vyfkamp Kampioenskappe vind plaas in Durban op 29 en 30 April 2013.

Rugby

PRG se rugbyspanne sal aan die volgende toernooie deelneem tydens die vakansie:

19A – Kearsney College Easter Rugby Festival (Durban): 27 Maart – 1 April

16A – Paarl Gimnasium Rugbyweek (Paarl): 29 Maart – 3 April

15A – Paarl Boys’ High Rugby Week (Paarl): 29 March - 3 April

14A – Outeniqua High Schools Kwagga Week (George): 29 March – 3 April

Skerm/Fencing

Duan van Schalkwyk Gr10 - Tydens die Fencing Cape Open Kompetisie by Bishops, 23 Feb, kry Duan Goud

vir die Junior Mans Degen (onder 20) en Silwer vir die Cadet Mans Degen (onder 17).

Pluimbal

Jean-Tiaan Cronjé en Jan Hendrik Groeneveld verteenwoordig die Boland o.15 Pluimbalspan by die SA

o.15 Inter-Provinsiale Toernooi en die SA o.15 Ope Kampioenskappe wat vanaf 2 tot 6 April 2013 in

Durban gaan plaasvind.

J van der Westhuizen

REKTOR

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!